Ai, Theuns, mis jou oneindig baie. Rus in vrede, sê hallo vir my maaikie, sy is daar naby jou. Jou Afrikaans is pragtig, spesiaal, uniek, geen ander taal kan sê soos jy dit hier sê nie, tesame met die prag van die Wes-Kaap, onoortreflik.
@elzethdisibioviljoen59842 жыл бұрын
A VOICE SO CRYSTAL CLEAR! !!
@41bmc2 жыл бұрын
Pragtige lied :)
@gerrithorn35074 жыл бұрын
Verseker een van die grootste stemme in Afrikaans ooit!!
@christoels81104 жыл бұрын
Daar was al vele groot stemme in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, maar net die legendariese Koos Doep kon saam gesels. Briljant Theuns!!
@lynettevanrooyen78312 жыл бұрын
Love your songs
@JacoOosthuyzen-k6m11 ай бұрын
Jooc 👍😭😭👍
@TheKallious Жыл бұрын
die man laat mens na iemand verlang wat jy nog nooit ontmoet het nie