Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online Ons kourier binne dae na jou deur toe!
@ARenewedmind Жыл бұрын
Ai ek lief die song! Mis sy vertonings... Sowaar niemand kan sy plek vul op die Afrikaanse musiek verhoog! En altyd uitstekende ghitaar musikante!
@DeonSteyn-xo3qq Жыл бұрын
My treat elke Vrydag aand, net Theuns musiek, die beste terapie na n hectic week
@babsielegrange392 Жыл бұрын
Die beste aftikaanse sanger oout.
@emileventer7 ай бұрын
Ooit ! Fok julle almal.
@jacquesmalan672 жыл бұрын
Die beste Afrikaanse lied wat nog ooit gemaak is. Ek kan miljoene male daarna luister en elke keer ontdek ek nog iets wat dieper klank en diepte blootstel. Wat 'n legende!!
@TheVinnyWyn7 ай бұрын
fuqn best afrikaans singer who ever was... Ek mis jou T
@soniaponzio9426 Жыл бұрын
Dear Theuns, you've been taken from us too soon😢, but your emotive and lovely voice will stay forever in our heart! Love your music... love you!🌷🌷🌷🌷❤❤❤❤❤❤❤❤
@babsielegrange3922 жыл бұрын
Theuns en Anton speel darem lekker met die kitare Amazing
@carinadelport89272 жыл бұрын
Theuns Jordaan sal nog lewe om meer te sing met die beste stem in Suid Afrika.
@hanliemoller91493 жыл бұрын
Jou musiek sal voortleef in elke hart van jou ondersteuners. Rus in vrede
@MT-ru5eh Жыл бұрын
渋い声が素敵でした なくなっていたなんて信じたくありません❤😂
@babsielegrange392 Жыл бұрын
Hy bly maar n fantastise skrywer en sanger. Die engel het hom kom haal.p
@lesleyvanzyl43333 жыл бұрын
Daai kitaar met Anton l'Amour is amazing
@babsielegrange3922 жыл бұрын
Asem die liedtjie sal tops bly by my vir altyd. Hy was en is my hero.
@elianaalmeida27856 ай бұрын
❤
@mariekruger392 жыл бұрын
Oms mis jou baie Theuns.Ek dink daar sal nooit een weer wees soos jy gesing het nie.
@babsielegrange3922 жыл бұрын
Ons bly lief vir Theuns en sy musiek.
@turnerkruger73194 жыл бұрын
Ons is lief vi jou theuns
@elizabethrall2014 жыл бұрын
Dis waw die songs wat Theuns sing
@v337413 Жыл бұрын
Wat een stem theuns man ik mis jou muziek rust in peace man met respect
@barbiesmith57074 жыл бұрын
Al jou songs is awesome..die mooiste mooi stem, love it!!
@suebester807 Жыл бұрын
Jy was absolutely a LEGEND
@rosmariedallafina22712 жыл бұрын
so sad I only found him after he passed - beautiful voice and words. Good for the soul
@janlourens41233 жыл бұрын
Al jou song is pragtig. Rus in vreede
@rouaanjewaskiewitz83314 жыл бұрын
Ons eie Theuns
@turnerkruger73194 жыл бұрын
Jou musiek red lewens
@pietvaneeden1581 Жыл бұрын
My yster
@BevellieBothma7 ай бұрын
Forever in our ❤❤❤
@rikaniemand90133 жыл бұрын
Jy was my asem my babe ek mis jou stywe drukkies en het veilig gevoel in jou arms my engel ek wag nie meer lank nie dan hou ons mekaar styf vas💔💔
@rikaniemand90132 жыл бұрын
Ja my lief mis jou dit is koud en alleen
@228852 жыл бұрын
Best music ever love your voice always.
@irmgardbruggemann11573 жыл бұрын
🎸🎸❤️🌹🎼🎙️🦌 Stark!!!!
@gerrithorn35074 жыл бұрын
Treffer song!
@annaprchalova96783 жыл бұрын
Wauuuuu 😍😍😍💖💖💖🍀🍀🍀
@lynettevanrooyen78312 жыл бұрын
Lief vir jou Liefie
@rikaniemand90132 жыл бұрын
Hy was en is een in sy soort fisies en geestelik my lief
@ellenhjelm43643 жыл бұрын
👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍
@antoinettebutler97753 ай бұрын
Wat het met Theuns se friend gebeur
@geertwouters80774 жыл бұрын
Prachtig!
@laurenhouston-mcmillan12313 жыл бұрын
💋
@babsielegrange3922 жыл бұрын
Excerlleny beautiful mudic
@elizefourie87765 жыл бұрын
😍💕
@jabulanesheshe5114 жыл бұрын
Lekker
@rikaniemand90132 жыл бұрын
More my lief vanoggend is dit letterlik blow in the wind jammer se laat more maar soos jy altyd mos gese het weet jy dit is hoe dit hier iby my gaan by die HH my skat mis jou