Рет қаралды 1,684
BOK RADIO / BOKTV
Thomas Anders van Modern Talking kuier in die mooie Kaap en het by Martin & Yolandie kom inloer voor sy vertoning môreaand by Grand West. Luister gerus die potgooi indien jy dit dalk misgeloop het.