Dankie Dr . Jis mooi boodskap ek kan getuig. Ek is gebroke maar ek bid vir ander mense wat siek is en wat sukkel soos ek. Ek is oppad dat die Here my sal genees. Amen. Mag God ons almal help.
@chrisopperman3 ай бұрын
Ek het hierdie boodskap só nodig gehad.. dankie.
@janvermeulenvermeulen53643 ай бұрын
Dankie Vader wat in die hemel is vir Jesus Christus wat lewe in my gees.
@yvonnevandermerwe60833 ай бұрын
Baie dankie dr Izak. Kosbare verduideliking van 12 jaar se verwerping en eensaamheid.
@captainlogi18wecke623 ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏🙏
@johnnywait24083 ай бұрын
Dankie Dr Isak vir n geseende boodskap.
@sarahmeiring24764 ай бұрын
Kosbare boodskap !! Amen en amen 🙏🏻 ❤
@vivanjulies72704 ай бұрын
Dankie Dr Isak vi die kosbare Woord ek waag my lewe ek kom ek kom ek dra al my geliefdes op Here Dankie vi u genade onbeskryflik groot ek dank u ek eer u bdnki ❤.God bless 🙏🙏🙏❤️
@deonvanrhyn9343 ай бұрын
Dankie vir n geseende boodskap .
@merciacloete93114 ай бұрын
Baie dankie Dr Isak vir geseende boodskap. Seeninge.