Vaalrivier S2E4 (Raaswater) Fishing the great Vaal river at Raaswater! Winter fishing, 26 May 2018. Hope you enjoy the video. Consider subscribing, commenting and to like the video. Thank you.
Пікірлер: 4
@ZaneSchoonraad4 жыл бұрын
Well done boys!! Ek het vanaand op julle videos afgekom en ek geniet dit werklik!! Hou so aan! Ook as julle lekke pret wil he kom vang bietjie hier by Meerhof in die Harbeespoort dam! Daar is groot vis wat daar swem en ek is seker julle sal 'n 10kg stamp!!
@geraldmaree76584 жыл бұрын
Well done boys. Ek hou van julle manier van dinge doen.
@colinwilken13144 жыл бұрын
Geniet julle video..👌
@Metalmaster235 жыл бұрын
Ek vang altyd oorkant op n privaat plek en dis baie lekker daar