Рет қаралды 389
Ons reis Suid na die Bela-Bela-distrik in die Waterberge en slaan kamp op in in pragtige kloof by ATKV-Klein-Kariba. Op roete reis ons deur die ongelooflike Magoebaskloofpas, ontmoet Afrika se saggeaarde reuse by "Adventures with Elephants", geniet hope pret by die oord met 'n vierwielmotorfiets-avontuur, trapbootjies, 'n natuurlewe-uitstappie op 'n Unimog en besoek 'n unieke Bokmelkplaas!