No video

Vastrap Asseblief (Kant 1)

  Рет қаралды 530

Music Edition

Music Edition

Күн бұрын

Vastrap Asseblief
Frikkie Broodryk - Bronkie Bronkhorst - Joe Hein
Kant 1
1. Nastergal (Settees) Boere Konsertina - Joe Hein
2. Jy is my liefling (Wals) Twee Kitaars - Frikkie & Bronkie
3. Sterwekop (Vastrap) Boere Konsertina - Joe Hein
4. Modder Pap (Settees) Engelse Konsertina - Frikkie Broodryk
5. Geel Perske (Wals) Viool - Joe Hein
6. Eva (Settees) Engelse Konsertina - Frikkie Broodryk
Dit word gesê dat die Afrikanervolk besig is om te verstedelik, om die ou gewoontes en gebruike opsy te skuif en om alles wat hulle eie is, te minag. Ons glo nie dat dit waar is nie, want waar 'n klompie boere bymekaar kom op die platteland sowel as in Johannesburg en ander stede se mees uitgesoekte kringe is dit nie te lank nie of hulle wil uiting gee aan die opgewektheid, die energie en die gees van broederskap wat tog só eie aan ons is . . . en as dit gebeur, wil die Boere net dans!
En dis hier waar die stedelike Afrikaner se ware boeregees nog na die oppervlakte borrel, want as hy wil dans wil hy geen nuwer- wetse, uitlandse musiek hê nie. O nee! Selfs wanneer die deftiges bymekaar kom en hulle vleisbraai (wat miskien 'n skemerkelk- partytjie" heet) ontaard in 'n dansparty, dan vra hulle: “Vastrap asseblief!" en nie te lank nie of almal skoffel dat die stof so staan aandpakke of te nie. Dit is soos ons Afrikaners maar is. Uiterlik kan ons allerlei nuwighede en oorsese gewoontes aankweek, maar wanneer ons werklik plesierig wil saamwees . . nouja, dan is dit maar weer: “Vastrap asseblief!"
En hierdie nuwe opname deur drie kêrels wat reeds heelwat naam gemaak het met hulle tradisionele en egte benadering tot ons eie musiek, beantwoord net aan daardie doel. Hier is suiwer Afrikaanse boeremusiek soos gespeel deur Oom Joe Hein, 'n plaasboer van Koppies, jong Frikkie Broodryk met sy konsertina en Bronkie Bronkhorst met sy mondfluitjie en sy kitaar. Oom Joe Hein kielie ook die konsertina dat hy so lekker kry en of dit nou die Boere- konsertina of die Engelse konsertina is, dit kom die daarop aan nie.
Frikkie Broodryk is uit Heilbron afkomstig (hy is daar gebore op 8 April, 1934) en Bronkie Bronkhorst kom uit Vredefort (waar hy op 1 Julie, 1920, die eerste lewenslig aanskou het). Bronkie het op Wolwehoek naby Sasolburg maar wanneer hierdie drie boere bymekaar gekom het, is hulle, Die “Vastrap Boere-orkes" en in die Noord-Oos Vrystaat was daar nie beter te vind nie.

Пікірлер: 1
@solliedeklerk5873
@solliedeklerk5873 Жыл бұрын
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Vastrap Asseblief (Kant 2)
15:09
Music Edition
Рет қаралды 385
Bennie de Beer - Tradisionele Klanke
42:16
Douw Gerber
Рет қаралды 91 М.
Glow Stick Secret Pt.4 😱 #shorts
00:35
Mr DegrEE
Рет қаралды 18 МЛН
Incredible Dog Rescues Kittens from Bus - Inspiring Story #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 34 МЛН
When you discover a family secret
00:59
im_siowei
Рет қаралды 32 МЛН
拉了好大一坨#斗罗大陆#唐三小舞#小丑
00:11
超凡蜘蛛
Рет қаралды 16 МЛН
Cathy Viljoen - U stil die Lewenstorms (Kant 1)
15:50
Music Edition
Рет қаралды 147
Tolla se gewildste stories - Dronkmense
8:21
Music Edition
Рет қаралды 7 М.
Twee Klassieke Gatiep Grappies ...
1:20
Dawid Nel
Рет қаралды 9 М.
BOERE LAND EPISODE 1: Voorbereiding (deel 1)
27:02
Boere Land
Рет қаралды 65 М.
Koos en Hester Nortje (Een wit Angelier) - Kant 1
12:37
Music Edition
Рет қаралды 155
Boesmanland
3:02
Japie Laubscher en Sy Orkes - Topic
Рет қаралды 16 М.
Gamtoos Vastrap
3:04
Willie Saunders
Рет қаралды 3,9 М.
Dries Lombaard- Die brug op ons plaas (Kant 2)
14:18
Music Edition
Рет қаралды 105
Konsertina is net 1 van 13 vir Kosie
3:14
Netwerk24 Video
Рет қаралды 174 М.
Cathy Viljoen - U stil die Lewenstorms (Kant 2)
15:50
Music Edition
Рет қаралды 181
Glow Stick Secret Pt.4 😱 #shorts
00:35
Mr DegrEE
Рет қаралды 18 МЛН