No video

Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 4 [24 Feb 2021]

  Рет қаралды 8,653

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Stephan Joubert het ons Bybelskool oor die brein en geloof afgesluit Woensdag aand. Hy het gesels oor die konneksie tussen jou brein en hoe jy kyk. So gesels hy ook oor Lukas 7 en 15 en vra hoe lyk Jesus en God se kyk.

Пікірлер: 7
@frikkievandeventer7199
@frikkievandeventer7199 2 жыл бұрын
Baie dankie Stephan vir al die insig en wysheid wat jy leer!
@bellajansevanrensburg6934
@bellajansevanrensburg6934 3 жыл бұрын
Baie dankie Stephan . Ek het al so baie by jou geleer.Ek is so dankbaar ek kon deur jou leer van Jesus se sagte kyk. Dit is n voorreg om jou wysheid te ken.
@elsasteyn181
@elsasteyn181 5 ай бұрын
Dit was vir my baie insiggewend. Ek sal ook nou my oë reg gebruik.
@annemariejones4835
@annemariejones4835 3 жыл бұрын
Het die boek 'n jaar of wat gelede gelees, hierdie het alles ingeskerp. Baie dankie.
@kobusbritz8530
@kobusbritz8530 3 жыл бұрын
Vrede Dankie
@carolinahenn3126
@carolinahenn3126 3 жыл бұрын
Stephan, hoekom het die Here ons breine so gemaak dat dit makliker haak aan die negatiewe?
@tattieroestorff9183
@tattieroestorff9183 2 жыл бұрын
Dankie Stephan so goed wat ons hoor en leer. Tattie
Woorde praat... oor die tong en wie ek is [21 Feb 2021]
30:25
Can This Bubble Save My Life? 😱
00:55
Topper Guild
Рет қаралды 84 МЛН
Challenge matching picture with Alfredo Larin family! 😁
00:21
BigSchool
Рет қаралды 43 МЛН
Saam met Paulus op die Via Appia [25 Aug 2024]
21:10
Ekerk
Рет қаралды 4,7 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 13 М.
So leef ek God se wil | Stephan Joubert
28:35
Ekerk
Рет қаралды 124
VAIVAKAWN ZOHNUAI BUILDING HI ENGTIA TIH CHI NGE NI ANG LE?!?
14:30
Hmahruaia Zote
Рет қаралды 31 М.
NUIH TI ZA ZUAL @ 3RD ROUND # J&M LPS COMEDIAN SEARCH 2024
11:21
FTH Official
Рет қаралды 95 М.
Waar is God as ek swaarkry | Stephan Joubert
26:07
By ons finale adres | Stephan Joubert
30:19
Ekerk
Рет қаралды 80