Рет қаралды 548
Meganisasie is 'n belangrike bousteen in die groei en ontwikkeling van #orania
Orania Eiendomsontwikkeling (OEO) het onlangs dié mobiele betonmenger aangeskaf. 'n Klein, maar belangrike stap om hul doeltreffendheid en produktiwiteit te verhoog. Saam bou ons aan ‘n toekoms vir ons mense. #meganisasie #eiearbeid #afrikaner #konstruksie #sement #beton