Vervulling deur die Heilige Gees Dr Willie Marais

  Рет қаралды 8,048

Bybel Jesus

Bybel Jesus

4 жыл бұрын

#Vervulling #HeiligeGees #DrWillieMarais #GeestelikeVervulling #LeefDeurDieGees
Teken nou in -skakel (Moenie dit misloop nie) - skakel
/ @bybeljesus
Asook, teken nou in - Engels Kanaal skakel (Moenie uitmis nie)
/ @mrbiblejesus
Hero? Ondersteun Bible Truth Life via PayPal of by Ko-Fi (soortegelyk aan Patreon):
PayPal Donate: www.paypal.me/truthbiblechrist
ko-fi.com/truthbiblechrist
Besoek ons Afrikaanse Christen Media Webwerf (meer as 15 000 lêers met meer wat kom) - preke.net/
Besoek ons Engelse Webwerf Christen Media Webwerf (Over 25000 Free Media Files and counting) - audiosermon.net/
Amptelik - Agter die Skerms Potgooi (Behind the Scenes Podcast): 'Truth Bible Christ' Podcast truthbiblechrist.buzzsprout.com Follow before too late!
Podcast vir Kinders- ‘Precious Seed Podcast' preciousseed.buzzsprout.com Join the revolution!
Twitter / truthbchrist

Пікірлер: 7
@andreverster9417
@andreverster9417 Жыл бұрын
Dankie Here,vir die predikers soos hy,en ander soos Prof.J.C.Kotze wat ons die suiwer waarheid van U woord gee dat ons paraat en werklike kinders van U mag wees.
@brahmreyneke7138
@brahmreyneke7138 Жыл бұрын
Amen! Laat U Here Heilige Gees weer 'aangeblaas' word op ons kansels, in U Kerklidmate, vanaf gesinne, gemeentes, gemeenskappe tot die uithoeke van die ganse wereld. Seenwense, F3. (Brahm Reyneke, De Doorns. 23 Nov 2022.)
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 2 жыл бұрын
Onéíndig dánkie vir hierdie onéíndig kósbare boodskap. Amen🙏dit is ábsolúút wáár wat Dr.Willie Marais hier gesê het....toe God Homself só wonderbáárlik aan my openbaar het was dit óók nadat Hy my vir 'n lang tyd by die hand geneem en dmv Sy Woord gelei het deur Sy Heilige Gees tot óngekompromiteerde vólle en ónvoorwaardelike oorgawe....maar ek het baíe gou weer afgedwaal van die Here en die kósbare stryd van die geloof in my eíe krag en vlees begin volg.... Ek en my ouers was baíe, baíe líéf vir Dr.Willie Marais en ons het hom geken as 'n man wat die Here Jesus wáárlik kén en Hóm en álle mense ínnig en met sy héle, héle hart líéfhet. Hy was wáárlik néderig en vól van die Heilige Gees. My ouers was ook in sy gemeente in Bosmanstraat en het tydens daardie herlewing self ook hul lewens volkóme en ónvoorwaardelik aan die Here gegee en was gedoop met die Heilige Gees. Ek glo die Here het 'n spesiále genade van seën ook op selfs die ongebore nageslag van die ouers wat tydens daardie herlewing onder sy leiding in diens van ons Here Jesus Christus tot bekering gekom het en wáárlik 'n vólle oorgawe aan Christus en álgehele ommekeer gemaak het in Sy getroue en liefdevolle genadeverbond ogv Jesus se bloed en wat Hy vir ons álmal in die wêreld gedoen het daardie salwing op een of ander manier ook op daardie kósbare mense se kinders laat kom soos wat Hebreërs sê Levi ook geseën was in Abraham se "innermost being" toe Abram aan Melgisedek eer betoon het....ek dank die Here vir hierdie onéíndig kósbare man....
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 2 жыл бұрын
Hy het selfs die moeite gedoen om my skoonma spesiáál te kom besoek nadat sy in die hospitaal byna oorlede was (ek glo wel sy het gesterf maar die Here het haar teruggebring....of amper so-iets soos 'n skyndoodervaring nav wat sy daarna vertel het wat die Here vir haar gewys het: sy het 'n visioen gehad van die duiwel en hy was ongelooflik aantreklik het sy gesê, en op sy voorkop was iets wat gelyk het of haar herinner het aan 'n tv skerm....dis mos maar moeilik om bonatuurlike dinge te beskryf soms...Rabbi Kirt Schneider se beskrywing van die beeld van die dier in Openbaring is vir my beskrywend hiervan in sy uiteensetting van wat die Here met hom gedeel het oor Openbaring of Revelation dan.Die ander visioen wat sy gehad het was van 'n gróót engel wat oordeel gebring het en sy het gesê dit het gelyk asof hy met sy twee hande die aardbol letterlik oopbreek in twee wat my aan Psalm18 en 97 herinner...Dr.Chuck Missler het ook baie hieroor uitgebrei. Nietemin...Dr.Willie Marais het vir my skoonma gebid. Sy was toe alreeds vir 'n geruime tyd tuis bedlêend en permanent aan 'n ventilator gekoppel, waarskynlik weens Guillaume Barret en sy was verlam van haar nek af. Alhoewel die Here haar nie genees het nie het die díépe líéfde en néderige téér, sagmóédige en oprégte omgee en wáre barmhartige gees van Dr.Willie Marais en Jesus Christus só kósbaar in Hom teenwoordig...holiness unto God... Gal2:20 en ook 1:10 waarvolgens hy geleef het, haar ónheróépelik en kósbaar verander en aangeraak....die Here het díép wonde in haar hart genees daardie dag en haar heelgemaak en sággies en téér omvou in Sy liefde, deur Oom Willie.....kósbare, kósbare oom....ek kon nie gló hy het my skoonma kom besoek nie....dit was vir my eintlik Jesus wat 'n afspraak met haar gehad het...hy was net die geskikte instrument van liefde en genade in Jesus se hand....soos wat Jesus ook eenkeer vir my gesê het dánkie dat ek jou kindertjies kan aanraak en omhels en liefhê deur jóú hart en hande en lyfie...ek het dit in my gees gehoor en diesêlfde oggend weer op Radio Kansel diesélfde boodskap en toe voeg Hy by "It is holiness unto God...😍🙏" volkóme neerlê van jou lewe voor die voet van die kruis van Jesus in dánkbaarheid vir wat Hy vir óns gedoen het en onvoorwaardelike oorgawe en gehoorsaamheid aan die Heilige Gees....Rom12:1,2 en Ef5:1,2 in die lig van Efesiërs2-4 NLV en ook 5&6 en Ephesians 1 KJV ER (easy read) en dan het Jesus gesê sal die Vader ons ook besónder liefhê en sal Jesus en Sy Vader by ons kom woning/tuiste maak...Joh14
@bybeljesus
@bybeljesus 4 жыл бұрын
amen
@henrywickham
@henrywickham 5 ай бұрын
Ek was as jong man by n reeks van sy dienste spesiaal vir die jeug. Daar was mense van alle ouderdomme. Ek onthou die een aand het hy gepreek oor bekering. Ek het heel voor in die kerk gesit. Word toe later bewus van n snik geluid agter my. Ek kyk toe om, en so ver as wat ek kon sien was die mense oud en jonk aan die snik en huil...gebroke in sonde bewustheid....ek dog by myself. Is julle nie skaam om so in die openbaar te huil nie? Dit was geensins n emosioneele preek waar die mense opgesweep was nie. Errder n rusige uitleg van Gods woord soos wat sy styl altyd was. N ongelooflike oomblik om te sien hoe die Heilige Gees werk.
@trapeziumbluestar1182
@trapeziumbluestar1182 Жыл бұрын
.i8
Ps 119  LEEF volgens die WOORD  dr Willie Marais
27:17
Bybel Jesus
Рет қаралды 8 М.
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 34 МЛН
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 9 МЛН
Inside Out 2: Who is the strongest? Joy vs Envy vs Anger #shorts #animation
00:22
Nag van die Lang Messe - Andre van den Berg
11:29
Stories from South Africa
Рет қаралды 40 М.
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL3
10:37
Patmosstudio
Рет қаралды 100 М.
Jaar van Genade   Dr Willie Marais
1:08:14
Bybel Jesus
Рет қаралды 21 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 70 М.
Geloftedag   Dr  Willie Marais
45:42
Bybel Jesus
Рет қаралды 8 М.
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 34 МЛН