God het ons lief net soos ons is. Vanoggend kom gee Johan Smith vir jou en vir my weer hoop! Luister saam.
Пікірлер: 6
@mornedupreez82033 ай бұрын
Amen. Ek is mal oor oom se preke en praatjies. Dankie oom.
@fredaroodt96952 ай бұрын
Amen. Dankie Johan vir hierdie boodskap😊
@isabelvanschalkwyk5926 Жыл бұрын
Baie dankie Johan Vir die mooi boodskap vanoggend. Geseende dag Verder. 🙏🙏
@fredaroodt96952 жыл бұрын
Baie dankie Johan vir wonderlike boodskap 🙏🙏
@marthievandermerwe40582 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. Insiggewend.
@hannetjietheron65402 жыл бұрын
Richard Rohr sê as volg...a person does not have to follow Jesus or practice ANY formal religion to come to salvation, but rather "fall in love with the divine presence, under WHATEVER name..." Rohr says people are disillusioned with conservative churches that teach that nonbelievers go to hell.... Is DÌT van dieselfde Richard Rohr wat hier aangehaal word?👆👆