Absolute meesterstuk! Tineke Roosboom, jy het die mooiste stem! Pragtige begeleiding! Pragtige akoestiek!
@wouterkabouter102 Жыл бұрын
Hoe is dit moontlik dat slegs 99 mense 'like' gedruk het tot dusver?! Die res van die mense raak seker in `n beswymeling en kon geen vinger verroer nie, sò mooi is hierdie lied uitgevoer !
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
Is dit nie pragtig nie. Lyk my ek en jy het waardering vir dieselfde musiek. 'n sopraanstem saam met 'n mannekoor altyd pragtig, veral as dit uitstyg bo die manne stemme.
@wouterkabouter102 Жыл бұрын
@@lodewykcoetzee4104 Absoluut ja, dis die wenresep daai !
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
@@wouterkabouter102 Luister bietjie op youtube na " U bent alles Heer " sopraan Rozanne Nahepetjan. Dan sê jy vir my wat dink jy daarvan.
@krisjustin38846 ай бұрын
Ik was er erg door ontroerd, maar heb toch op de like-knop gedrukt! :)
@lodewykcoetzee4104 Жыл бұрын
Pragtige Sopraan stem. Groete uit Suid-Afrika!
@Fredtimmer Жыл бұрын
Ontroerend mooi🙏
@Bart-zo4mt Жыл бұрын
Mooi! Goede solist ook! 😊
@lauravanderstelt70906 ай бұрын
Geweldige pianist en organist!
@keesvaandering63357 ай бұрын
Geweldige dirigent! 👌
@krisjustin38846 ай бұрын
it’s like this ensemble experienced the power of the risen Christ in this performance! I couldn’t help becoming emotional hearing this recital.
@gerritlaros35079 ай бұрын
Telkens weer een moment van genieten , ook hartelijk dank voor het tekst gedeelte . Bij veel koormuziek is dit niet te vinden , maar hier gelukkig wel. Dhr. G.Laros
@MrSpiritUAll Жыл бұрын
Wat mooi❤
@keesvaandering6335 Жыл бұрын
Mooi! ❤
@theomariannevandenboom8 ай бұрын
PRACHTIG!!
@ИльяДовгий-ю5к9 ай бұрын
Wonderful sounds!
@scottforesman7968 Жыл бұрын
Could we see the English translation? Bless you.
@familietiemersma6637 Жыл бұрын
In welke taal wordt dit gezongen?
@wouterkabouter102 Жыл бұрын
Die taal wat u praat ;-)
@Elia31810 ай бұрын
Mooi….gemiste kans geen ondertiteling.. solo is goed te verstaan maar koor totaal niet.
@margateeuw8104Ай бұрын
Via instellingen kunt u de ondertiteling aanzetten.