Vrydag Nag Laat: Boer soek 'n ou - Boer Giel

  Рет қаралды 363,812

kyknettv

kyknettv

Күн бұрын

Boer Giel vertel van sy perfekte pasmaat.
Die uitsprake van gaste op VNL is nie verteenwoordigend van kykNET of die vervaardiger se menings of oortuigings nie.
Wees deel van kykNET se KZbin kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 66
@Pr1ncessYak
@Pr1ncessYak 4 жыл бұрын
We need season two of Boer Soek n Ou 🙏 aseblief
@riaanespach4980
@riaanespach4980 9 жыл бұрын
As dit nie "n grap was nie, was ek al lankal op die plaas. Ek kan kos maak, hertzoggies bak, bad tap en gaan shop. Love it, wens Kyknet het rerig so program gehad, wil graag inskryf.
@MariaReyes-tq1ej
@MariaReyes-tq1ej 8 жыл бұрын
la
@henryM22x
@henryM22x 5 жыл бұрын
Wel geluk , jou dag het gekom 😂 nou is daar n boer soek n ou !
@Dutchified
@Dutchified 9 жыл бұрын
Brilliant. Well done.
@0jacodel0
@0jacodel0 9 жыл бұрын
LIEF DIT!
@drfunkerooy
@drfunkerooy 10 жыл бұрын
Waaaaaaattttt? Ek kan nie besluit watter lyne my gunsteling is tussen: "Dis nie aldag dat n bus vol mans hier by die hek aankom nie, dit het nog net eenkeer gebeur" "My ideale maat is iemand met n sagte hart en n harde baard" "Ek sal moet erken, eks kort van draad en ek kom altyd laat... vir alles"
@kleinpikkewyn
@kleinpikkewyn 9 жыл бұрын
'n man moet oes, al maak oes jou nie opgewonde nie
@mrkruger5108
@mrkruger5108 9 жыл бұрын
Rou is hulle die beste as my pa my nie gestop het nie het ek al ons mielies opgevreet! hahahahah lag my oes af
@blessedpower
@blessedpower 9 жыл бұрын
Beste wense, ek hoop van harte jy vind jou pasmaat. Lg.
@Cherry-gl2pb
@Cherry-gl2pb 9 жыл бұрын
Love dit!!!!
@diegowhite1390
@diegowhite1390 4 жыл бұрын
Julle moet bekeer
@meltsieberhagen8053
@meltsieberhagen8053 10 жыл бұрын
Ek dink ek's verlief!
@aztrvl7
@aztrvl7 9 жыл бұрын
LMGA!!! Ja Melt dis net jy wat dit sal se!!!!!! LOL!!!!!!
@carlasmith8073
@carlasmith8073 3 жыл бұрын
even me, Melt.
@WEZZIWEZZ
@WEZZIWEZZ 9 жыл бұрын
Geniaal! :)
@desmentjhb
@desmentjhb 9 жыл бұрын
Bwhahaha I am finished! This should get into comedy!
@divanvanzyl7545
@divanvanzyl7545 9 жыл бұрын
Ek kannie glo hoe baie mense in die comments nie kan agter kom dat dit n grap is nie.
@nevyntanis2665
@nevyntanis2665 9 жыл бұрын
Dankie Vader, ek is n bietjie dom.
@BaasdeBeer
@BaasdeBeer 9 жыл бұрын
1:14 ... Ek het my oes afgelag!
@mikaswart
@mikaswart 9 жыл бұрын
Dit is great!
@londonlouis000
@londonlouis000 10 жыл бұрын
love dit!!!!!! trou my my asseblief!
@gerritburger2588
@gerritburger2588 9 жыл бұрын
Soek nie verder nie. Hierdie plaas seun kan als doen, ploeg en perd inbreek !
@leighbezant
@leighbezant 9 жыл бұрын
Really well done
@cobusbeukes1836
@cobusbeukes1836 9 жыл бұрын
Lekker man lekker lol!
@PeterJohnJnb
@PeterJohnJnb 3 жыл бұрын
Yep, still good. Ek lag nog steeds my dinges af. By gesê, ek sou nogal "aansoek" gedoen het was dit genuine. :-)
@nicov.dwesthiuzen3477
@nicov.dwesthiuzen3477 10 жыл бұрын
2:45 die beste
@ChristiaanMinnaar
@ChristiaanMinnaar 2 ай бұрын
Ek bring die tafel😂😂😂
@AmiraSmyrna
@AmiraSmyrna 5 жыл бұрын
Hahahaha damn hilarious love the mielie camera angle hahahahaha
@StephenBekker
@StephenBekker 9 жыл бұрын
Lol Beer!
@andanindlovu8286
@andanindlovu8286 9 жыл бұрын
Van wa is die Boer? Hy moet ma vir my vat jong!
@chantalviljoen4686
@chantalviljoen4686 9 жыл бұрын
"Solank hy vir die blou bulle skree"
@lycramus
@lycramus 9 жыл бұрын
Ek dink hy is super hot, en die storie fasineer my. Almal het n maat nodig
@mimichico100
@mimichico100 9 жыл бұрын
ek sal jou aantrek ook my ou Giellie. daai kousies is net 2 teveel.
@jacocarstens4187
@jacocarstens4187 9 жыл бұрын
LoL I love it!!!
@JacobCloete
@JacobCloete 9 жыл бұрын
I am seriously wonder about the mielies!!!
@ChristiaanMinnaar
@ChristiaanMinnaar 2 ай бұрын
Is jul nou ernstig?? Word die op nasional tv uitgesaai?
@benwingreeff6626
@benwingreeff6626 6 жыл бұрын
Give that man a bells!
@theavanderwesthuizen98
@theavanderwesthuizen98 9 жыл бұрын
Baie, baie snaaks... en baie, baie fyn geskryf
@dieanderougeyser5041
@dieanderougeyser5041 9 жыл бұрын
Moes dit gesien kom het, boer Giel speel al van kleins af met sy stokke...
@craigtobias3609
@craigtobias3609 4 жыл бұрын
Grootlepel🤣🤣
@ervinerasmus4108
@ervinerasmus4108 9 жыл бұрын
LOL
@hoenderkop5184
@hoenderkop5184 10 жыл бұрын
hahaha
@laetitian1542
@laetitian1542 9 жыл бұрын
This is hilarious!!
@annahills9657
@annahills9657 9 жыл бұрын
annatjie visser
@annahills9657
@annahills9657 9 жыл бұрын
annatjie visser
@MrJohannLubbe
@MrJohannLubbe 9 жыл бұрын
Absoluut befonk!
@chantellestimie7711
@chantellestimie7711 9 жыл бұрын
At least he has an arabian horse!
@jasongingerfinger2493
@jasongingerfinger2493 9 жыл бұрын
i will marry you today!!
@francoisdeklerk4993
@francoisdeklerk4993 10 жыл бұрын
Is die nou ernstig ?
@sallyw2117
@sallyw2117 9 жыл бұрын
NOU!
@sallyw2117
@sallyw2117 9 жыл бұрын
Salome Wehncke Hy sal jou NOU vat
@Ryskorrel
@Ryskorrel 9 жыл бұрын
Salome Wehncke back at you :P
@alettagouws450
@alettagouws450 9 жыл бұрын
bwa ha haaaaaaaaaaaaa
@pettie.m3312
@pettie.m3312 5 жыл бұрын
EK weet dis n grap maar EK Val nie daarvoor nie.
@jasonlee5953
@jasonlee5953 4 жыл бұрын
Val vir wat?
@christopretorius8526
@christopretorius8526 7 жыл бұрын
Siek
@jasonlee5953
@jasonlee5953 4 жыл бұрын
Shame met griep?
@Naldo4real
@Naldo4real 3 жыл бұрын
@@jasonlee5953 Corona
@LeonDieBoer
@LeonDieBoer 9 жыл бұрын
Pateties...
Фейковый воришка 😂
00:51
КАРЕНА МАКАРЕНА
Рет қаралды 6 МЛН
Electric Flying Bird with Hanging Wire Automatic for Ceiling Parrot
00:15
Пришёл к другу на ночёвку 😂
01:00
Cadrol&Fatich
Рет қаралды 5 МЛН
Touching Act of Kindness Brings Hope to the Homeless #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Om te laat gaan - Een keer om die son | S1 | Ep 12 | kykNET
1:59
Risiko - Wie word ‘n miljoenêr | S4 | E2 | kykNET
2:06
Voorskou: 9 - 12 September 2024 - Diepe waters | kykNET
1:50
Nuwe seisoen, nuwe gesprekke - Laataand by Rian | S3 | kykNET
0:53
'n Do-over - Suidooster | S10 | Ep 2145 | kykNET
0:57
kyknettv
Рет қаралды 3 М.
Фейковый воришка 😂
00:51
КАРЕНА МАКАРЕНА
Рет қаралды 6 МЛН