Baie dankie vir daardie pragtige preek oor die tong(wat geen been het nie) die stuk vleis wat slap slap vir jou kan red of veroordeel ... Lekker dag aan almal ons Nuuspod Broers en Sisters
@annievanniekerk46507 күн бұрын
Sandwich spread. Ons almal het dit kameelkots genoem. Dankie vir ‘n mooi program soos altyd Izak ❤️
@sanniesymington16537 күн бұрын
Nie korrup nie maar hy kan lieg!!!
@TerenceBennett-x9s7 күн бұрын
Oom kry bietjie van ons Midvaal Mense om optestaan vir ons self
@MagdaleenGray7 күн бұрын
Sê ek ook mos. Die verkose leiers praat vir ons mense in midvaal. Ons kan mos vir ons self praat
@TerenceBennett-x9s7 күн бұрын
Wouter jy lieg deur jou Gat
@hugohinze10827 күн бұрын
Goeie middag almal wees Geseënd
@keyserrosemarie75618 күн бұрын
Uitstekende Preek Izak. Kort en Kragtig.
@cyclenatic95067 күн бұрын
Dis VF Plus storie is nes enige ander storie, Die antwoord is iets tussen wat Kobus se en wat die 7 "Top Bestuur" lede se. Ek dink defnitief hier is antwoorde wat die "top bestuur" moet antwoord met harde feite en nie net praat nie. My probleem is die "Buddy Buddy", een hand was die ander manier hoe daai top bestuur verkeer wat baie duidelik is.
@TerenceBennett-x9s7 күн бұрын
Vra bietjie wat aan gegaan het met die laaste voting
@RiaMulder-f1w7 күн бұрын
Naand Sakkie danki vir die preek Ja die verbode vleis 😢 dit bly maar die probleem Sakkie Goed Gan van Ouma RIA Despatch
@deonkoegelenberg2347 күн бұрын
Arme ou en arme hond
@janmoolman8 күн бұрын
En ons kan die politici glo????
@amelia25568 күн бұрын
More!! Lekker dag
@atlategan7 күн бұрын
Stem saam Izak
@christinemeyer71637 күн бұрын
ons moet almal baie baie meer versigtig wees met wat ons self se, of wat ons so vinnig is om boodskappe aan te stuur. Die tegnologie en Sosiale Media het skynbaar vir ons die reg gegee om te se wat en wanneer ons wil oor wie ons wil. Mense vergeet wanneer dir daar buite is, kan ons dit nie terugtrek nie. Te veel seer is al veroorsaak deur mense se los monde. Ons gaan rekenskap gee oor alle onwaarhede(leuens) wat ons verkondig het.Ons moet bietjie besin.
@hermanengelbrecht3191Күн бұрын
Ons betaal geen boetes. !!!!
@juriegildenhuys43367 күн бұрын
die VF man is glad
@TheYodellingqueen7 күн бұрын
Cross and Blackwell Sandwich Spread 😅😅
@apretorius82317 күн бұрын
Hi Izak sorry no internet
@elmarievandermerwe31667 күн бұрын
Ssnwichspread!
@jacobpretorius27418 күн бұрын
Niks erger gewees as dak verf of railway gries ( gemengde rooi konfyt)
@belindaduplessis77288 күн бұрын
Hi Isak
@tokkielegrange35338 күн бұрын
Die DA raadslede werk vrek hard in ons stad en buurtes ...hul hou my stem
@alexandergous98387 күн бұрын
🤑
@erasgriesel99218 күн бұрын
asb as fines for you se ad opkom maak jou program glad nie oop nie en fines for you kan n mens nie afkry van die skerm af nie..help asb
@williamdavidz22788 күн бұрын
Gaan terug in die Geskiedenis in die Mulders se Geskiedenis. Hulle pa Connie met sy hanglip (soos wat hy sy miljoene afgetel het) Dit word mooi uiteengesit op Wikipedia.
@juriegildenhuys43367 күн бұрын
Inligting Skandaal
@mariusnel21688 күн бұрын
Marius
@angusnel83548 күн бұрын
Kameel kots
@susanleroux51638 күн бұрын
Vredebest, net die beste vir jou aankope. Volg Nuuspot se advertensie.