As die Here Sy Gees laat besluit om Sy teenwoordigheid bekend te maak raap en skraap ek in my gedagtes vir antwoorde op my probleme. Maar God is vinnig. Die woorde sterf in my. Die Here oorweldig alles. Op 'n goeie manier. Net God kry dit reg. Die probleme lyk dan nou piepklein? Natuurlik gaan die oomblik verby. Eg aards kom die problemebril terug. Want 'n bril is dit! Dankie vir die leersame preek.
@susanvdmerwe65153 жыл бұрын
Mooi boodskap. Amen
@susanvdmerwe65153 жыл бұрын
Waar is kerk gelee.
@EkerkOrg3 жыл бұрын
Middag Susan. Ekerk is nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk in die wêreld te wees. Deur middel van Christelike groeimateriaal en lewendige byeenkomste vorm alle ekerkers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld. Dus het ons nie 'n gebou nie. Jy kan gerus kyk na ons webtuiste by www.ekerk.org om meer te lees en te sien wie en wat ons doen.