Waterslangverhaal Willem van Wyk, Garies

  Рет қаралды 1,679

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Күн бұрын

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se missie om die historiese gemarginaliseerde Afrikaans variëteite en lankvergete leefwyses, vervat in talle volksoorleweringe (folklore), op te teken, is die instelling sedert 2008 hard besig met die Noord-Kaapse mondelinge oorleweringsprojek. Daarom is ons verheug om videogrepe van die mense wat hierdie verhale met ons gedeel het, nou aan die groter publiek beskikbaar te stel. In Suid-Afrika is daar in volksvertellings ’n duidelike gevoel van geeste wat in ons 'binnewaters' woon. Een hiervan is die wydverspreide opvatting dat haas elke belangrike rivier, waterpan en kuil op sekere tye van die jaar slagoffers eis. Stories vertel van watergeeste wat voorkom in die vorm van watermense en waterdiere, in die besonder waterslange. Die waterslang is geen gewone slang wat in die water woon nie, maar ’n mitologiese slang met besondere magte. Sien www.taalmonument.co.za vir ’n volledige artikel.

Пікірлер
Waterslangstories Katriena Adams
9:47
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,6 М.
Spookstories Nicolaas Makatees, Tweerivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
14:34
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 7 М.
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 28 МЛН
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 17 МЛН
Spookstories Dina Mentoor deel 1, Soebatsfontein - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
1:43
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,6 М.
Spookstories Dina Mentoor deel 2, Soebatsfontein - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
0:33
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 1,3 М.
Paneelgesprek ter viering van Taaldag en -maand 2023
1:33:31
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 148
Taalmonument vereer skrywers van nuwe Arabies-Afrikaanse werke, Afrikaanse Taalmuseum & -monument
1:01:50
Dans van die Vlamme met Psychedelic Theatre 2019 Taalmonument - Pieknieks
3:12
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 77
70ste Herdenking van Patrick J Petersen
1:51:13
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 231
Protesteater-werkswinkel ter viering van Jeugdag 2023
2:07:36
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 87
Deel 2: Virtuele Debatswerkswinkel - Afrikaanse Taalmuseum en -monument
36:20
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 25