Werner Van Der Hoven - Wynland

  Рет қаралды 939,376

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Жыл бұрын

Werner se eerste Afrikaanse single stream nou oral : distrokid.com/hyperfollow/wer...
Lirieke:
Die wind waai deur die blare die wingerde staan styf
Opgelei in hulle rye gereed vir parstyd
Die druiwe raak al soeter veral Sauvignon Blanc
Maar ek wag vir daai Merlot laat daai rooi duiwel brand
Want jou liefde
Jou liefde
Proe net soos die Wynland
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Op jou het ek my hart verloor
Die trekkers sleep hulle waens
Die mandjie loop al oor
Hop hop na die kelder en vanaand in die stoor
Maak daai tenke voller
Wynmaker doen jou bes
Gooi hom in die bottel
Laat ek my dors kan les
Want jou liefde
Jou liefde
Proe net soos die wynland
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde
Jou liefde
Voel net soos die wynland
Daar waar die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
As jy wegraak dan voel ek alleen
Dan sit ek met 'n knop in my keel
Maar jou roesbruin is ook vir my mooi
Jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi
Want jou liefde
Jou liefde
Proe net soos die wynland
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde
Jou liefde
Voel net soos die wynland
Daar waar die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Op jou het ek my hart verloor
Director: Marguerite van Eeden
Director of Photography: Damiane van Reenen
Producer: Roy Harris
Camera/Lighting Assistant: Pieter Booysen
Editor: Damiane van Reenen
Colorist: Jarryd Duthoit
Gear: Peter Lambert
Horse: Miesca
Wrangler: Izak Visser,
Green Acres Riding School
Special Thanks:
Location (Winelands): Bellevue Wine Estate
Location (Cellar): Koopmanskloof Winery
Wine: Japie De Villiers, Koopmanskloof
Executive Producer: Pierre Greeff
Music Production: Fred Den Hartog, The Nothing Club
Mastering: Lurrsen Mastering, Los Angeles
Track Mixing: Dirk van Niekerk
‘n Supra Familias Produksie

Пікірлер: 75
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Lirieke vir "Wynland" : Die wind waai deur die blare die wingerde staan styf Opgelei in hulle rye gereed vir parstyd Die druiwe raak al soeter veral Sauvignon Blanc Maar ek wag vir daai Merlot laat daai rooi duiwel brand Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die Wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Op jou het ek my hart verloor Die trekkers sleep hulle waens Die mandjie loop al oor Hop hop na die kelder en vanaand in die stoor Maak daai tenke voller Wynmaker doen jou bes Gooi hom in die bottel Laat ek my dors kan les Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Want jou liefde Jou liefde Voel net soos die wynland Daar waar die skemers nog hoog brand Jy het met my hart getoor As jy wegraak dan voel ek alleen Dan sit ek met 'n knop in my keel Maar jou roesbruin is ook vir my mooi Jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Want jou liefde Jou liefde Voel net soos die wynland Daar waar die skemers nog hoog brand Jy het met my hart getoor Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Op jou het ek my hart verloor
@WernerVanDerHoven
@WernerVanDerHoven Жыл бұрын
Great job Marguerite, Damiane, Roy en Pieter!!Lyk super goed!!!❤🎉🍷💥
@imkeventer8514
@imkeventer8514 Жыл бұрын
PRAGTIG!!! Dankie Werner! Oh mooiste Wynland!
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Wie het nou 'n Wynland nodig as jy die musiek van Werner het. Super Mooi 🔥❤️😎🔊🔥🎵
@WernerVanDerHoven
@WernerVanDerHoven Жыл бұрын
Is julle reg vi hom.....🎉
@yoinkaim1499
@yoinkaim1499 Жыл бұрын
BJA liefde van die Wynland hier in Upington.💙
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
Ons het lekker daar julle colombard bedrink nou die dag!
@LGHolisticTherapies
@LGHolisticTherapies Жыл бұрын
So stunning! Aan die brand en vol lekkerte!
@andriesengelbrecht2857
@andriesengelbrecht2857 10 ай бұрын
9 ure op youtube,7 van hulle luister ek al na Werner van der hoven se wynland!! WHAT A SONG!!!!
@dieheuwels
@dieheuwels 10 ай бұрын
lekker was nog nooit sleg nie :-)
@yoinkaim1499
@yoinkaim1499 Жыл бұрын
Ogg Bja Bja Pragtige liedjie.🔥
@leonardfourie5221
@leonardfourie5221 11 ай бұрын
Een van die min GOEIE songs! Wow! Awesome Wern... Sien jou gou - hou gemoed!!!
@dianscholtz8610
@dianscholtz8610 2 ай бұрын
Vars smaak op Afrikaans! Dankie Werner! Ons geniet jou musiek vreeslik!
@buckley1284
@buckley1284 6 ай бұрын
Mijn Fok! Nederlander je kunt meer muziek voor ons maken... Dit is Awesome...
@JacquesRautenbach
@JacquesRautenbach Жыл бұрын
Jis, great stuff my vriend! Well done! 💕
@yoinkaim1499
@yoinkaim1499 Жыл бұрын
WoW nice song🙉
@WernerVanDerHoven
@WernerVanDerHoven Жыл бұрын
Baie dankie en baie drankies....❤
@anjijoubert
@anjijoubert Жыл бұрын
Pragtig ek sal graag nog van jou wil hoor❤🌱
@dieheuwels
@dieheuwels Жыл бұрын
album is oppad!
@charmainevandeventer3689
@charmainevandeventer3689 10 ай бұрын
Die liedtjie , Wynland is definitief die oorsaak dat ek WEER verlief geraak het op my man !My gunsteling❤Gooi nog Werner moet nie skaam wees nie 😍
@tertiavanromburgh1514
@tertiavanromburgh1514 2 ай бұрын
Lekker man lekker. 💃 💃 🕺 🎸 🎶 🎵 🎼
@ursulahofmann857
@ursulahofmann857 7 ай бұрын
ECHT KLASSE.!! ❤😂❤❤
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 4 ай бұрын
Ai my vriend....jy bly absolutely amazing elke keer as ek die liedjie luister ❤
@michaelbreedt414
@michaelbreedt414 3 ай бұрын
Is n Baie song due nom1 die. 🎉🎉🎉🎉
@maneriskasmosalo2292
@maneriskasmosalo2292 5 ай бұрын
Morning hit! It reminds me of the vacation I went to last December #aerodenlodge #tiktok💃💃
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 6 ай бұрын
Wat kan mens sê......wonderful!!!
@zahnitaoosthuizen3050
@zahnitaoosthuizen3050 2 ай бұрын
Jinne ek is skoon in trane ❤
@dieheuwels
@dieheuwels 2 ай бұрын
Gaan luister die album baie wonderlike liedjies daar sy naam is "hart se taal"
@ChristiaanRock
@ChristiaanRock Жыл бұрын
Lekke man Lekke
@ChrisT-fr2qt
@ChrisT-fr2qt Жыл бұрын
Excellent song Werner I just had a listen and read the lyrics that someone had kindly posted on here. Love it man keep up the good work, take care God Bless🙏🏻
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 9 ай бұрын
Jy is een uit 'n duisend Werner!!!!! Love die song❤
@matthewtruter3140
@matthewtruter3140 9 ай бұрын
baiiieeee mooooiii
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 9 ай бұрын
The most amazing song ever love it to the moon and back 🎉
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 8 ай бұрын
Nog steeds my favorite ❤
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 7 ай бұрын
Ai ou Werner. Jy is die beste ooit 😊
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 8 ай бұрын
Luister elke aand na die liedjie....fantastic ❤
@user-vg8fu9vb1u
@user-vg8fu9vb1u 10 ай бұрын
Ons soek nog asb 💪🏻💪🏻ken die song woord vir woord baie nice
@ImperialGit
@ImperialGit 7 ай бұрын
Baie lekker nummer!
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 10 ай бұрын
Die beste ooit!!!!!. Love this song❤
@user-wb4ri3yj1u
@user-wb4ri3yj1u 6 ай бұрын
Lekker lekker
@rikivosloo1242
@rikivosloo1242 Жыл бұрын
Lovit!
@anelmarais3234
@anelmarais3234 6 ай бұрын
Stunning stunning song!!!!!
@user-mb1qy9fm5z
@user-mb1qy9fm5z 6 ай бұрын
Stunning
@maryannsymington6214
@maryannsymington6214 10 ай бұрын
🎉love love hierdie song!!❤
@adri8351
@adri8351 6 ай бұрын
Love die song ❤
@user-wf7hd1mq6t
@user-wf7hd1mq6t 7 ай бұрын
Amazing
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 9 ай бұрын
Awesome, fantasties❤❤
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 7 ай бұрын
Still the very best 🎉🎉😊
@dieheuwels
@dieheuwels 7 ай бұрын
Album out 2024
@TristanStrydom-ji7lm
@TristanStrydom-ji7lm 9 ай бұрын
Baie mooi ❤❤
@ekhoudaarvan
@ekhoudaarvan Жыл бұрын
Lekker my BROER!
@maggielaubscher1488
@maggielaubscher1488 7 ай бұрын
Werner jy bly tops🎉
@Skaap777
@Skaap777 Жыл бұрын
Great Song Werner!
@breggiefyver6487
@breggiefyver6487 Ай бұрын
Laat waai boeta😊
@stiaanadams1262
@stiaanadams1262 5 ай бұрын
Lekker Lied Werner!
@cuylerdewinnaar2917
@cuylerdewinnaar2917 Жыл бұрын
baie mooi song
@celinegroenewald262
@celinegroenewald262 11 ай бұрын
Love love love die!!!
@heinobrummer1044
@heinobrummer1044 2 ай бұрын
Hoe kom ek nou eers op hierdie oom se musiek af? Dis fantasties. 😮
@leandrahenery5472
@leandrahenery5472 8 ай бұрын
Wow wow wow well done 🎉
@riaanbezuidenhout9518
@riaanbezuidenhout9518 9 ай бұрын
Maak my,my wereld mis....
@harrietheunissen3477
@harrietheunissen3477 10 ай бұрын
Fantasties
@Va1dor
@Va1dor 3 ай бұрын
Hoekom kan ek die video net een keer like?
@Va1dor
@Va1dor 5 ай бұрын
Ek luister die song paar keer 'n week. But it's 8 months later?? Nog asb!
@dieheuwels
@dieheuwels 5 ай бұрын
Somer in my keel is uit met ons en sy album binnekort hou vas
@Va1dor
@Va1dor 5 ай бұрын
@@dieheuwels true story! Nounet somer in my keel gespeel. Kan nie wag vir die res nie!!! Superster!!!
@dieheuwels
@dieheuwels 5 ай бұрын
@@Va1dor die album is magic
@Va1dor
@Va1dor 5 ай бұрын
@@dieheuwels luister sommer nou weer die song!
@dieheuwels
@dieheuwels 5 ай бұрын
@@Va1dor spread the word 👌
@danelleb1821
@danelleb1821 9 ай бұрын
😍😍😍😍😍
@antonnel4209
@antonnel4209 3 ай бұрын
Wat is die drukke?
@vanzylbooysen4826
@vanzylbooysen4826 6 ай бұрын
Nou praat jy
@kylevanwyk9567
@kylevanwyk9567 Жыл бұрын
Mixing is weird way teveel low end
Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
2:52
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 123 М.
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 241 М.
HAPPY BIRTHDAY @mozabrick 🎉 #cat #funny
00:36
SOFIADELMONSTRO
Рет қаралды 17 МЛН
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
00:51
兔子警官
Рет қаралды 73 МЛН
Playing hide and seek with my dog 🐶
00:25
Zach King
Рет қаралды 31 МЛН
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,3 МЛН
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 539 М.
Die Heuwels Fantasties - Ballade vir 'n Enkeling (Amptelike Musiek Video)
3:04
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 4,5 МЛН
WG Nel - Bosveld Dans
3:54
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 364 М.
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 1,7 МЛН
Kip Moore - Heart's Desire (Live Performance Video)
3:44
Kip Moore
Рет қаралды 9 МЛН
Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)
3:19
Chris Steyn
Рет қаралды 490 М.
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 6 МЛН
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 503 М.
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 18 МЛН