'n Slanghanteerder van Velddrif langs die Suid-Afrikaanse Weskus se passie vir bewaring.
Пікірлер: 3
@idagreeff-leroux58693 жыл бұрын
Ettiene, wat 'n ongelooflike passievolle en tog baie gevaarlike werk. Jy is baie toegewyd en hierdie video so insiggewend. Dit toon dat daar nog omgee mense is vir die natuur. Doen so voort jy is 'n yster!