Uitstekend! Dankie, ek boer nie kweek net inheems, mar dit het my ook geïnspireer om harder te werk en meer te leer. 🤠🌳👍🏻👌🏻
@jonathanrademan93272 жыл бұрын
As elke pa sy seun ,kennis aan hom blootstel En oordra NET SOOS DIT. WOW. Well done . Dis een manier hoe mens n groot postiewe verskil maak in die generasies voorentoe met baie meer sekerheid .
@adriantomes96554 жыл бұрын
Very nice and inteligent film. God bless South Africa and strong Afrikaner nation. I'm from Poland. Pozdrawiam
@boeloevanboeloefontein4 жыл бұрын
Hi! Just a friendly aid for future reference with English spelling. Wery - Very nad - and Im - I'm (in English contractions, one adds in an apostrophe, e.g. "do not - don't, is not - isn't" etc.) Hope that helps!
@CyberTron30O03 жыл бұрын
Just as a point of interest, the Afrikaner "nation" is extremely mixed. Afrikaans people are made up of all cultures, religions and ethnicities. Even the so called "white afrikaans boer" are not all that "white". Another interesting fact is that about half of SA's land Is owned by "black" individuals and about half by "white" individuals, even though apartheid created uneven distribution of land. Just a few interesting facts about our amazing country.
@CyberTron30O03 жыл бұрын
@mike Well you just proved my point. Thank you.
@CyberTron30O03 жыл бұрын
@mike No. I honestly have a lot to say but wisdom taught me to rather remain silent. Cheers bud. 🍺
@DarrenR153 жыл бұрын
Hoendervleis. Boer is nie vir sussies nie. Soveel respek vir die mense wat boer!
@vanzyldirk50432 жыл бұрын
Dis so waar. Dankie vir die waarheid ons het dit noodig. Ek gaan net sê dankie
@Koebergboer4 жыл бұрын
Beste video wat ek al gesien het. Dit het my nou geinspireer om harder te werk aan my skool vakke, want ek wil boer.
@dawarieviljee47994 жыл бұрын
Saluut aan elke Boer! Respek!
@TrendNowMarketRelated3 жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/qGHChJmwg9p-fq8 - Versprei WEID ASB DIE NUUS ONS WORD GEBLOCK ORAL EN NIEMAND WIL ONS NUUS OOR BOERE UIT HE NIE --kzbin.info/www/bejne/rGXYZ6FpqZqKiKc - STOP FARM KILLINGS IN SA!!!
@madeleinevanzyl99383 жыл бұрын
Ek is 10 en ek is 'n dogter wat se droom is om te boer ek gaan so hard as moontlik aan my skool werk as wat ek kan. En ek is 'n gristen. Ek wil met saai🌽so bietjie beeste🐮🐃en meeste perde🐴🐎🦄🦓boer. Ek is 'n boer uit my hart uit en niemand kan my stop nie❤️🤠👍🏼
@TrendNowMarketRelated3 жыл бұрын
Net so
@TrendNowMarketRelated3 жыл бұрын
Boere gee die land Suid AFRIKA Kos op die tafel en plaas moorde is on the rise.. kyk al die videos op ons kanaal.. en wees very om te comment. Does almal wat die regte dinge doen in die lewe. Julle sal nooit vergeet word nie. Sterkte aan almal met die land se toekoms! Te veel corruption in gov. En almal sien en weet dit .. die vraag is wat nou. As die man op die straat iets steel. Will almal hom stop en slaan en toe sluit. Maar niemand doen selfde as gov dit doen nie. Wat nou?
@freddiekustaa26332 ай бұрын
Beautiful 😢......
@jonathanrademan93272 жыл бұрын
Uit- frieken- stekend !
@judeirwin22223 жыл бұрын
A wonderful film, with one tiny error in English subtitles that I spotted. "...when your hope for refuge wains" should be "wanes", meaning to descrease. "Wains" or "weans" means small children or infants.
@otshepengcalvinandrea44343 жыл бұрын
what a great upliftment
@paulrobberts15274 жыл бұрын
Net so!
@bertusventer73713 жыл бұрын
Mis my pa die laat my aan hom dink. Rus in vrede pappa
@corrievangent85142 жыл бұрын
Maak my seer vir ons mense Jong ek huil wa ek sit
@lvdm45411 ай бұрын
Trane
@vanzyldirk50432 жыл бұрын
Jy moet Baie Leer maar jy moet ook luister na die ou mense maak nie saak van ras
@Kayleighmarais3 жыл бұрын
Ek wens ek het meer toestelle gehaat om op te "like and share"
@everestwaterproofingandpai47133 жыл бұрын
Waar is die geleenthede beskikbaar sal graag wil boer
@fedunya13 жыл бұрын
2:04 sus
@brucedownunda70544 жыл бұрын
A Banksters promotional video.
@theopotgieter98353 жыл бұрын
This is so much more
@perfectnails_diy3 жыл бұрын
😂😂😂😂
@zaydenswanepoel28563 жыл бұрын
it hard to be a farmer you can loos a lot of money when your crops die so dont laugh at him that is the truth you can be rich for a second and then be pore so stop
@perfectnails_diy3 жыл бұрын
@@zaydenswanepoel2856 okay maybe you're right I apologize for that