Ek is nou net weer deur die Here herinner om vir my kinders en kleinkinders te bid sonder ophou. Die lewe raak moeilik en ons fokus is op die verganklike dinge. Here, gee krag sodat ons nooit sal ophou bid vir ons kinders nie. Dankie vir die mooi lied Willie Joubert.
@hermienreiners4141Ай бұрын
Elke lied wat jy sing is pragtig Dudley. Hierdie woorde is besonders mooi. Alle Seën.
@sonnikaskytopaz9406Ай бұрын
❤❤❤❤❤ baie baie mooi liedjie Dit is 00:11 in die nag, ek weet my ma slaap,maar gaan dit nou vir haar stuur. Ek weet sy sal dit wardeur om wakker te word met n mooi msg en liedjie soos dit. My ma Bid elke aan vir ons en elke oggend prys sy die Here vir al sy genade. Is dankbaar vir n ma soos dit
@lucindrehusselmann37546 жыл бұрын
Oupa Liefie dankie vir n ouma ma oupa se gebede wat ons kon dra tot hier en nou moet ons op ons eie en met U hulp kla kom dankie Liewe Vader vir altyd da is vir ons dwars oor die wereld Amen dankie vir die gebid Willie die Here seen
@celestehusselmann59339 жыл бұрын
moeder se gebede vat my so terug dan verlang ek so na my moeder ons het so geglo mammie bid vir my sy is nie meer daar maar dankie dit het sy vir ons nagelaat en geglo gebed het krag en vrede
@marianavictor8873 жыл бұрын
Ditis fantastiies hy sing pragtig
@koospieterse44227 жыл бұрын
Willie van die eerste dag wat jy in ons gemeente in Secunda opgetree het sal jy geprent bĺy in my gehue. Jy en Natasha was nuut. Jy sal n geseende in God bly. Dankie Willie.13jaar gelede tot nou. Ek staan skuldig.
@nicolenepetzer8 жыл бұрын
gebed het krag dankie Jesus vir my ouers ma e pa e ouma,s e oupa,s dankie Vader amen...
@monacica63376 жыл бұрын
Dis so a pragtige lied Liewe Heer
@isabelleswart97053 жыл бұрын
Fantasties
@willemludick67402 жыл бұрын
Baie Mooi
@carikevandenheever14105 жыл бұрын
As ek die liedjie hoor sal ek altyd velang na my moeder.
@lucindrehusselmann37546 жыл бұрын
Dankie vir die gebid Amen
@annamariekevane69349 жыл бұрын
Dankie Willie!! Dit is pragtig!! Mag Die Here jou seen!!
@suzibronkhorst99384 жыл бұрын
Willie die liedjie raak 'n moeder se hart diep, dankie 💗
@francinaackerman588 Жыл бұрын
Dankie Willie dit is pragtig.
@willemludick67402 жыл бұрын
The Best
@yvonneellisrossouw364510 жыл бұрын
Dankie Willie. Ek het lanklaas van jou gehoor.
@loeliechanner57717 жыл бұрын
dis pragtig Willie my moeder ook al by Jesus Loelie
@daleenkeyser11489 жыл бұрын
Dankie dis so mooi!!
@marietjiecoetzer64897 жыл бұрын
Jy sing pragtig Willie!
@andrealewis22076 жыл бұрын
So lovely! Even though I do not understand Afrikaans. A little translation to English would help. Thank you kindly.
@GasatHands4 жыл бұрын
The song is about a mother praying for her children - always on her knees praying for her children