Why me Lord ... i am a miracle walking on this earth ....not many people survived a micro light airplane crash and live and walk to proclaim how great is God ....Why me Lord ? Use me for your ministry as witness to a miracle
@TheBig_O Жыл бұрын
Oh man this song 😢😢😢😢😢😢 I miss my father it was his favorite
@elsavandenberg5476 Жыл бұрын
Om Die Here in jou Lewe te he is 'n eer en vooreg. Dankie vir jou pragtige liedjies Willie. Ek GLO jy lewe naby God.
@riekiedupreez1115 Жыл бұрын
Baie dankie. Dis n pragtige lied. Die Here seen jou
@WillieCarsten10 ай бұрын
Ek jammer my GOD ek jou ge drop
@ThePURPLESELLERАй бұрын
Help! Baie jare terug het Willie saam met die ek dink die Vrystaatse Jeugkoor 'n lied gesing wat elke Sondagaand op die destydse Radio Oranje gespeel was. Iewers was daar 'n Halleluja in die lied. Ek onthou nie die naam of die wysie nie, net dat dit ongelooflik mooi was. Het hom eenkeer by 'n vertoning gevra maar hy kon nie onthou nie.
@AlaAslanyanHAYKADON8 ай бұрын
Ամենօրյա ,,բողոքս,, է,որից հետո հիմարաբար թե' ճիշտ,մեղա եմ գալիս արցունքներիս միջից կրկին ժպտալով ու կրիկին սկսվում է նույն հարցը...+**12
@henniegroenewald71899 жыл бұрын
so pragtig gesing ... dit raak so diep aan my siel en my hart...
@007Roelof4 жыл бұрын
Wondrelik! Dankie Jesus dat ek hierna mag luister en mag hoor, sien, ruik, beleef!
@suidafrikaanseboer33209 жыл бұрын
Al wat ek kan sê is dankie O HERE dat u my toelaat om asem te haal en dankie vir die pragtige lied wat mens laat wonder hoekom ek HEER.
@maricabezuidenhout40664 жыл бұрын
DANKIE HEER DAT U NA DIE AARDE GEKOM HET MAAR OOK DAT U VIR MY EN ELKEEN SE SONDE GESTERF HET SODAT NIEMAND HOOF VERLORE TE GAAN NIE, MAAR DIE EWIGE LEWE BÊERWE. AMEN PRYS U HEILIGE NAAM.
@lucindrehusselmann37546 жыл бұрын
Thank You Lord oThank You Lord Amen
@helenw410 жыл бұрын
Beautiful!!! Love it!!!
@ingebjorgmosberg22166 жыл бұрын
BEAUTIFUL....................
@isabellavanzyl2515 Жыл бұрын
So kosbaar
@celestehusselmann59339 жыл бұрын
Why me Lord roer nogals die hartsnare
@natashajoubert62389 жыл бұрын
So bleed
@donnekrog91588 жыл бұрын
Prys die Here.
@isabellbelelie21668 жыл бұрын
die Here is goed danki jesus
@magdamaritz49473 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige lied! Dankie Here dat ek soveel meer ontvang as wat ek verdien!