Staande voor die Heilige God Ds G Opperman Elandsfontein Geloftefees Machadodorp

  Рет қаралды 2,118

Woorde uit sy Woning

Woorde uit sy Woning

Күн бұрын

Пікірлер
@chanteltbester9309
@chanteltbester9309 2 күн бұрын
Dankie Ds. Opperman. U woorde bring ons waarlik aanbiddend terug na ons Enigste, Ewige God en Here Christus.
@carltitus8713
@carltitus8713 3 күн бұрын
Dankie Vader 🙏🙏🙏✝️👏
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 3 күн бұрын
Dankie Amen!!
@DieHereIsMyHerder
@DieHereIsMyHerder 2 күн бұрын
Wat 'n wonderlike boodskap en Feesrede! Baie dankie ds. Gustav. Wens ons en ons kinders en kleinkinders kon hierdie besondere dag saam met julle deel. Groete en Seën uit Kanada.
@inaopperman3607
@inaopperman3607 Күн бұрын
@DieHereIsMyHerder baie dankie vir julle boodskap uit Kanada. Ons stel belang in ons kykers. Vertel ons asb meer op reformeer@gmail.com oor julleself en hoe julle op ons kanaal afgekom het. Ina en Gustav
@hectorjooste3770
@hectorjooste3770 3 күн бұрын
Baie dankie uit Swakopmund. Ons onderhou ook die Gelofte en Geloftedag! Mag die HERE ons genadig wees!🙏
@inaopperman3607
@inaopperman3607 Күн бұрын
@hectorjooste3770 Dis vir ons baie aangenaam om 'n reaksie van jou te kry. Vertel ons asb meer oor jou/julle by reformeer@gmail.com Ons stel belang.
@kobusmeintjes7064
@kobusmeintjes7064 3 күн бұрын
Baie dankie, dit bly n seën om aan die gelofte vast te hou selfsame hier in New Zealand. Seën vir julle in SA
@inaopperman3607
@inaopperman3607 Күн бұрын
Baie dankie @kobusmeintjes7064 vir jou reaksie. Wil jy nie asb vir ons meer oor jou/julleself vertel nie by reformeer@gmail.com? Ons stel belang in ons kykers. Hoe het julle op ons video afgekom?
@riasnyman7859
@riasnyman7859 2 күн бұрын
Baie dankie ds Gustav hierdie breek moes elje afrikaner gehoor het dit was n besieling n oproep vir gehoorsaamheid baie dankie
@inaopperman3607
@inaopperman3607 Күн бұрын
Baie dankie, Ria. Ons waardeer jpu terugvoer.
@hentiecraig7749
@hentiecraig7749 3 күн бұрын
Dankie , vanuit Angola waar ek die dag onderhou
@inaopperman3607
@inaopperman3607 Күн бұрын
@hentiecraig7749 Jou reaksie uit Angola beteken vir ons baie. Ons stel belang in ons kykers. Vertel ons asb op reformeer@gmail.com meer oor jou/julle en hoe jy op ons kanaal afgekom het. Ina en Gustav
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 56 МЛН
1% vs 100% #beatbox #tiktok
01:10
BeatboxJCOP
Рет қаралды 67 МЛН
Geloftediens 2024
19:17
Uit die Woord - Digitaal.
Рет қаралды 19 М.
Die komende groot verdrukking!!
47:51
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 16 М.
Okkulte | Rooies Strauss
30:14
sofTUBE
Рет қаралды 21 М.
KSM Erediens | 21 Jul. |  Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
39:16
Ware gebed lei na beter wysheid
1:17:43
LewenSentrum
Рет қаралды 9 М.
Nkosi ngiyazi ungenza konke by Prophet Msimanga
9:16
Umkhuleko waseNtabeni
Рет қаралды 372 М.
Past. Ismile Balie - Die roeping en die opdrag van Moses
54:34
Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)
1:02:08
We Attempted The Impossible 😱
00:54
Topper Guild
Рет қаралды 56 МЛН