Woordfees-gesprek: Sê jou sê oor die Taalmonument ná 45 jare - Afrikaanse Taalmuseum en -monument

  Рет қаралды 397

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Afrikaanse Taalmuseum en -monument

3 жыл бұрын

ATM maak buiging by Woordfees 2020
Die ATM het as deel van sy 45ste bestaanjaar op Dinsdagmiddag, 10 Maart, in Stellenbosch die vraag gestel oor wat presies in 2020 herdenk gaan word.
ʼn Paneel van kenners het gekyk hoe vanjaar se feesvieringe ʼn geleentheid kan bied om ’n strategie te vind om dié kontinentale kultuurbate relevant te hou. Alle teenwoordiges was gepols oor hul versugtinge wat die monument en museum betref.
“Hoe bewerkstellig die ATM ’n omgewing waarbinne maatskaplike samehorigheid, taaltrots en inklusiwiteit geskep kan word onder ’n taalgroep met die grootste rassediversiteit in die land?” het Michael Jonas, die ATM se direkteur, aan dr Marlene le Roux, Kunstekaap se hoof uitvoerende beampte, me Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, prof Steward van Wyk, dosent in Afrikaanse letterkunde, en prof Wannie Carstens, taalkenner en skrywer, gevra. Gehoorlede het ook die geleentheid gekry om vrae te vra en bydraes te lewer.
Jonas het agt kwessies aanspreek en elk van die paneellede was gevra om uitgebreid op twee spesifieke vrae te antwoord. Daarna was daar ʼn lewendige ope gesprek. Die gratis geleentheid was van 15:30 tot 17:30 in die Adam Small Seminaarkamer in Victoriastraat.
www.taalmuseum.com
Facebook - / afrikaansetaalmonument
Twitter - / taalmonument
Instagram - / taalmonument

Пікірлер
Spookstories Nicolaas Makatees, Tweerivier - Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
14:34
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 7 М.
Michael Pilarczyk Is EINDELIJK EERLIJK Over RIJK Worden
2:48:48
Lotgenoten Podcast
Рет қаралды 325 М.
Bike Vs Tricycle Fast Challenge
00:43
Russo
Рет қаралды 112 МЛН
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 28 МЛН
Waterslangstories Katriena Adams
9:47
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 2,6 М.
Wie en wat vier ons-gesprek vir Taaldag by die ATM op 16 Augustus 2024
1:53:12
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
Рет қаралды 128
Oudejaarsconference 2010 door Maarten van Rossem
1:57:24
Maarten van Rossem - De Podcast
Рет қаралды 169 М.
Springtij Forum 2024 | De beweging van Matthijs Schouten
32:23
Springtij Forum
Рет қаралды 4,1 М.
Timmermans zet 'professor' Baudet keihard op zijn plek
8:18
Maarten van Rossem - De Podcast
Рет қаралды 161 М.
Taalmonument vereer skrywers van nuwe Arabies-Afrikaanse werke, Afrikaanse Taalmuseum & -monument
1:01:50
Whitey Basson - Hannes aan Huis | kykNET
23:36
kykNET Argief
Рет қаралды 91 М.