09 Swinging Safari.avi
3:41
13 жыл бұрын
14 Borrels in my Bier.avi
2:57
13 жыл бұрын
13 Boetie Tielie.avi
2:46
13 жыл бұрын
10 Kalahari Kinders.avi
3:54
13 жыл бұрын
12 Daantjie.avi
3:21
13 жыл бұрын
08 Jantjie de Wet.avi
3:36
13 жыл бұрын
06 Byt My.avi
2:44
13 жыл бұрын
02 Ramkat.avi
3:06
13 жыл бұрын
01 Fototjie.avi
3:14
13 жыл бұрын
Пікірлер
@Derick-j2w
@Derick-j2w 2 ай бұрын
Dis net so
@MauritzGrové
@MauritzGrové 2 ай бұрын
1:21
@fransbotha4641
@fransbotha4641 8 ай бұрын
Ek verlang nou terug Kalahari toe. Die rooi Kalahari Sand le in my hand. Die kiewiet roep sy maat. Gee my so n rustigheid en kalmte. Kan oor en oor luister
@lorettavanwyk8246
@lorettavanwyk8246 8 ай бұрын
HIERT JY MAAR DAI BEKFLUIT WORD LEKKER GEBLAAS SHOE HIER SIT EK EN MY VOETE JUK SO!!!!!!
@jcbezuidenhout5576
@jcbezuidenhout5576 11 ай бұрын
J.C👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
@kavukiland
@kavukiland Жыл бұрын
Lekker
@JacobusVdWesthu-iv5hq
@JacobusVdWesthu-iv5hq Жыл бұрын
Lekker man, ek ruik die stof wat hy opskop
@bertiegerrits548
@bertiegerrits548 Жыл бұрын
Super lied 👌mooi om naar te luisteren 🙏groetjes Bertie uit België 🍀🤗
@jjholtman4311
@jjholtman4311 Жыл бұрын
Zak jou Legend
@paulkruger2636
@paulkruger2636 Жыл бұрын
Zak jy was 100% n groot ster wanneer jy op stage was RIV matter
@peetventer4367
@peetventer4367 Жыл бұрын
ramkat means outstanding in his effort and his wife or family are so proud of him a plain nice fellow kortom ramkat is n benaming vir iemand wat jy trots op is
@johanklopper7779
@johanklopper7779 Жыл бұрын
svdb
@unidax8708
@unidax8708 2 жыл бұрын
Darem n mooi taal!!!!!
@lianbond5948
@lianbond5948 2 жыл бұрын
Klink mooi hier uit die UK uit
@allanwatschon241
@allanwatschon241 2 жыл бұрын
Jy's super cool love jou music,afrikaans is Groot,Awesome
@henryhermans140
@henryhermans140 2 жыл бұрын
Please explain what a ramcat huh
@doepa112
@doepa112 2 жыл бұрын
Ons mis jou ou Zak my Boeta-johann!!!
@rudolphbadenhorst4172
@rudolphbadenhorst4172 2 жыл бұрын
No
@jancoetzee2372
@jancoetzee2372 2 жыл бұрын
as jou kitaaar nie naby was nie was jy net n KAK.. .
@andremiddel895
@andremiddel895 2 жыл бұрын
Mis hom baie
@tommydeyzel9371
@tommydeyzel9371 3 жыл бұрын
Zak jy ons mense se Ramkat.
@johannesvanzyl5108
@johannesvanzyl5108 3 жыл бұрын
Dankie baie ou maat sal jou altyd onthou dankie vir jou musiek 👍
@louishavenga2843
@louishavenga2843 3 жыл бұрын
Miss jou ou zak
@sandrabentley15
@sandrabentley15 4 жыл бұрын
Ek love sy humor
@janburger2040
@janburger2040 4 жыл бұрын
Ou Zaki,jy kon nie n beter liedjie skryf nie.Dit bly een van die bested.Ons miss jou om elke braaivleis vuur
@alberthayward5949
@alberthayward5949 7 ай бұрын
Ou Zakman jy mog maar my ou mater
@margamassmann9696
@margamassmann9696 4 жыл бұрын
Hoe verlang ek nou terug na my kinderdae in die Kalahari. My pa se plaas se naam was Witgat in die distrik Olifantshoek.
@chrisjansteynberg1746
@chrisjansteynberg1746 4 жыл бұрын
Die Hemel dreun nou met hierdie snitte!!Word nooit oud nie!!
@BruïnGebakken
@BruïnGebakken 4 жыл бұрын
Wat gemenge gevoelens? Ek 'ontdek' Zak vir die eerste keer, net om uit te vind dat hy nie meer daar is nie :-( Dis onaanvaarbaar.
@bernhardkruger5581
@bernhardkruger5581 4 жыл бұрын
We can relate to most of his song Xd
@andyobrien7863
@andyobrien7863 4 жыл бұрын
Geboorte 12 Junie 1978 Springbok, Noord-Kaap, Suid-Afrika Afsterwe 30 Maart 2012 (op 33) Sasolburg
@BruïnGebakken
@BruïnGebakken 4 жыл бұрын
Dankie vir die inligting. Kannie glo dat so 'n kosbare talnet weg is nie :-(
@mauritzgrove4465
@mauritzgrove4465 5 жыл бұрын
Hou baie daar van
@RuanFourie
@RuanFourie 5 жыл бұрын
Ek het gedink ek en die man gaan nog lang paaie loop, het sooo lekker saam gekuier, en toe eindig alles net ewe skielik bykans net na ons mekaar ordentlik leer ken het. Die wereld maak snaakse draaie. Maar hy is verewig deur sy musiek en in die geheue van die mense wat die voorreg gehad het om hom te ken. Wat 'n karakter. Ordentlike plat-op-die-aarde mens die gewees.
@tooiengelbrecht5367
@tooiengelbrecht5367 5 жыл бұрын
Ou Zak bly maar n yster....RIV
@tessriekert1081
@tessriekert1081 5 жыл бұрын
Daar was net een ZAK!
@RuanFourie
@RuanFourie 5 жыл бұрын
Mis jou bra. Jy bly 'n legend.
@hansiehertzog6506
@hansiehertzog6506 5 жыл бұрын
What a legend
@pietvanjaarsveld926
@pietvanjaarsveld926 5 жыл бұрын
♥♥♥♥ dis pragtig waw
@josverlaan5709
@josverlaan5709 5 жыл бұрын
Leuk muziek top
@deltafigure
@deltafigure 5 жыл бұрын
wtf?
@pietdekock2705
@pietdekock2705 5 жыл бұрын
Ou zak daar was net een van jou. Ek glo daar is baie wat jou mis. Ek weet jy maak die hemel n plesier vir almal. Jy het net daai manier as ek na my pa verlang daar bo samet jou dan luister ek na jou. Weet julle 2 vertel lekker stories en het seker nou al n band ook. J.f de kock ek mis jou en klein boeta gaan nooit sy oupa ken nie. Maar ek sal hom zak laat luister en die stories....
@janneskruger001
@janneskruger001 5 жыл бұрын
Ai ou neef, jy gee 'n man 'n dik knop in die keel. Welgedaan!
@SuperBenette
@SuperBenette 6 жыл бұрын
Wonderbaar geseen.
@danievanrooyen4950
@danievanrooyen4950 6 жыл бұрын
Ons sal jou almal onthou zak Die beste
@michalpotgieter8212
@michalpotgieter8212 6 жыл бұрын
Ek het brannewyn gedrink , toe onthou ek daar was n legende met die naam Zak. Dankie vir al die lekker songs.
@kobievanderwalt8507
@kobievanderwalt8507 6 жыл бұрын
Ja n mens wonder hoekom.moet so n.man weggevat word die kalahari kinders last my trane in my oe kry dit is pragtig ons sal jou baie mis jy was spesiaal
@georgewhite3520
@georgewhite3520 6 жыл бұрын
As jy nognie in die Kalahari was nie het jy nog nie afrika gesien nie
@geraldbooth.6462
@geraldbooth.6462 Жыл бұрын
Amen
@aristaoberholster2443
@aristaoberholster2443 6 жыл бұрын
Hier die liedjie laat huil my amper want ek mis die kalaharie Ons mis jou Zak
@cdaubern
@cdaubern 6 жыл бұрын
Waar kan ek n copy kry van " n Zak vol Tolla"
@christiaanhattingh6093
@christiaanhattingh6093 6 жыл бұрын
Die beste ... as hy hom maar net weer kon op vat en blaas tot sy longe los le 👌
@christiaanhattingh6093
@christiaanhattingh6093 6 жыл бұрын
Lekker lekker
@kennithhirst7361
@kennithhirst7361 6 жыл бұрын
Lekker man lekker