10 Kalahari Kinders.avi

  Рет қаралды 106,003

zakvniekerk

zakvniekerk

Күн бұрын

Пікірлер: 25
@bertiegerrits548
@bertiegerrits548 Жыл бұрын
Super lied 👌mooi om naar te luisteren 🙏groetjes Bertie uit België 🍀🤗
@unidax8708
@unidax8708 2 жыл бұрын
Darem n mooi taal!!!!!
@allanwatschon241
@allanwatschon241 2 жыл бұрын
Jy's super cool love jou music,afrikaans is Groot,Awesome
@lianbond5948
@lianbond5948 2 жыл бұрын
Klink mooi hier uit die UK uit
@andyobrien7863
@andyobrien7863 4 жыл бұрын
Geboorte 12 Junie 1978 Springbok, Noord-Kaap, Suid-Afrika Afsterwe 30 Maart 2012 (op 33) Sasolburg
@BruïnGebakken
@BruïnGebakken 4 жыл бұрын
Dankie vir die inligting. Kannie glo dat so 'n kosbare talnet weg is nie :-(
@janburger2040
@janburger2040 4 жыл бұрын
Ou Zaki,jy kon nie n beter liedjie skryf nie.Dit bly een van die bested.Ons miss jou om elke braaivleis vuur
@alberthayward5949
@alberthayward5949 7 ай бұрын
Ou Zakman jy mog maar my ou mater
@johannesvanzyl5108
@johannesvanzyl5108 3 жыл бұрын
Dankie baie ou maat sal jou altyd onthou dankie vir jou musiek 👍
@Afrifiksie
@Afrifiksie 12 жыл бұрын
Pragtige liedjie. Wys jou mens verlang nie sommer na "goeters" nie, maar dit wat saakmaak!
@deandevilliers1823
@deandevilliers1823 7 жыл бұрын
kry sommer hoendervleis as ek die man hoor sing. Rus in vrede my held.
@fransbotha4641
@fransbotha4641 9 ай бұрын
Ek verlang nou terug Kalahari toe. Die rooi Kalahari Sand le in my hand. Die kiewiet roep sy maat. Gee my so n rustigheid en kalmte. Kan oor en oor luister
@paulkruger2636
@paulkruger2636 Жыл бұрын
Zak jy was 100% n groot ster wanneer jy op stage was RIV matter
@kavukiland
@kavukiland Жыл бұрын
Lekker
@bruno13090
@bruno13090 12 жыл бұрын
RIP from France
@willemkruger7997
@willemkruger7997 7 жыл бұрын
Groot talent is weg? RIV!
@margamassmann9696
@margamassmann9696 4 жыл бұрын
Hoe verlang ek nou terug na my kinderdae in die Kalahari. My pa se plaas se naam was Witgat in die distrik Olifantshoek.
@aristaoberholster2443
@aristaoberholster2443 6 жыл бұрын
Hier die liedjie laat huil my amper want ek mis die kalaharie Ons mis jou Zak
@tooiengelbrecht5367
@tooiengelbrecht5367 5 жыл бұрын
Ou Zak bly maar n yster....RIV
@pietvanjaarsveld926
@pietvanjaarsveld926 5 жыл бұрын
♥♥♥♥ dis pragtig waw
@kobievanderwalt8507
@kobievanderwalt8507 6 жыл бұрын
Ja n mens wonder hoekom.moet so n.man weggevat word die kalahari kinders last my trane in my oe kry dit is pragtig ons sal jou baie mis jy was spesiaal
@georgewhite3520
@georgewhite3520 6 жыл бұрын
As jy nognie in die Kalahari was nie het jy nog nie afrika gesien nie
@geraldbooth.6462
@geraldbooth.6462 Жыл бұрын
Amen
@BruïnGebakken
@BruïnGebakken 4 жыл бұрын
Wat gemenge gevoelens? Ek 'ontdek' Zak vir die eerste keer, net om uit te vind dat hy nie meer daar is nie :-( Dis onaanvaarbaar.
08 Jantjie de Wet.avi
3:36
zakvniekerk
Рет қаралды 77 М.
05 Drie Fluite.avi
2:28
zakvniekerk
Рет қаралды 236 М.
I tricked MrBeast into giving me his channel
00:58
Jesser
Рет қаралды 22 МЛН
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 12 МЛН
the balloon deflated while it was flying #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 34 МЛН
Миллионер | 2 - серия
16:04
Million Show
Рет қаралды 1,8 МЛН
FP.DUTERTE live sa SENADO
BANAT BY
Рет қаралды 12 М.
02 Ramkat.avi
3:06
zakvniekerk
Рет қаралды 423 М.
Dagboek van 'n ma - Juanita en Franja du Plessis (Altyd Daar "live" 2005)
4:29
Voert Voert Meneer - Zak van Niekerk
3:48
TheParadigmPro
Рет қаралды 227 М.
n Huisie by die see
3:48
Zirk Bergh - Topic
Рет қаралды 308 М.
Zak van Niekerk - vertel 'n Storie (LIVE) (OFFICIAL VIDEO)
4:24
Ricus Nel - Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê
3:52
Ricus Nel
Рет қаралды 3,3 МЛН
BYT MY  ZAK VAN NIEKERK
2:47
ESDURAND
Рет қаралды 281 М.
I tricked MrBeast into giving me his channel
00:58
Jesser
Рет қаралды 22 МЛН