Fellowship
30:56
Күн бұрын
REAL-ationships
34:35
14 күн бұрын
Geskep vir Verhouding
27:59
21 күн бұрын
Sien God Werk
31:31
Ай бұрын
Daar staan geskrywe
26:31
Ай бұрын
God se Vaderhart
26:25
2 ай бұрын
Dit is my storie
35:13
2 ай бұрын
God is met jou
32:08
2 ай бұрын
Die Heilige Gees Gee jou Krag
31:02
Welkom Heilige Gees
36:41
2 ай бұрын
Die Hart van 'n Koning
26:25
3 ай бұрын
Laat God, God wees
37:00
3 ай бұрын
Om te Stoei met God
28:34
3 ай бұрын
Bly Positief
26:19
4 ай бұрын
Op pad
39:49
4 ай бұрын
As die Koringkorrel sterf
31:05
4 ай бұрын
Die Koninkryk van Die Kruis
31:42
4 ай бұрын
Goeie Genade - Jaco Pretorius
31:42
Gladde Plekke
27:20
5 ай бұрын
FISH - Wag
24:26
5 ай бұрын
FISH - Wat op aarde maak ek hier?
26:03
FISH - Sacrifice
22:35
6 ай бұрын
FISH - Gasspreker Retief Burger
36:26
Reach the Lost
16:09
6 ай бұрын
Rein van Hart
27:22
6 ай бұрын
Dieper - Pastoor Deon Swart
24:43
7 ай бұрын
Пікірлер
@Nonkieleroux
@Nonkieleroux 24 күн бұрын
Wow.... baie dankie vir die stukkie Vader hart , Hy wil tyd met my spandeer....❤❤❤
@IsabellaVenter-bk7ws
@IsabellaVenter-bk7ws Ай бұрын
Dit is wat ons mense nodig het dat God ons nederig maak in sy wil en raad baie dankie
@juliebalster1468
@juliebalster1468 3 ай бұрын
Dis n plesier Om na die diens te lister .Jy voel god baby jou Amen😂😢❤
@juliebalster1468
@juliebalster1468 3 ай бұрын
Amen God soek ons.Julie Balster.
@chantelledeyzel4998
@chantelledeyzel4998 4 ай бұрын
Amen🙏
@marioolivier9058
@marioolivier9058 4 ай бұрын
Amen and Amen 🙏🙏
@JennyAllerston
@JennyAllerston 4 ай бұрын
Amen
@chantelledeyzel4998
@chantelledeyzel4998 5 ай бұрын
AMEN
@rianapalm3058
@rianapalm3058 5 ай бұрын
Amen awesome. Dankie vir die
@user-bj6uz4bz1r
@user-bj6uz4bz1r 5 ай бұрын
Wat het van die gebed geword na die preke, hoekom word dit uitgesny 😢
@EnDeoFamiliekerk
@EnDeoFamiliekerk 5 ай бұрын
Dankie vir jou terugvoer. Gewoonlik in die diens voor die afsluiting en gebed doen ons 'n bedienings lied wat ons nie hier mag plaas nie. Ons gee jou terugvoer aan na die span om gebed in te bring aan ons aanlyn kykers. Seëngroete
@juliebalster1468
@juliebalster1468 6 ай бұрын
Ek gaan na die kerk as ek kuier in Boksburg ek geniet die kerk baie daarom stuur my Rona panther en Rona Diaz vir my die present na Danabaai.dankie julle God Seen julle en die kerk. Amen Julie Balster.
@marioolivier9058
@marioolivier9058 6 ай бұрын
Here skep in my n Reinhardt 🙏🙏
@johanswart1730
@johanswart1730 7 ай бұрын
Eks jou eerste fan..😊❤kanni wagi
@esterpretorius3624
@esterpretorius3624 8 ай бұрын
U het ek so nodig my God om Gal5 te leef tot eer en verheerliking van U kosbare Naam, so help my Hemelse Vader, alleen is ek tot niks in staat nie. Maar saammet U spring ek oor 'n muur en bereik hoër hoogtes en los ek al die turksvy dorings waar hulle hoort .In JESUS kosbare Naam vra ek dit, Amen
@michaelvanderwesthuizen664
@michaelvanderwesthuizen664 8 ай бұрын
Ag HERE JESUS DANKIE DAT U DIE WONDERWERKER IS....HERE EK STAAN OP EN VRAE NEEDERIG JESUS RAAK MY AAN GEE MY DIE KRAG OM MY KLIP WEG TE ROL.....DANKIE DIS N LEWENDMAKENDE WOORD GEDRUIF DEUR DIE HEILIGE GEES
@user-je4sy2hq6g
@user-je4sy2hq6g 8 ай бұрын
Ek geniet julle uitsendings Baie. Ek wil net weet wat fout is met die Afrikaans vertaling van die Bybel ? Julle het dan Engelse uitsendings. Hoekom kan iemand wat nie Engels goed magtig is nie dan maar die woord in Afrikaans gelees kry nie?
@EnDeoFamiliekerk
@EnDeoFamiliekerk 8 ай бұрын
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons gebruik verskillende vertalings van Engels asook Afrikaans in ons boodskappe 😊 Seëngroete
@marlenescholtz175
@marlenescholtz175 9 ай бұрын
Baie dankie vir die boodskap. ❤
@ditlofj3280
@ditlofj3280 10 ай бұрын
A timely word for the times we live in ❤
@marioolivier9058
@marioolivier9058 10 ай бұрын
Hallelujah glory to the lamb of God ❤
@esterpretorius3624
@esterpretorius3624 Жыл бұрын
Dankie Vader, Kaanan lê vir my voor
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Baie baie dankie vir jou leeringe en jou woord in hierdie preek . Ek waardeer ...
@heilavanoudtshoorn206
@heilavanoudtshoorn206 Жыл бұрын
Afrikaans asseblief
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Die 2T's in die huis ...Braam dankie vir jou wonderlike boodskap . Ons waardeer jul baie
@esterpretorius3624
@esterpretorius3624 Жыл бұрын
Halleluja kom terug eetkamer tafel toe sit TV af!!! En praat en deel met mekaar jou hartsake en GOD se Woord
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Baie dankie Deon ....jy is so passievol ..ons waardeer ...
@petrodeklerk8318
@petrodeklerk8318 Жыл бұрын
Baie dankie U boodskap. Tref die kol Ek wil weet die Heilige Gees vuur aanblaas Amen
@reinetteanderson7897
@reinetteanderson7897 Жыл бұрын
Amen
@goinglive2382
@goinglive2382 Жыл бұрын
@BentryMghogho-lq1eh
@BentryMghogho-lq1eh Жыл бұрын
Awesome pastor Braam
@lv1524
@lv1524 Жыл бұрын
Is dit net water
@nellianpotgieter2063
@nellianpotgieter2063 Жыл бұрын
Amen.
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Baie dankie pastoor Deon Dit is so besonderse les vir ons almal . Mag GOD jul seën in 2023
@wesselwolmarans5537
@wesselwolmarans5537 Жыл бұрын
Cois my neefie hom en my ma was susters Ai
@veronicahudson3041
@veronicahudson3041 Жыл бұрын
Ek hoor wat jy se en verstaan en "take note", en ons moet altyd vergewe en liefde aanwend, maar wat van die verantwoordelikheid van die persoon wat die offense gegee het? Daardie mense moet ook besef om aanhoudend te offend, nie 'n goeie karaktertrek is nie. Net omdat die persoon altyd oorsien, vergewe, met liefde "cover", beteken nie daardie persoon kan maar net lekker aangaan met die lewe en maar net oor en oor offend nie. In Jesus, is die verantwoordelikheid nie net op die "victim" nie. Veral in verhoudings soos huwelike. Die Bybel se: behandel jou vrou soos Jesus die kerk behandel. Do not give offense and do not take offense.
@EnDeoFamiliekerk
@EnDeoFamiliekerk Жыл бұрын
Gee dit oor aan die Here. Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie, want soos gras vergaan hulle gou en soos groenigheid verdwyn hulle sommer. Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son, jou reg soos die helder lig van die middag. Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie. Moenie kwaad word nie, laat staan die woede, moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende. PSALMS 37:1‭-‬8 AFR83 Kyk gerus Pastoor Deon se boodskap Wrokke, waar hy praat oor vergifnis, wat dit is en nie is nie. Laat weet wat jou denke is op dit 😊🙏
@EnDeoFamiliekerk
@EnDeoFamiliekerk Жыл бұрын
kzbin.info/www/bejne/eIqUm5d_oNWFo7M
@chantelledeyzel4998
@chantelledeyzel4998 Жыл бұрын
Dankie Pragtige boodskap
@chantelledeyzel4998
@chantelledeyzel4998 Жыл бұрын
Dankie Pastoor vir so baie aanmoediging om te vergewe en dat ons toekoms in God se hande is!
@petrodeklerk8318
@petrodeklerk8318 Жыл бұрын
Baie Dankie
@carolinepitout6344
@carolinepitout6344 Жыл бұрын
Puik!
@lucretiaaucamp717
@lucretiaaucamp717 Жыл бұрын
Uit n yslike koue Minnesota....was die diens so heartwarming.... die trane loop. Seëninge in oorvloed Endeo 🙏🏻
@elsaherrmann5928
@elsaherrmann5928 Жыл бұрын
Ek het hierdie so nodig gehad. Dankie vir dit. En ek nodig dat God die seer sal genees, al voel dit soms so baie, en mensweet ook nie altyd waar om te begin nie. Dit is ook iets waarmee die Here met werk. Dankie.
@nellianpotgieter2063
@nellianpotgieter2063 Жыл бұрын
Hierdie woorde uit God se Woord slaan my ook hard vandag. Dis maak eina. Mag God my ook help om daai dorings uit te trek selfs wanneer ander jou volgens hul standaarde beoordeel dat ek hul ook sal vergewe. En nooit weer daaraan dink nié.
@adeledupreez481
@adeledupreez481 Жыл бұрын
🔥🔥🔥
@esterpretorius3624
@esterpretorius3624 Жыл бұрын
Sonder God in jou lewe en huwelik is daar niks behalwe hartseer, ongeluk en geen vrede nie. Dien God met blydskap en gee Hom al die eer. God die Vader, God die Seun en die Heilige Gees. Dankie Hemelse Vader dat U my sondes vergewe het, was my skoon was my rein. ns rondom jou etenstafel is waar alles gebeur. Van Bybel lees en bid tot trane en lag, hier word eenheid gevorm. Ons moet elkeen seker maak dat ons gereed is vd Bruilofsmaal 🙌 Vader, U Woord sê "Ken My in al jou weë, dan SAL Ek jou paaie gelyk maak". God alleen moet jy vrees en JESUS lief hê ns Gees, Siel en liggaam. Hoe wonderlik is dit om ons geliefdes en kinders toe te maak onder JESUS se kosbvare Bloed. Dankie Past, Godsrykste seëninge vir jou en jou gemeente. (Die waarheid sal altyd seëvier "😃Smile, Jesus Loves 🤍you!"
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Baie baie dankie vir die wonderlike getuienisse .....dit is vir ons groot lesse ....Sal dit graag toepas ......Past Deon jy en jou span doen goed ons kyk op na jul Mag GOD jul bly SEËN .....
@nellianpotgieter2063
@nellianpotgieter2063 Жыл бұрын
Ek het nou na almal sê getuienisse geluister. Mag God ook my en my familie en kinders so seën dat ons almal God ten volle sal dien en weet dis net Hy wat ons red en kan help. Ek bid vir elkeen van ons gemeente. En ook vir geneesing vir my.
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Dankie Past Deon ons waardeer jul toewyding baie .....Mag GOD julle SEËN ....