Rein van Hart

  Рет қаралды 742

EnDeo Familiekerk

EnDeo Familiekerk

Күн бұрын

Dawid smag na ‘n Rein hart voor God .
Kom ontdek hoe om met rein hart uit te leef in 2024
A. Reinheid van hart:
Matteus 5:8 (NLV)
Salig is die wat rein van hart is, want
hulle sal God sien.
B. Reinheid van verstand:
Filippense 4:8 (NLV):
“Ten slotte, broers en susters, alles
wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat
rein is, alles wat lieflik is, alles wat prysenswaardig is-as
enigiets voortreflik of lofwaardig is-bedink sulke dinge."
C. Reinheid van Liggaam:
1 Korintiërs 6:19-20:
"Weet julle nie dat julle liggame
tempels is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle
van God ontvang het nie? Julle is nie aan julleself nie; julle
is duur gekoop. . Eer God daarom met julle liggame."
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm
Connect met ons hier:
linktr.ee/EnDe...
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings:
open.spotify.c...
Volg ons Facebook:
/ endeo
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
wa.me/27629881668
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 63027513729
Tak: 250-655
Swift Code: FIRNZAJJ
Section 18A approved
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za

Пікірлер: 1
@marioolivier9058
@marioolivier9058 7 ай бұрын
Here skep in my n Reinhardt 🙏🙏
Dieper - Pastoor Deon Swart
24:43
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 741
FISH - Gasspreker Retief Burger
36:25
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 534
У ГОРДЕЯ ПОЖАР в ОФИСЕ!
01:01
Дима Гордей
Рет қаралды 7 МЛН
Brawl Stars Edit😈📕
00:15
Kan Andrey
Рет қаралды 12 МЛН
Hart tot Hart Potgooi | Gas: Desmond Wessels | Episode 14
1:04:22
Intiem met God
Рет қаралды 7 М.
Die kuns van Goddelike Verhoudings
34:27
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 718
FISH - Sacrifice
22:35
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 563
Pastoor Desmond Voorbereiding vir 21 dae vas
54:31
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 7 М.
God is met jou
32:08
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 1 М.
65 Vita Dei Woordskool: Oorwin Vrees
41:41
Riekert Botha
Рет қаралды 15 М.
Hoe om te bid
1:35:27
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 14 М.
Hoe bou ons ons huis? (Luk 6:43-49)
35:59
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 7 М.
Daar staan geskrywe
26:31
EnDeo Familiekerk
Рет қаралды 479