What have you done to my country?
27:23
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
28:02
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
28:38
Bye maak meer mense dood as slange
18:14
Пікірлер
@hendrikfourie
@hendrikfourie 10 сағат бұрын
Dit is baie goed Iszak😊❤🎉
@elmienredelinghuys8353
@elmienredelinghuys8353 12 сағат бұрын
Gelukkig was dit nie met of deur LL nie.
@barendgroenewald8500
@barendgroenewald8500 12 сағат бұрын
Dis nou jammer die klank !
@emmarudman4187
@emmarudman4187 13 сағат бұрын
JY HET VANDAG GEDOEN WAT JESUS SOU DOEN. BLESS JOU
@emmarudman4187
@emmarudman4187 13 сағат бұрын
MOENIE VERSKONING VRA NIE. JY HET VIR ONS JOU SAGTE KANT GEWYS
@emmarudman4187
@emmarudman4187 13 сағат бұрын
VANDAG KON EK SIEN HOE LYK N MENSE MENS. JY IS N YSTER IZAK MET N BAIE GROOT HART.
@user-pd8bh6mx9b
@user-pd8bh6mx9b 14 сағат бұрын
klank probleem?
@breunissensanta393
@breunissensanta393 14 сағат бұрын
Behoort n kredietkaart nie as deel van n kredietportefeulje nie? Baie mense besit n kredietkaart? Of het ek gemis dat mev Marais dit genoem het.
@senseipaans
@senseipaans 14 сағат бұрын
Sy moet n sosiopaat wees. Iemand wat so koelbloedig oor so lang tyd bedrieg is nie reg in haar kop nie. Geen gewete nie. Gemors as jy my vra.
@juriegildenhuys4336
@juriegildenhuys4336 15 сағат бұрын
Bobbejaan puisies
@christodebeer3645
@christodebeer3645 15 сағат бұрын
Wil ook weet As n mens nie n Inkomste het op Ouderdom van 57, Geen Bates het nie, Geen SPAAR Geld...wat kan met R16000 se Swartlys Skuld gebeur....maak genoeg op Odd Jobs om daagliks te Eet en Seep, blades ens te koop. Bly tydelik verniet.😮
@susankoster5644
@susankoster5644 16 сағат бұрын
Ai Izak,jy het geweet jy word verneuk maar jy wou dit nie glo nie. 😢
@chriserasmus
@chriserasmus 16 сағат бұрын
Die lewe loop laaang draaie met 'n mens. Wat jy saai sal jy maai. Vra my, kan jou die wonde wys. Ek is soos 'n magneet vir die af vlerke.
@santaspangenberg2908
@santaspangenberg2908 16 сағат бұрын
Dankie Piet. Ons nasie moet leer om nie elke keer die derms uit te ryg nie. Jy bewoord dit reg.
@user-si5zw7br5o
@user-si5zw7br5o 17 сағат бұрын
Joiners van mekaar, jy ou dikkes is te vet om 'n boer te wees al maak jy watse geluide om die gehoor te probeer oortuig.
@Funtana1962
@Funtana1962 17 сағат бұрын
Boereversteekster
@melandrivs
@melandrivs 17 сағат бұрын
Is die Wit Hings 'n Toyota? My man is 'n uitstekende Toyota Mechanic hier by Malelane Toyota.
@apretorius8231
@apretorius8231 17 сағат бұрын
Hi Izak nie vergeet van jou nie
@user-vr4vr3ou4z
@user-vr4vr3ou4z 18 сағат бұрын
Eich jou moet Izak t-hemde uitstelkon eers jou kyk
@andremare1772
@andremare1772 18 сағат бұрын
Gaan doen n studie van Siener van Rensburg, hy het gese, Amerika gaan tot n val kom sodra hy n vroue President het. So wees op die uitkyk as daai vrou wen is dit die einde van die Amerikaanse se ekonomie..
@barendgroenewald8500
@barendgroenewald8500 19 сағат бұрын
Moet nooit verskoning vra as jy hartseer is nie Izak 😊
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 19 сағат бұрын
Gun my 'n belydenis: 'n vrou wat ek ken vra my eenkeer asb. leen my R200, shame haar hande het gebewe, ek kon sien sy het of 'n dop of sigarette nodig! Ek gee maar, later sien ek haar gereeld en skimp so daarna, dan lag sy net en sê sy moet nog kom regmaak. En so is sy toe paar jaar later dood aan kanker. My les: moenie aan ander vrouens geld leen nie!
@mk-xq1tt
@mk-xq1tt 19 сағат бұрын
Scammer = DIEF. Noem dit op die regte naam. So jammer dat sulke DIEWE mens se vertroue skok in mense!
@MartiensVanTonder-bt1km
@MartiensVanTonder-bt1km 19 сағат бұрын
Dankie Izak jy os ons soosrt mens
@deonzar
@deonzar 19 сағат бұрын
Nee Izak....jou hart is te groot! Kyk ek is ook met net R3500 ingeloop, die geld was nie die ergste nie maar die wete dat ek daarvoor geval het...ekke wat elke scam kan sien kom....ja dit was my grootste grief. Ek het daai man gejag en vervloek....maar later maar besluit om te vergeet daarvan. Maar in jou geval klink dit na n groot bedrag. Ek hoop daai vrou het vandag die program gekyk en sy kom vra jou om verskoning en betaal die geld terug...ek hoop van harte so. Sy moet net onthou....KARMA het n lelike gewoonte om jou te tref wanner jy dit die minste verwag...blond of te nie.
@peet1649
@peet1649 19 сағат бұрын
So waar as padda manel dra, doen dra jy dit alweer .... dis ook soos wat Hy sou doen!
@alexandergous9838
@alexandergous9838 19 сағат бұрын
Izak geniet jou program baie. Baie sterkte met Nuuspod.Groete Lex
@peet1649
@peet1649 19 сағат бұрын
Geen 'skuus, Izak! Ons is ook baie slim oor Christenskap om die beuel te blaas oor ek, myself en ek alleen .......... vanmôre het jy gewys wat Jesus sou doen! En mag AL die Nuuspodders ook só doen! Mooi dag!
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 20 сағат бұрын
Isak, ek het met Elon gepraat, hy sal vir jou 'n Cybertruck gee vir publisiteit, jy moet net gou vir my R500 se airtime koop: dis duur om hom te bel, en hy soek jou details😂
@josfoster3592
@josfoster3592 17 сағат бұрын
😂😂😂😂😂😂Klassiek
@schalkengelbrecht6989
@schalkengelbrecht6989 20 сағат бұрын
Izak jy is ń beter man as ek voel jy moet nie daar los nie neem stappe teen haar jy het mos haar naam
@francoisferreira3490
@francoisferreira3490 20 сағат бұрын
So het ek my skoolgeld betaal in 1974 met my R127 hard verdiende geld toe ek st8 was, en NOOIT weer nie.
@jeanettegeldenhuys5050
@jeanettegeldenhuys5050 20 сағат бұрын
Oh no, you just opened yourself up to other con artists. You are an easy target.
@theodoreroelofsz44
@theodoreroelofsz44 17 сағат бұрын
...a DUM-DUM...!!!
@theodoreroelofsz44
@theodoreroelofsz44 17 сағат бұрын
Seen with.......... Heard with........ Is the SAME as been with...!!!
@verajappie9998
@verajappie9998 21 сағат бұрын
Isak jy moet haar naam bekend maak want sy gaan dit ook met ander mense doen om haar bankrekening op te bou😡
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 19 сағат бұрын
Nee gee maar net haar nommer
@petrazylstra5610
@petrazylstra5610 21 сағат бұрын
Ek dink dit sal Baie interessant wees as Dawie Roodt en Roelof Botha tydens n debat hul onderskeie idees ivm die SA ekonomie met ons te deel.
@annievanniekerk4650
@annievanniekerk4650 22 сағат бұрын
Goeie môre Izak. Ek het vanoggend se “live” gemis. Ons het my kar deur die bank gekoop. Vra jou bank of hulle jou kan help.
@gawiebasson7099
@gawiebasson7099 22 сағат бұрын
More🎉🎉izak
@grietacoetzee5804
@grietacoetzee5804 Күн бұрын
BAIE DANKIE VIR INLIGTING
@FrikkieRust-cg1tg
@FrikkieRust-cg1tg Күн бұрын
"Ou Van" en Sannie grappies. Dis n uitkoms vir n problem.
@hannessmith342
@hannessmith342 Күн бұрын
Die ANC het alles wat hulle gedoen het om voordeel uit ESKOM te maak, gestop. Die steenkool sabotasie/ verryking en kontrakteur sabotasie en bedrog het hulle gestop om die idee te skep, voor die Mei '24 verkiesing, dat die ANC regering ESKOM reggeruk het. Die kaders het opdrag gerkry om alle aksies wat ESKOM benadeel het, sodat hulle goed kan lyk voor- en na die verkiesing. Dit loop saam met die hoe diesel verbruik.
@geoffreydrew4810
@geoffreydrew4810 Күн бұрын
The vaccine does not prevent MPOX.
@geoffreydrew4810
@geoffreydrew4810 Күн бұрын
Use ivermectin if you get sick.
@georginapaul9672
@georginapaul9672 Күн бұрын
Is die Deveney moordenaar n moslem? Het die moord iets met geloofsverskille en sieninge te doen??
@mariananel3102
@mariananel3102 Күн бұрын
Afrikaner...100% Izak
@jljjoubert3611
@jljjoubert3611 Күн бұрын
Nee Mev Clinton jy is heeltemal van die pad af. Sleg is nie die woord nie. Cobus🐳
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 Күн бұрын
Nuusmedias wil vrees skep om sodoende weer lock downs af te dwing
@flashpeet8954
@flashpeet8954 Күн бұрын
Ek probeer soveel as moontlik lewendig kyk maar raak soms besig met werk. Ek het 'n foon met 'n stukkende skerm waarop ek kyk, so ej gesels nie rerig saam noe😂. Ek kan op my foon kyk en lekker saam gesels maar soos wat noodlot dit wil hê bel die wêreld my, dan mis ek als😢
@christinemeyer7163
@christinemeyer7163 Күн бұрын
Penuel the Black Pen het Orania gaan besoek en was so beindruk dat hy hulle gevra het om te help om iets soortgelyks onder die swartes te help doen
@christinemeyer7163
@christinemeyer7163 Күн бұрын
Die MK is gestig ter wille van die Zoeloes---maar ons mag nie?! Twak.Dis hoekom HF destyds elkeen sy eie plek wou gee...
@tinekeg6683
@tinekeg6683 Күн бұрын
Al is daar n stiekte wat uitbreek, sal ek die keer niks doen nie
@antonhuman8446
@antonhuman8446 Күн бұрын
Het jy nou 'n nuwe gat gekry. Om vir nuwe ak in rond te krap?