Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie

  Рет қаралды 16,813

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 115
@johanbrittz9054
@johanbrittz9054 3 ай бұрын
Ek sou sê Devon is bietjie groot vir sy skoene. Hy het direk teen jou instruksies op getree. Doen die dissiplinêre verhoor, maar as daar nie goeie redes vir sy optredes was nie - fire hom! Hy het klaar te veel skade gemaak
@musicfundi
@musicfundi 3 ай бұрын
Devon se meisie werf stemme vir LL. Hulle is gratis genooi na 'n peperduur gala! Devon kon dit nie weerstaan nie. Hierdie ding gaan nie vir hom werk nie, tensy hy EN sy meisie wegkom van LL en sy dinge. As hy nog een voetjie verkeerd sit, sal Neil hom uitskop!
@theamuller7696
@theamuller7696 3 ай бұрын
​@@musicfundigeld praat soos altyd as 'n mens moet kies om daar vir jou party gee jy jou beste gaan jy nou saam met jou vrou wat vir LOUIS LIEBENBERG werk en nie fokus op saam sterk te staan en meer stemme te krt nie???? Nee Devon kies party saam met Zuma en LL die UIF wat verkiesing naby is pla hom nou nie.
@liebliebenberg896
@liebliebenberg896 3 ай бұрын
Raak ontslae van hom gaan jou nog baie moeilikheid gee
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 3 ай бұрын
Dis n fout van Devon,as hy sy aksies nie kan regverdig nie en hy verbind is met LL moet hy gaan.
@cornelispotgieter6129
@cornelispotgieter6129 3 ай бұрын
Ons hou die situasie FYN dop en besef dit het baie skade aan die UIM gedoen. SKENDING van vertroue is nie iets wat maklik heel nie.
@reneemarais431
@reneemarais431 3 ай бұрын
Alweer n Liebenberg ding.... ai jai jai
@user-xi1me9pg7q
@user-xi1me9pg7q 3 ай бұрын
Dankie Neil dat jy met Izak gesels het op so ongereelde tyd. Dankie Izak, jy is n yster en dis die goed wat jou bo ander te laat uitstaan.
@eurikaphillipson2939
@eurikaphillipson2939 3 ай бұрын
Verskil is hy was nie per ongeluk daar nie. As julle besluit hy bly, dan moet ons maar gly. Ek het absolute vertroue gehad in jou Neil en die UIM. Was klaar nie gelukkig dat Devon n leier in die party geword het nie want sy reputasie loop hom vooruit, maar wou glo dat jy die potensiaal gesien wat ons nie sien nie. Nou het hy homself bewys. Gaan kyk al die screen shots waar devon vir mense se om in te koop in sy ponzi en waar hy mense op sosiale media vloek. En dan lees mens sy vriendin werk vir louis se campaign???? Nee, sorry as hy in bly breek dit alles waarvoor julle so hard gewerk het
@theamuller7696
@theamuller7696 3 ай бұрын
Ek wou vir jou stem UIM nie meer vir party van 29 jaar nie. Louis Liebenberg met sy pakkies mense se lewe verwoes en dan is dit reg met jou Neil om mens wat vir jou werk saam met Louis Liebenberg en jou werkgenoot se vrou werk vir Louis Liebenberg. Dit is feite. As ek ooit so mens gehad het wat by my werk en LOGIKA van alles jy staan op vir die werker UIM se reputasie onder toe gevat ek aanhoudend mense te stem om vir ons beter lewe maak in die land. Als in Vader se hande verseker maar Vader so ook moet nie mislei word nie
@johanheyns123
@johanheyns123 3 ай бұрын
😂😂😂😂😂😂😂
@Fanusvdm
@Fanusvdm 3 ай бұрын
Waarom steun jy vir Neil? Hy was 'n MK operateur. Google hom gerus.
@eurikaphillipson2939
@eurikaphillipson2939 3 ай бұрын
@@Fanusvdm was is die sleutelwoord. Onthou die ou mense se se ding - die grysheid bring wysheid
@bruwerdevilliers2933
@bruwerdevilliers2933 3 ай бұрын
Devon was van die begin gladnie opgewasse nie!!
@sniper13143
@sniper13143 3 ай бұрын
Hy moet eerder vir hom 'n werk kry soos enige ander mens....maar nee hier kry ons mos geld en doen fokkol.
@grahamsamuellawrence4042
@grahamsamuellawrence4042 3 ай бұрын
Nee. Julle het hom juis gebruik . Wees eerlik wat was julle Doel met hom?
@grahamsamuellawrence4042
@grahamsamuellawrence4042 3 ай бұрын
Wat n belediging. Regtig?
@elmienredelinghuys8353
@elmienredelinghuys8353 3 ай бұрын
Hy sal nie bande breek met LL nie, EN Nikita werk vir LL.....???
@musicfundi
@musicfundi 3 ай бұрын
Yep, Neil sal hom beslis voor 'n streng keuse laat staan.
@MilanieVanderMerwe
@MilanieVanderMerwe 3 ай бұрын
Wat doen sy By LL Wat se tipe werk
@theamuller7696
@theamuller7696 3 ай бұрын
@@MilanieVanderMerwe pakkies verkoop natuurlik meer geld wat jy in elke geval gaan verloor vra my my R500 het verdwyn met taromix
@deliabotha7187
@deliabotha7187 3 ай бұрын
Baie swak oordeel van Devon...
@jacovanrensburg4711
@jacovanrensburg4711 3 ай бұрын
Devon treeë op soos wat hy groot geword het , hy moes nooit in UIM se bestuur ingetrek gewees het nie.
@dirkvanschalkwyk5399
@dirkvanschalkwyk5399 3 ай бұрын
Neil die Hofmeyers is sensie soekers met alle respek , sy Pa het ek respek voor ,hy was nie daar waar ons was nie ,hy moet nog vir hom n naam bou en nie op sy pa se geskiedenis bou nie .Hy is maar net nog n Hofmeyer ,raak kalm en fokus op jou doelwitte , hy is in my oè nog n pappas boy .Cheers .Die media maak van hulle iets , hero tot zero .DIE WARE KLEURE VAN N WINDSAK .
@mariananel3102
@mariananel3102 3 ай бұрын
Dankie, Izak. Neil, dankie vir jou menswees...
@user-tx8jp8df9b
@user-tx8jp8df9b 3 ай бұрын
Nou waarom is daar n brief uitgereik?
@mariananel3102
@mariananel3102 3 ай бұрын
@@user-tx8jp8df9b om n regverdige proses te volg
@riaansmit3370
@riaansmit3370 3 ай бұрын
Izak weereens baie dankie vir die X tra myl wat jy geloop het tov.NIEL Niel ek salueer jou weereens
@johanntheopienaar3635
@johanntheopienaar3635 3 ай бұрын
Ag asb wat se potensiaal het Devon Hofmeyer? Sy hele Bittereiders organisaie het plat geval hy skaar hom met Liebenberg van alle mense genade los hom miskien moet hy liewers gaan sing ss hy kan😂😂
@Dawie0007
@Dawie0007 3 ай бұрын
Bittereinders gaan steeds volstoom voort. Daar is geen ontwrigting nie!
@user-kk4lw4mr6i
@user-kk4lw4mr6i 3 ай бұрын
Wat is die punt as ek mag vra? Die vryheidoorlog is verbei.
@jsvanderheever691
@jsvanderheever691 3 ай бұрын
Hoe is LL so betrokke met die jong mans. Ek dink De Beer het reg opgetree.
@etiennemeiring8057
@etiennemeiring8057 3 ай бұрын
No one can be trusted these days just like De Klerk I wonder whats rong with some of the afrikaaner people is sad
@user-kk4lw4mr6i
@user-kk4lw4mr6i 3 ай бұрын
Fokof julle het ons volk verraai, verlede belieg en die mense indoktrineer nou blameer jy fw omdat hy n ruggraat gehad het en die morele ding gedoen het. Gaan k#k man.
@popularonyoutube9289
@popularonyoutube9289 3 ай бұрын
Trots op jou Neil, jy doen wat nodig is
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
Baie dankie vir die nuus
@mariettenel2353
@mariettenel2353 3 ай бұрын
Stem met jou Neil. Devon het die reg om sy kant te stel. Dis net n jammerte Devon het óók gekies om mense op sy blad sleg te sé. Hy het óók op n onlangse FB live mense aangehits om by Louis Liebenberg in te koop.
@musicfundi
@musicfundi 3 ай бұрын
As dit so is, SAL Neil hom uitskop.
@neelsvermaak9640
@neelsvermaak9640 3 ай бұрын
Neil jy is n baie standvastigde persoon en leier. Jou denkwyse en optrede is ongesiens in ons mooi land. Voorspoed met die verkiessing
@user-rb2vy5bq6h
@user-rb2vy5bq6h 3 ай бұрын
Goed gestel!
@hermankern3939
@hermankern3939 3 ай бұрын
Neil de Beer het vandag baie nuwe vriende en stemme gewen in my opinie!!!
@user-dd8zq4ob7w
@user-dd8zq4ob7w 3 ай бұрын
Raak ontsla van Die gemors
@meneerhanekom1572
@meneerhanekom1572 3 ай бұрын
Waarom is dit nuus en wie gee om of die regse windgat gefire word?
@Charlenedefin
@Charlenedefin 2 ай бұрын
Mnr. Neil praat goed sy oordeel is goed. 👌🇿🇦👏❤
@gavinbinder4974
@gavinbinder4974 3 ай бұрын
“Here Here, Neil!”. You have a very balanced approach to this whole situation
@charleenanderson6951
@charleenanderson6951 3 ай бұрын
Aan jou vriende word jy geken. Devon moet gly na die MK en LL toe
@Dawie0007
@Dawie0007 3 ай бұрын
Izak kry jou opskrif reg, dit is nie wat Niel gesê het nie! Hoekom die boodskap verdraai?
@Nuuspod
@Nuuspod 3 ай бұрын
Gaan luister eerder weer na die onderhoud, want hy het presies dit in soveel woorde gesê. Indien jy sukkel om dit te hoor, ek ken 'n goeie oudioloog wat vir jou wax wash kan doen.
@JackyHorn
@JackyHorn 3 ай бұрын
Watse Investigation is nogal nodig ....? Kommissie aantel?? Devon, hoekom het jy dit gedoen? Devon antwoord hy was stupid. Punt. Investigation verby. Moenie ons BS vertel van investigation en kommissies nie asb Neil. Al wat jy doen is delay tot die stof gaan lê.
@waynesawyer
@waynesawyer 3 ай бұрын
Dev is Niehaus se opvolger!!!
@horse.395
@horse.395 3 ай бұрын
Aaaaag is diiiiit.😊
@elsabesnyman8524
@elsabesnyman8524 3 ай бұрын
Hy praat ook van mense moet inkoop in LL se pakkies
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 3 ай бұрын
Julle sal veraaiers bly maak nie saak wat nie.
@samuelzaaiman6581
@samuelzaaiman6581 3 ай бұрын
De beer julle is ysters gereg sal geskied oe opdie here sterkte jy is deur die vuur en weet hoedat dit voel nou kan jy getuig daarvan sterkte godbless bye keep it up uim
@grahamsamuellawrence4042
@grahamsamuellawrence4042 3 ай бұрын
Waarom het hy volgens jou verkeerd opgetree
@LynettevanWyk-js3fr
@LynettevanWyk-js3fr 3 ай бұрын
Nee wat..hou verby uim en devon
@helenekruger1370
@helenekruger1370 3 ай бұрын
Kan n mens enige politikus vertrou?
@theamuller7696
@theamuller7696 3 ай бұрын
Ware woorde
@nedor64
@nedor64 3 ай бұрын
👍OMG 👍
@andriesenator
@andriesenator 3 ай бұрын
Niel is 'n slang....
@veronicakarstel9126
@veronicakarstel9126 3 ай бұрын
Like you
@andriesenator
@andriesenator 3 ай бұрын
@@veronicakarstel9126 F okko ff 🙂
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 3 ай бұрын
Nou praat jy strooi
@monicanagel3160
@monicanagel3160 3 ай бұрын
Omg 😱
@evertroos2261
@evertroos2261 3 ай бұрын
Fire hom!!!
@Funtana1962
@Funtana1962 3 ай бұрын
100%
@normangilbert100
@normangilbert100 3 ай бұрын
Honesty the only policy well done Neil
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 3 ай бұрын
Ek staan saam met Neil
@popularonyoutube9289
@popularonyoutube9289 3 ай бұрын
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 3 ай бұрын
ek dink Devon het daai houdingtjie WEET JY WIE MY PA IS
@hanneliegreyling2005
@hanneliegreyling2005 3 ай бұрын
Bye, Bye, UIM. Sal maar "#HOPE4SA" stem.
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 3 ай бұрын
Daar is nie fout met UIM
@musicfundi
@musicfundi 3 ай бұрын
Rubbish man! Hulle sal JOU nie mis nie.
@theamuller7696
@theamuller7696 3 ай бұрын
@@trudiekoelman8356 natuurlik is daar. Een mens werk vir UIM MAAR NEE HY WERF PAKKIES VIR LOUIS LIEBENBERG DOEN ZUMA SE HAND O PLEASE UIM TOTSIENS VIVA DA OF VRYHEIDSFRONT EK WOU VIR HULLE VOTE UIM MAAR NA EEN PERSOON SO DOM IS OM UIF IN SKANDE TE STEEK MET DIE DIEWE WAT HOU VAN GELD ZUMA EN LOUIS LIEBENBERG DAAR NIE 'N MANIER TOTSIENS UIM
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 3 ай бұрын
Hi Neil
@gerriedoll154
@gerriedoll154 3 ай бұрын
Devon is mos nie als in die party nie , hoekom die party verlaat as een man nonsens aan jaag. Hulle het Devon mos kort gevat
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 3 ай бұрын
Daai NdB was en is nog steeds ń slang en veraaier, niks sal dit verander nie. Hy het by die hof saak geboer om gat te kruip by Afrikaanse mans nadat hy gevang was waar hy sê om weg te bly van ons af. Daardie video is beskikbaar.
@musicfundi
@musicfundi 3 ай бұрын
Waarvan praat jy tog.
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 3 ай бұрын
@@musicfundi Party van ons het ons huiswerk gedoen toe goiter oog veraaier NdB sy koppie weer oor die horison gegooi het.
@Antoinette-iv6ev
@Antoinette-iv6ev 3 ай бұрын
Ek dink Devon het maar net in n strikgeval,jonk in die politiek en nog nie vertroud met die wolwe wat bybedoelings het,UIM moet bly fokus op die hoof doelwit.
@jacovanrensburg4711
@jacovanrensburg4711 3 ай бұрын
As jy nie ken nie dan vra jy
@kosiehanekom3013
@kosiehanekom3013 3 ай бұрын
Ek stem nie saam nie daar was al fotos van Devon en LL toe hy by die Bittereindes ook was en hulle het hom daar ook gekruisig. Devon moet gefire word hy breuk UIM af met sy gedrag.
@CynthiaWilliams-p1n
@CynthiaWilliams-p1n 3 ай бұрын
Sowaar neil
@karelgericke9172
@karelgericke9172 3 ай бұрын
Devon het sy Pa se attitude ,alles draai om hulle en bogger die res.
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 3 ай бұрын
Ek weet suid afrika party speel altyd ander storie soos sirkus🤡🤡🤡🤡. Ek weet nie. Wie is reg vir suid afrika party????? Ek bly stem vir RP in weskaap.
@jessj5693
@jessj5693 3 ай бұрын
Jy mors .n stem...
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 3 ай бұрын
@@jessj5693 jy besluit nie. Ek besluit.
@user-hd3ix7vt8z
@user-hd3ix7vt8z 3 ай бұрын
Hope for sa Die enigste party wat ware GODS beginsels voor staan
@musicfundi
@musicfundi 3 ай бұрын
Ag tog! Meeste van ons Kapenaars wil NIE hê wat julle probeer doen nie.
@grahamsamuellawrence4042
@grahamsamuellawrence4042 3 ай бұрын
Nou gooi julle him Onder die bus. Waarom was hy daar? Verduidelik ASB. Wat was verkeerd gedoen?Neil regverdig homself. Isak Neil noem Nie die feit nie
@firstcomment749
@firstcomment749 3 ай бұрын
Devon ht die reg om sy saak te stel. So ht die party. Jong mense ht leiding nodig + moet dit kry, tot hul wys hul kn of kn nie in n span trek nie.
@1jjopperman
@1jjopperman 3 ай бұрын
Wat van as hy net gegaan het vir n lekker ete en kuier, die ou wat n anc tshirt en kfc kry stem nie vir anc nie hy net daar vir die kos, Devon n vris boer seun en n free meal is dalk net n free meal.
@evertroos2261
@evertroos2261 3 ай бұрын
Lmga..little puppy..in for the money!!
Bela word oor 24 uur wet mits ... Donderdag 12 September 2024
1:03:54
MK vs ANC I Jacob Zuma addresses MK party supporters in Durban
27:42
Whoa
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 57 МЛН
Alat yang Membersihkan Kaki dalam Hitungan Detik 🦶🫧
00:24
Poly Holy Yow Indonesia
Рет қаралды 11 МЛН
POV: Your kids ask to play the claw machine
00:20
Hungry FAM
Рет қаралды 12 МЛН
Ons staan saam met die Bittereinders en Groblersdal
5:14
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 7 М.
Louis Liebenberg || Facebook Live || 2024/05/13
1:23:49
Louis Liebenberg
Рет қаралды 5 М.
Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
30:13
NUUSPOD
Рет қаралды 1,6 М.
#UIM #Facebook live 12 March about Devon Hofmeyr and the old video making the rounds... AGAIN
51:34
Russian contract soldier turned POW on his capture near Kursk
19:22
Kyiv Independent
Рет қаралды 265 М.
Die beste Springbokspan ooit? Maandag 2 September 2024
1:09:27
Whoa
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 57 МЛН