Baie dankie jy het net met my gepraat.Dit was vir my bedoel.
@heleensadler9478Күн бұрын
Baie dankie vir hierdie woord🙌🙌🙌
@JeannettLombard7 күн бұрын
Ag nee hoekom al die advertensies tydens die preek?
@georgesteenkamp65094 күн бұрын
Hi Jaenett ek is nie bewus van advertensies nie. Brei asb meer uit sodat o s dit kan regstel...
@willene5829 күн бұрын
Baie dankie vir die beeld stap uit die grot en Dan's op die lied van die Here se guns.Dit is voorwaar wonderlik.
@valeriehoring6511Ай бұрын
Amen
@willene58Ай бұрын
Baie dankie.. jy is n seen in my lewe ...
@myrrhwitheunice2291Ай бұрын
En om te dink dat al hierdie ‘goud’ … gratis gegee word! George, baie baie dankie!
@Alet-q4zАй бұрын
AMEN EN AMEN. DANKIE VIR DIE BOODSKAP. DIT BETEKEN SOOO BAIE
@valeriehoring65112 ай бұрын
Amen
@juliagerwel29172 ай бұрын
Amen. Dankie Here. U sien my raak.
@mariannevanzyl30982 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap
@valeriehoring65113 ай бұрын
Ere aan God,Amen
@marleneventer89613 ай бұрын
Ek het nog altyd gesukkel met gebed 😢 Hierdie bdskp beteken vir my so baie, ek gaan dit weer luister! ❤
@santicox54883 ай бұрын
Amen
@gerhardslabbert12993 ай бұрын
Baie dankie Past. George... as ons net hierdie boodskap van "geen veroordeling" in Christus..by seer mense kon uitbring....
@valeriehoring65114 ай бұрын
Praise be to God Amen
@valeriehoring65114 ай бұрын
Amen
@willene584 ай бұрын
Goeiedag,,dankie om deur so pragtige leraar gelei te word. Die plek van aanbidding ..Seen
@jesussaves44264 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap 👏EK het dit so nodig gehad om te hoor 🙏Ek wou al handdoek ingegooi het! niemand wil my hê nie waarom wil God my wil hê ! Nou kan ek die leuens van die vyand stop🙌
@valeriehoring65114 ай бұрын
Amen
@valeriehoring65115 ай бұрын
Amen
@valeriehoring65115 ай бұрын
Amen amen amen
@valeriehoring65115 ай бұрын
Amen, Die Here seén u
@daniesteenkamp19855 ай бұрын
Bitter goeie preek
@valeriehoring65115 ай бұрын
Amen Amen Amen, die Heer seén u Agape gemeente
@lindajonck31306 ай бұрын
Amen
@valeriehoring65116 ай бұрын
Amen,Ere aan God. Die Here seén u
@vanheerdenrenovators6 ай бұрын
Amen
@williamsauls60226 ай бұрын
If the Leader changes, the rest will follow.
@williamsauls60226 ай бұрын
GESEËNDE boodskap van nuwe hoop.
@vanheerdenrenovators6 ай бұрын
Amen en Amen 🙏
@PorraBUhrZA6 ай бұрын
Beste short op yt Dankie
@Hermsl6 ай бұрын
Dankie George. In hierdie tyd van probeer of "strive" is jou boodskap krities. Ons buig maklik voor mense omdat ons langs hulle staan. Wanneer ons onsself ver bokant hulle stel dan raak dit moeilik. Dieselfde met God. Jesus kon Sy posisie LANGS God verlaat om Homself te verneder tot die dood, sonder dat Hy gevoel het Hy's beroof. Daar is ook 'n vernedering wat gerig is daarop om onsself te verhoog. Dit is eintlik die hoogste vorm van hoogmoed. Die Skrif sê, "God sal jou verhoog." Waarvan praat ek? Ek praat van "fawning" of onderwerping. Dis waar jy 'n vloerlap word terwille van oorlewing. Dit is 'n gevaarlike posisie van desperaatheid en lê aan die wydste spektrum van die bekende verdediginsmeganismes: veg, vlug en vries. "Fawning" is die 4e meganisme en impliseer oorgawe aan die wêreld. Jy gee oor en raak uitgelewer aan jou omstandighede. Jy verloor alles, ook jouself. Oorgawe aan God is die teenoorgestelde. Jy wen alles, ook die ewige lewe. Hoe maklik ons oorgee aan God word bepaal hoe hoog ons onsself stel bokant God en mens.
@heleensadler94786 ай бұрын
Deur God net inniglik lief te he, Hom te ken en Sy onsettende GROOTHEID en Liefde vir ons te kan beleef maak ons automaties nederig voor Hom, ons Vader, wat ons lief het. Mens begryp dit met tyd en sodra ons Sy hand vat om saam ons deur hierdie aardse tyd te stap.
@paulnel52156 ай бұрын
Verduidelik asb aan my; Hoe moet ek nederig wees voor GOD?
@Hermsl6 ай бұрын
Die kort antwoord is, neem jou posisie in LANGS God, nie VOOR Hom nie, want dan raak Hy vir jou 'n struikelblok. Shalom.
@valeriehoring65116 ай бұрын
Amen
@claviativdnwijk6 ай бұрын
Nee die aanhoudende seerkry, hartseer en trauma het my teruggehou..
@martieallers23566 ай бұрын
Shalom .... vrede vir julle Mia Duvenage 🌹
@leonmyburgh72136 ай бұрын
Baie, baie dankie George. Met covid 19 wat ek in ICU lê was dit presies die preek wat ek moes hoor.
@claviativdnwijk6 ай бұрын
Amen. Ek sal jou weer opbou se die Here.. Jesaja
@claviativdnwijk6 ай бұрын
Wat n pragtige boodskap.. Amen en Amen
@carmendewaal18446 ай бұрын
Net 5% op aarde is mens, 95% gevalle engel-kloons, regeerders & gevaarlik...
@carmendewaal18446 ай бұрын
Met ons oë daarom weer op geloof gerig, keer ons hoop uiteindelik terug. Ja, op alleen onse Elohim gerig. So begin 'n volk hulle uiteindelik weer konserwatief te stig. Daardeur sterf 'n eeueoue liberale hoogmoedsklug. Europa begin te wurg want die Ooste veg verbete terug. Die Boer lank genoeg vir basies niks gestraf en getug. Weet uiteindelik, hy staan teenoor niks of niemand verplig. En daarom pluk Raka nou sy eie bitter vrug. JdB 3690
@heleensadler94787 ай бұрын
Wat n vriend het ons is Jesus! Eil net vir elkeen se wat alleen voel en miskien vol seer... Ons Heer genees en Hy vertroos die wat droef. Vra Hom net om jou te gebruik soos Hy kan. Die lewe en mense sal miskien nie beter word nie maar die eindbestemming kan dalk net anders wees as hierdie aardse bestaan. Liefde vir almal wat alleen is, tekort het en net nuwe moed nodig het. ❤
@heleensadler94787 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie woord. Dit is n vertroosting en n nuwe gedagte vir my om weer met nuwe moed voort te gaan. Mens kan nie as vreemdeling seker vra om net saam te bid nie.. Niks maak my spesiaal nie. God is goed God is groot! Ek is 56 en voel soos 80 en ek geniet hierdie dienste baie.
@valeriehoring65117 ай бұрын
Amen
@willene587 ай бұрын
Goeie more dankie vir die openbaring.Aanvalle Kan jou Nie stop Nie.