Amen .Dankie vir elkeen wat vanaand vir almal gebid het.mag die Here se seën oor julle wees
@marynafourie9858Ай бұрын
👍
@marykevanniekerk438Ай бұрын
❤❤❤❤❤❤
@FlorencevdMerweАй бұрын
Dankie julle vir julle gebede vir almal.mag die Here julle seên vir julle gehoorsaamheid en tyd
@HeinBadenhorst-b8rАй бұрын
Dankie.. die klank is nou mooi..
@drfransnortje4 ай бұрын
Dit is in my boek The Final Turningpoint. Jy kan dit by ons ontvangs bestel 0125476742 😊
@michellebasson58064 ай бұрын
Mag ek vra - watter hoofstuk verwys Frans na wat gaan oor die 4 Sleutels, asseblief? Baie dankie
@sdoosthuizen5 ай бұрын
Amazing boodskap. Dankie Frans
@karencoetzer44196 ай бұрын
Wat 'n kosbare boodskap! Baie dankie🙏
@ottokuhr62310 ай бұрын
👍
@marynafourie985810 ай бұрын
👍
@andremaritz9724 Жыл бұрын
Choma vis soos dai sit jy terug dai is vis wat we vis in die see moet voortplant
@georgefrederikoosthuizen89119 күн бұрын
Ek sal myne nooit terug gooi nie...eks al keelvol as mense sè die ouens moet hul terug sit....hengelaars soos die spandeer miljoene,hul mors nie hul het lisensies en vang once in a lifetime so vis of soos ek my grootste steenbra 9kg...aa jy hom nie gaan eet nie ja dan sit jy terug of as jy teveel vang....mens vat n ding by die probleem nie by ander plekke nie...die probleem is die wat die "klein" vissies uitroei nog voor hul begin broei,die fietse taxis etc wat elke ding hou en uitroei,dsn die grootste isi groenes eni die robbe liefhebbers hul roei al ons vis uit alles soos in alles...nie hengelaars soos die nie...die storie van n groot vis smaak nie lekker nie is snert is n ounens gesegde....netso met vleis ,slaghuise en moderne mense wat ken soek groot karkaste jy slag nie n kalf of lam nie hul hetnie smaak nie,die grotes het..."suide lam isi n lam nie hy weeg 18kg plus"""....mens eet groot goed hul het volume en smaak...om 100kleintjies terug te sit en 4grotes te hoe bewaar jy meer as ,anders om...
@margarethaschoeman5013 Жыл бұрын
Hoe Kan ek op die whatsapp groep Kom asb
@rinieflaum15383 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor Frans...ek verklaar dat ek n dieper hoèr lewensreis saam met ons Jesus gaan hè want Hy is my harts-begeerte...Jesus sèen in oorvloed vir U en gesin. Groete Rinie
@LubbeArt3 жыл бұрын
Awesome 👏 👏 👏
@milay1113 жыл бұрын
Sjoe het nou weer nuwe moed!!! Loof die Here en Sy Goedheid!!
@su-mariswanepoel15653 жыл бұрын
"Haatspraak". Dankie vir boodskap, dit is kragtig
@lindieehlers60133 жыл бұрын
Amen. Awesome woord. Dankie
@hanoleemarais32483 жыл бұрын
Dankie vir die boodskap
@LubbeArt3 жыл бұрын
Dankie vir die boodskap
@emiliegothart31873 жыл бұрын
2i0sg #vum.fyi
@hanoleemarais32483 жыл бұрын
Dankie vir die boodskap.
@hanoleemarais32483 жыл бұрын
Gebed is groot dankie Jesus
@milay1113 жыл бұрын
Amen en amen
@johanswanepoel21443 жыл бұрын
Hi Frans waarom kan mens nie julle youtube video's aflaai nie?
@milay1113 жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap oom!! Baie geniet! Sooooo waar, opbouend en vry makend van die duiwel se leuns en die ou tydelike wereld!! Mag Sy Naam verheerlik word tot in alle ewegheid! Mariechen
@karencoetzer44193 жыл бұрын
Ai ons bid vir julle...en vir mekaar. Ons sal oorleef met Jesus....kom gou Here Jesus!
@sean-christopherslattery19233 жыл бұрын
Lekker oom Henning
@karencoetzer44193 жыл бұрын
Baie dankie! Baie insiggewend. Mag die Here jul seën.
@hanoleemarais32483 жыл бұрын
Dankie!!!
@karencoetzer44193 жыл бұрын
Baie dankie! Atoomkrag!
@hanoleemarais32483 жыл бұрын
Dankie vir die boodskap!!!
@johanswanepoel21443 жыл бұрын
Eerste gedagte: Bid, tweede, waar is my wapen!?
@ilzegrobler3 жыл бұрын
Net om duidelikheid te gee rondom "Staan op die Woord" In spiritualisme word die praktyk toegepas waar mense op die Bybel gaan staan met die uitbeelding dat hul bo die Woord van God is
@johanswanepoel21443 жыл бұрын
Hi Frans terloops die twee polisiemanne in Silverton Stasie is uit gevang en word vervolg. Een is 'n Naido en ander' n Prinsloo as ek reg onthou. Hulle het wapens verkoop aan bendes in die Kaap.
@liezeldebeer11953 жыл бұрын
Baie dankie Shekaina vir awesome worship wat my nader aan God trek en n boodskap wat my help voorberei vir n ewige lewe saam met Jesus, ons Bruidegom. Seen vir julle
@LubbeArt3 жыл бұрын
Fantastiese verduideliking.
@leahgrobler52063 жыл бұрын
Ek sou graag wou weet wie die spreekster is? Baie dankie vir 'n Skrifgetroue kragtige waarheid
@hanoleemarais32483 жыл бұрын
Dankie julle mooi mensies!!!
@kubenmoodliar4773 жыл бұрын
Unbelievable catch
@hanoleemarais32484 жыл бұрын
Dankie vir die kragtage boodskap!!!
@lgreen40364 жыл бұрын
Ek het dieselfde gevoel as jy oor 4 jaar. Dit maak net sin as jy kyk wat alreeds gebeur het en in plek gesit is deur D Trump. Dis nie datums voorspel nie maar dit voel net logies.
@marynvanwyk764 жыл бұрын
Dankie vir die vooraf waarskuwing, terwyl daar nog n rukkie genade tyd oor is. Seen vir jul.
@duncangrobler47114 жыл бұрын
Well done op die release!
@hanoleemarais32484 жыл бұрын
Dankie Dr Frans.
@benitafouche3784 жыл бұрын
Amen!
@rachaeltheron84684 жыл бұрын
EXCELLENT...Amen en Amen
@renevanheerden83764 жыл бұрын
Daar was n ruk terug n hele polemiek ooe die kruisie...en kruise...ons persoonlik hou nie v kruise in ons huis nie,want dit verteenwoordig die vloek wat Yeshua moes word v ons...enige opines of duidelik hieroor?
@renevanheerden83764 жыл бұрын
Sorry duidelikheid ....
@drfransnortje4 жыл бұрын
1 Korintiërs 1:18 Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God;