🇿🇦❤....Afrikana....wonderlike grapkos vir die siel...❤...dankie vir die manne..😂😢
@bukswillemsoosthuizen37457 күн бұрын
😂😂...voedsel vir die siel....glimlagsiel.....wat n vonds vir my as Afrikaner..❤❤
@erikjoubert12927 күн бұрын
Amen!
@AngeloBaron-di3ik7 күн бұрын
😂😂🎉😢❤😮
@carlnaude-s7d8 күн бұрын
What a stupid dancer, and ñot a ufc fighter !!!!
@BossLoss-og5gd9 күн бұрын
No sound loser
@Deontjie12 күн бұрын
,
@petroshingalana855616 күн бұрын
😂😂😂😂😂❤❤❤
@vince159617 күн бұрын
Dit was altoos my oorle pa se grap wat hy vir ons as kinders geloop en vertel het My oorle pa se weergawe was net aansienlik korter......😂😂
@Karen-ig6bp23 күн бұрын
Hierdie was nou weer lekker om te luister in 2025! Dankie baie!
@ronalddippenaar238126 күн бұрын
Afrikaans is 'n unieke mooi taal. 😂
@nicolenemarcus408028 күн бұрын
Oom Oliphant en Renoster is dalk familie van my. My ooms het so in die 1980's opgetree, dis nou voordat aanranding met tronkstraf beboet was.
@williemarthinus9619Ай бұрын
😂😂😂
@annetteelliott1494Ай бұрын
PG Dup Plessis was vir my so n aantreklike man....❤
@bukswillemsoosthuizen37457 күн бұрын
😂😂...ok maar goed smaak verskil..😂 maar n Afrikaner vonds ..die was hulle al drie...sout van die aarde...❤❤
@annetteelliott1494Ай бұрын
😊
@AndriasAvenantАй бұрын
Tolla was n Meester storie verteller.Ek groet n LEGENDE.Meegevoel aan Vicus en ander familie.Sal bly wees as ek terugvoer kan kry op my komentaar.Ek gee vir TOLLA die volgende.❤❤❤❤❤
@JanVisser-p2jАй бұрын
⁰
@NiklaasBostanderАй бұрын
Eklag 6:33
@williemarthinus96192 ай бұрын
😂😂😂
@TinusdeWitt2 ай бұрын
Hi Nico. Ek soek asseblief die storie wat jy Oppi Stoep vertel het van die rooi Osh Kosh lorrie.
@ingridbennemeer77282 ай бұрын
Loved this guy...
@ElizabethPage-Loubser2 ай бұрын
Absoluut skreeusnaaks😂
@lambskewers032 ай бұрын
Hi weet jy dalk waar ek hierdie episode kan kyk
@DiederickVisser2 ай бұрын
⁹
@joeydeklerk39382 ай бұрын
😂😂 dankie. Ek het die lag nou nodig gehad.
@russelperry14322 ай бұрын
Een van die beste storie vertellers nog ooit...
@mtnstrand28193 ай бұрын
Is die skelm steeds met ons?
@johanbezuidenhout36133 ай бұрын
Hoekom moet al die grap vertelers hulle stemme soos n gesuipte kroegman laat klink ek wil net graag dit weet
@joeydeklerk39382 ай бұрын
Eerstens is dit die aksent van hul area. As jy nie daarvan hou hou dan verby.
@johanbezuidenhout36132 ай бұрын
@joeydeklerk3938 hulle doen dit nogsteeds !!! Op die stoep se manne en so aan .... en glo my ek hou verby ... dis maar my keuse ....leker aand
@nicovanderwesthuizen28220 күн бұрын
Jong, hierdie is nie aangesit, maar die Namakwalanders praat maar so.😂
@eb98262 күн бұрын
T'sek man!
@scar53254 ай бұрын
Nou weer so gelag. Mense lag deesdae nie Meer. Mis die ou Tolla😔
@colinfeder8414 ай бұрын
O die donkie o die donkie is n wonderlike ding ha ha ha ha
@chezfortheloveofdogs53764 ай бұрын
Brilliant
@pierrevandyk92425 ай бұрын
As ingenieur love ek wiskunde, maar wragtag - die een van Tolla kan ek oor en oor kyk. Dit is vrek snaaks.
@henry-nr5np5 ай бұрын
Net Tolla kon so iets uitdink hys tops
@AnnetteCilliers5 ай бұрын
❤😂
@paulbeukes91375 ай бұрын
Die' storie word nooit oud nie... Love it! 😊😊😊😊😊
@liezeloktober-lm8hw5 ай бұрын
Nou verstaan ek waar die kleurling volk hul Afrikaanse absent kry.
@liezeloktober-lm8hw5 ай бұрын
Praat Afrikaners nog sulke Afrikaans? Deesdae klink die Afrikaans wat hul praat soos Afrikaans met n engelse aksent
@mzansipatriot9710Ай бұрын
Die Kleurlinge in Namakwaland het nog die accent
@CliveFaans5 ай бұрын
❤
@anetsmith23015 ай бұрын
😂will always love his jokes🤗💙
@lukasvisagie95135 ай бұрын
My gunsteling Tolla Storie, 3-uur in die oggend sit ek nog om vir Tolla te geniet. Dankie Tolla, jy was besonders!
@lukasvisagie95135 ай бұрын
Wat 'n plesier! Is Afrikaans nie 'n wonderlike, besonderse taal nie? Ek sien daai kerkbanke en die rakkies vir die "boeke" so in my geestesoog wyl ek vir Jan luister. Dankie Jan en die manne, TollaFan, vanuit vêrre Nieu-Seeland.
@JannieVanGass5 ай бұрын
Porn
@JannieVanGass5 ай бұрын
Whatch. Porn
@DeniseVanNiekerk-q4l5 ай бұрын
Ai Hoe pragtig Jy was n juweel xx
@SharleneJaars6 ай бұрын
Dragon Ball Z..
@lindamuller28016 ай бұрын
Lekker gelag Bietjie hartseer....die wonderlike mens is weg...seker lag die engele nou saam
@Sarie-r7u6 ай бұрын
Baie goed ❤😂😂😂😂
@beausmith92476 ай бұрын
Legend!
@10gsplus6 ай бұрын
I have been living in switzerland for 24 years now, I cried laughing at this and had a sore stomach for days. Only afrikaans can make a story this colourful. Wonderful
@DeniseVanNiekerk-q4l6 ай бұрын
Ai julle waar is die dae van hierdie prag legende manne Ai julle ons SA lag te min Seen vitr julle dankie vir die lekker lag Jul bly legendes Mooi loop DvN xx