(Tolla van der Merwe) Philip Moolman - Vissies is maar net soos jy

  Рет қаралды 38,100

TollaFan

TollaFan

Күн бұрын

Philip Moolman sing "Vissies is maar net soos jy" op Maak 'n Las. Dit is saam met 'n huldeblyk aan Tolla. Daar is foto's van waar hy jonger was asook waar hy saam met sy gesin is. Die grootste storieverteller en grapjas in Suid-Afrika sal nie weer sy gelyke hê nie. TollaFan se video's is vereers op, maar as jy nog video's het wat ek kan gebruik, stuur vir my 'n boodskap en dan maak ons 'n plan. Groete. TollaFan.

Пікірлер: 12
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 4 ай бұрын
Philip BAIE dankie vir die pragtige lied wat jy gesing het met soveel gevoel.Mens kon elke woord hoor.Tolla het hartseer geword.On groet n LEGENDE.Meegevoel aan Vicus en ander familie.Ou Tolla was n baas storie verteller.😢😢😢
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 6 ай бұрын
Ons mis n LEGENDE wat geweet het hoe om grappe te vertel sodat mens kan lag sonder ophou.Meegevoel aan Vickus en ander familie.😢
@petercowan6361
@petercowan6361 Жыл бұрын
Baie dankie vir die baie mooi video. Dit het trane trane laat vloei. Ek het hom in Pretoria ontmoet per ongeluk. EK en hy het lekker gesels vir omtrent n half uur. Ek sal dit nooit vergeet nie. Twee vreemde mense, maar het gesels as of ons lankal mekaar geken het.
@user-mr2hs1np2b
@user-mr2hs1np2b 11 ай бұрын
Tolla miss you lots!!!!!!
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 6 ай бұрын
Philip die woorde is pragtig.Dit man gebaseer word in die warlike lewe.Ek sal graag wil weet wie het dit geskryf.Tot Tolla het hartseer geword.Rus in vrede ons baas storie verteller.Jou grappe sal ALTYD voortleef.😢
@altonlewis7893
@altonlewis7893 2 жыл бұрын
Joh ek mis nou nog vir Tolla 😢😢
@user-mr2hs1np2b
@user-mr2hs1np2b 11 ай бұрын
😢😢voel na aan trane so waar en goed
@Reikro
@Reikro 12 жыл бұрын
Baie dankie vir al jou videos wat jy saam men ons gedeel het. Soos jy se, Suid Afrika sal nooit weet 'n Tolla he nie, niemand kon of kan 'n storie soos hy vertel het nie.
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 6 ай бұрын
Reycro stem saam dat daar NIE weer n persoon soos Tolla sal wees NIE.Meegevoel San Vicus en familie 😢
@heinrichmarais258
@heinrichmarais258 7 жыл бұрын
Baie mooi.
@gerhardusvanschalkwyk2434
@gerhardusvanschalkwyk2434 4 жыл бұрын
Tolla is tops !
@user-tm1jn3px6p
@user-tm1jn3px6p 4 ай бұрын
Ons almal wat kommentaar gelewer het sal BAIE graag terugvoer wil kry op ons kommentaar.By voorbaat dankie.❤
Tolla van der Merwe - Tolla in die Kaap
2:22
TollaFan
Рет қаралды 233 М.
Koolstoof Vastrap - Willie Nelson en die Namakwalanders
3:42
Darryl Coetzee
Рет қаралды 458 М.
Fake watermelon by Secret Vlog
00:16
Secret Vlog
Рет қаралды 3,8 МЛН
GTA 5 vs GTA San Andreas Doctors🥼🚑
00:57
Xzit Thamer
Рет қаралды 25 МЛН
Maak 'n Las: Maart 2000: TV Kulkunstennaar Wolfgang Riebe
22:48
Wolfgang Riebe Inspiring The World
Рет қаралды 52 М.
Vissies
3:25
Philip Moolman - Topic
Рет қаралды 9 М.
Prophet - Theo Geyser & Koos van der Merwe
8:51
ORCANSU
Рет қаралды 24 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 350 М.
Twee Klassieke Gatiep Grappies ...
1:20
Dawid Nel
Рет қаралды 9 М.
David Kramer - Hak Hom Blokkies (Live Performance) 1984
5:29
David Kramer
Рет қаралды 36 М.
Tolla van der Merwe - Oom Floors se stories
20:25
Music Edition
Рет қаралды 128 М.
Philip Moolman, veterane bystandsfonds - 24 April 2021
14:18
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,1 М.
BLUE EYES CRYING IN THE RAIN   TOUCH OF CLASS
2:12
Hana Burger
Рет қаралды 389 М.
VREDENBURG. Oom Banny Koegelenberg op "Maak 'n Las" (Saterdag 2 Oktober 1999)
41:33
Fake watermelon by Secret Vlog
00:16
Secret Vlog
Рет қаралды 3,8 МЛН