Jy is n n wonderlike storie verteller...drink elke woord in...
@DaleneGroenewald-tr9yl6 сағат бұрын
Sooo verskriklik mooi!!😢😢❤❤🎉🎉
@HannelieKoekemoer7 сағат бұрын
Aa jy is so kosbaar en n wonderlike mens
@mags276310 сағат бұрын
Hoe verlang ek nou na my Pappa😢
@Eidnam6710 сағат бұрын
Pa wat altyd jou Pappa sal bly.... ❤
@martha4429011 сағат бұрын
Ag dis pragtig! Dankie liewe Antoinette ❤
@RowenaOlivierКүн бұрын
Ek hou van ou rooi rok en hoed. Volg jou praatjies op RSG.❤
@gerritvanschalkwyk10312 күн бұрын
Hoop ek kan weer n goeie reën die die Karoo smaak
@WillemBotha-l1v2 күн бұрын
Wat n groot voorreg om u te kan sien en hoor jy praat' altyd waar baie dankie U is waardig
@meritafourie26272 күн бұрын
Tog te pragtig... jou stem is so rustig..... dankie vir jou wysheid
@HannelieKoekemoer2 күн бұрын
😂😂😂😂 so kosbaar
@RudieStrydomFourie-y1h3 күн бұрын
❤
@nats5553 күн бұрын
Pragtig! Ek geniet jou vertellinge!
@RudieStrydomFourie-y1h3 күн бұрын
Om net te luister. Ek sal dit onthou!
@RudieStrydomFourie-y1h3 күн бұрын
So mooi!❤
@RudieStrydomFourie-y1h3 күн бұрын
Vreeslik mooi!
@RudieStrydomFourie-y1h3 күн бұрын
❤ so mooi!
@RudieStrydomFourie-y1h3 күн бұрын
Antoinette ek is mal oor jou stories. Moet nooit ophou vertel nie ❤
@karooblue76344 күн бұрын
🥰.... wat 'n vryerige ou kaaitje.... voor waar dankbaar, my bed is leeg en my skoene is vol ❤
@misschalwessels87654 күн бұрын
So pragtig ek luister graag Vrydae oggend op Radio sounder grense Danie waardeer
@olgamarshall89655 күн бұрын
Ja die oom het jou baie ge leer. Mag sy siel rest in peace 🙏
@nompiepieterse79296 күн бұрын
Jy lyk soooo mooi vandag...❤❤❤
@loraineterblanche68676 күн бұрын
Net jammer sy praat van "moeder natuur" en nie van ons Hemelse Vader en Skepper nie.
@HannelieKoekemoer6 күн бұрын
Antionette...jy is kosbaar
@LittleOwl1237 күн бұрын
Sê liefde en groete vir Salvador 😻 Dankie vir jou wyse en inspirerende woorde 💛
@Manda-zf3qi7 күн бұрын
Sjoe Tannie, Tannie het 'n verskriklike mooi rok aan vandag en met die hoed wat by die rok pas lyk Tannie baie mooi. 😍
@DaleneGroenewald-tr9yl7 күн бұрын
❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@beatrixfourie97927 күн бұрын
Dankie
@DelaReyGerber-z1e7 күн бұрын
Ja Ek hoef niks by te voeg nie Dankie vir jou woorde ❤
@veronicaduplessis84057 күн бұрын
Dankie Here vir die ❤❤mooi van ons moeder natuur.danke Antonette.
@benitaferreira79467 күн бұрын
❤❤❤
@elsjegroenewald12487 күн бұрын
Dankie Antoinette,jy lyk pragtig.
@martha442907 күн бұрын
Dankie liewe Antoinette. Ek stem saam jy lyk pragtig in rooi💛
@ermacarsten53497 күн бұрын
Jy lyk so pragtig met jou rooi rok en hoed, Antoinette. Mag jou dag mooi wees!
@hanafri87 күн бұрын
Jy lyk heeltemal anders as gewoonlik. Hou dit so! Ek wonder altyd oor jou hare,is dit kort,of is dit lank? Wys bietjie😊
@isabelvandeventer16007 күн бұрын
Wat 'n pragtige nederige "dankie sê" aan ons Skepper vir Sy getrouheid om alles te laat meewerk om alles instand te hou. Dankie Antoinette vir jou pragtige vrolike beeld en getuienis.
@featheredhappiness69327 күн бұрын
Jy lyk pragtig vandag Antoinette. Dankie vir jou mooi stories.
@truth-Hurts3752 күн бұрын
As dit jou mooi is wil ek nie jou lelik sien nie !!! 🤘🤘🤘
@natasjhaswanepoel94327 күн бұрын
Ons kort elke dag so stukkie wysheid van jou! Baie dankie vir jou mooiste woorde en stories!
@judithmitchellthedevotedlu30877 күн бұрын
Altyd lekker om te luister wat Antoinette te sệ het. Ek wil nou so graag weet hoeveel kalkoen kuikens uiteindelik uitgebrooi het. Asseblief. Groetenis van Melbourne in Australie.
@DaleneGroenewald-tr9yl10 күн бұрын
❤❤❤❤😂😂🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@hanafri812 күн бұрын
Ek is glad nie ń hond,of kat mens nie. Mense sê mos graag dat jy dan nie ń liefdevolle mens kan wees nie ,wat natuurlik bog is. Gee my die diere van die veld,veral die "kleinvolk" van ons omgewing,soos die skink wat bak in die son,die daggeitjie met sy koddige mannerisme. Gek oor dikkoppe se geroep in die nag. Die skaars roep van ń uil. Voëls in die tuin,behalwe ń paar soos kransduiwe en die Jan fiskaal met sy skerp deurdringende ogies,altyd op die loer om dood te maak. Selfs die klein swart spinnekoppies met hul "Land rover" bymekaar ogies,dit vind ek pragtig!
@benitaferreira794614 күн бұрын
❤❤❤
@isabelvandeventer160014 күн бұрын
Dankie vir jou mooi ligte vertelling Antoinette. Ek noem dit nou sommer die kat storie al gaan dit ook oor die worsies. Dit lyk na 'n interessante ring wat ek vandag aan jou vinger sien. Mooi loop. 😊
@estellemclachlan978614 күн бұрын
😅 Ja Antoinette, so het ons ook in my kinderdae 'n Siamese kat gehad wat die honde so verwilder het!
@elnaferreira841814 күн бұрын
Dankie Antoinette. Ek geniet jou praatjie soooo elke Sondag. Baie dankie. 😊
@isabelvanschalkwyk592614 күн бұрын
Dankie Antonette vir jou praatjie. Ek geniet dit gedurig op you tube. Lekker daggie vir jou.