Jy lyk pragtig vandag Antoinette. Dankie vir jou mooi stories.
@beatrixfourie9792Күн бұрын
Dankie
@natasjhaswanepoel9432Күн бұрын
Ons kort elke dag so stukkie wysheid van jou! Baie dankie vir jou mooiste woorde en stories!
@ermacarsten5349Күн бұрын
Jy lyk so pragtig met jou rooi rok en hoed, Antoinette. Mag jou dag mooi wees!
@veronicaduplessis8405Күн бұрын
Dankie Here vir die ❤❤mooi van ons moeder natuur.danke Antonette.
@elsjegroenewald1248Күн бұрын
Dankie Antoinette,jy lyk pragtig.
@benitaferreira7946Күн бұрын
❤❤❤
@martha44290Күн бұрын
Dankie liewe Antoinette. Ek stem saam jy lyk pragtig in rooi💛
@isabelvandeventer1600Күн бұрын
Wat 'n pragtige nederige "dankie sê" aan ons Skepper vir Sy getrouheid om alles te laat meewerk om alles instand te hou. Dankie Antoinette vir jou pragtige vrolike beeld en getuienis.
@DaleneGroenewald-tr9ylКүн бұрын
❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉
@DelaReyGerber-z1eКүн бұрын
Ja Ek hoef niks by te voeg nie Dankie vir jou woorde ❤
@Manda-zf3qiКүн бұрын
Sjoe Tannie, Tannie het 'n verskriklike mooi rok aan vandag en met die hoed wat by die rok pas lyk Tannie baie mooi. 😍
@LittleOwl123Күн бұрын
Sê liefde en groete vir Salvador 😻 Dankie vir jou wyse en inspirerende woorde 💛
@judithmitchellthedevotedlu3087Күн бұрын
Altyd lekker om te luister wat Antoinette te sệ het. Ek wil nou so graag weet hoeveel kalkoen kuikens uiteindelik uitgebrooi het. Asseblief. Groetenis van Melbourne in Australie.
@nompiepieterse792912 сағат бұрын
Jy lyk soooo mooi vandag...❤❤❤
@hanafri8Күн бұрын
Jy lyk heeltemal anders as gewoonlik. Hou dit so! Ek wonder altyd oor jou hare,is dit kort,of is dit lank? Wys bietjie😊
@loraineterblanche6867Күн бұрын
Net jammer sy praat van "moeder natuur" en nie van ons Hemelse Vader en Skepper nie.