12:39 Jy is dood reg! Ons almal kan nie wag vir die volgende fight nie, en dan die volgende en die volgende..... Dricus, ons kan nie genoeg van jou kry nie!!
@janevanreenen87683 күн бұрын
Brilliant 😂😂😂😂😂
@Bdon063 күн бұрын
#fokhomop lekrrrrrr
@razzi3E4 күн бұрын
Ogies
@francoisvanzyl45574 күн бұрын
Die Williams sound effect was die beste..
@oomjan854 күн бұрын
Nou wanneer maak julle nou die Hennies hier in Windhoek oop?
@oomjan854 күн бұрын
Ons is dors
@pierregroenewald45304 күн бұрын
Haha julle is epic 😂😂
@phillip15134 күн бұрын
Maak die engelse declare
@mornepieterdelport56324 күн бұрын
Daai patricia Lewis Statement het my dood! 😂
@NicoLombard924 күн бұрын
😂😂
@RicoKleynhans4 күн бұрын
Stem saam die khak’s wat so aangaan asof hulle n beker wen met elke knock ens dis bietjie erg…
@trojanshammermill1474 күн бұрын
Lekker boys!! Good one 🥊🍻
@Kid_Senekal4 күн бұрын
ek is net hier vir Pottie 😂😂😂
@UncleMorne4 күн бұрын
Lekke Ouens!!
@CptRumcan4 күн бұрын
Ek is oor pottie se namaaksels. Dit is al 3 jaar terug nie meer snaaks nie. Hy kan nou maar sy eie opienie gee.
@ericzondagh73174 күн бұрын
Hou op kyk Almal sal jou mis
@tjaartsteyn1303 күн бұрын
Porrie is moeg vir jou spelling
@annettekolb31034 күн бұрын
Go Bokke hou die wit kant bo😂😂😂😂 wit kant gaan nie speel nie maar miskien sy broer. Challenge al dienbik supports in England dra julle wit kant hempies vir die week😂😂😂😂😂
@renierrobbertse41894 күн бұрын
Ek wonder aan watse kant van die stadium gaan julle sit? Gaan dit aan Curry se voorkant agterkant of langs die kant wees?
@derickcoetzee10813 күн бұрын
DIe wit kant
@PJR894 күн бұрын
Ogies
@franklottering4 күн бұрын
brilliant geniet HOOFKANTOOR #GOBOKKE
@johanvanrensburg21794 күн бұрын
...lekker Boys!!! Moer opgewonde vir Saterdag, maak Ons weereens Trots Bokke!!! Hulle weet nogsteeds nie wat Ons weet nie... maak skade!!!
@eugenesamsonsa64454 күн бұрын
😂😂😂Williams het hoe die tempo gelig? 😅 Dai was funny
@ThePretender474 күн бұрын
Willie verdien nog 'n World Cup, hy is die mees underrated Bok op die oomblik en mense praat al lankal kak van hom maar hy is 'n fokken genius pappie!!!
@CptRumcan4 күн бұрын
Willie moet aftree as die beste heel agter wat suid Afrikaanse rugby al ooit gehad het en dit piss my so af as die halwe brein analyste se hy kanie 'n bal vang wanneer hulle hom beseer gespeel het.
@MrExtreme69Күн бұрын
Willie doen een ding reg nou is hy 'n genius. Hy is die ball fetcher na die fluitjie geblaas het en verder kruip hy gat by die ref. Hy moet 'n kontinent ver weg wees met volgende World Cup!!!!!
@ivandeetlefs5 күн бұрын
Lekker om nog n episode CBB te sien
@leftyrsa5 күн бұрын
FUCKING HILARIOUS
@christidechattilon91115 күн бұрын
Lekker boys. Lekker om 'n vars video te hê.
@Jekikasanga6 күн бұрын
Rassie don’t leave us please
@jennypotgieter89896 күн бұрын
Wie is die kitaarspeler asseblief?
@BlakeAdamlouw-eg6yw7 күн бұрын
It such a good song ❤😂🎉😢😮😅😊
@BlakeAdamlouw-eg6yw7 күн бұрын
It so funny
@anthonyjedrielessing86768 күн бұрын
Jy mag maar pella
@cinemadart9 күн бұрын
Wat van die dome in Randburg?
@louishanekom678711 күн бұрын
Boys, thank you for the initiative and the “casual format”. If you were not into fighting or understood MMA or what it is about, you sold the sport and your passion will want more South Africans get behind the sport. Ja-Nee. You boys are like Rassie, everything is a surprise. Keep it up. Love the banter!!! Thank you Drikus, for taking time out of your schedule to be present with the fans and have a real chat. Will are and will inspire many 👊
@fridgeappliances91412 күн бұрын
Mengels, no, this is Afrikaans grammar in English. 🤣🤣
@chrisvanwyk263912 күн бұрын
Gooi bietjie lirieke erens!
@Wakker_word_mense13 күн бұрын
Jy's lekker maer vir n Van der Walt Charlie
@Stephdk-k4x13 күн бұрын
Love him!
@Wakker_word_mense14 күн бұрын
kzbin.info/www/bejne/o3W3oZttosqlaas
@JoeSmith-we3jw15 күн бұрын
My two favorite fighters will fight, may the best man win!💪