anderkant nou gesien van oom Toks, lekker gelag. Goeie show weereens. Dankie.💪💯
@louisgeldenhuys94392 күн бұрын
Nkwazi geskep deur Leon Oosthyuizen 😂
@albertlouw25202 күн бұрын
Love jou programme
@vliegvlerk2 күн бұрын
Toks jy het my dag gemaak.Adam Dankie Vir wat jy done Vir ons.
@eugenesamsonsa64452 күн бұрын
Jis Toks is n wille man😅
@graysieswild4x4adventure2 күн бұрын
Dankie Frik en Adam dit wat julle hier doen is beslus die beste hou so aan. Dit gee ons geleentheid om saam met julle saam met julle gaste wondelike plekke te sien en beleef.
@wes1963ful2 күн бұрын
Visvang
@19PJM746 күн бұрын
Boogjag 🏹
@christophergerber-v2o6 күн бұрын
Hi. ek sien toe julle by die buffel sit en praat het julle n blikkie vas gehou wat op 375 staan, wat is dit?
@benitajoubert45987 күн бұрын
‘n Koei volstruis??😂😂
@w.p.vanvuuren41698 күн бұрын
Van Mauser na Musgrave en weidmansheil uit die deur uit 😮😮
@ArnoDuPreez-o1t9 күн бұрын
As ek dit so kan stel 😂😂
@barend48039 күн бұрын
Wat is steadier in engels ?
@louisgeldenhuys94399 күн бұрын
Mauser en Weidmannsheil uitgewaai ? Adaaaaam
@cornusduplooy619311 күн бұрын
Regte plaas seun😊
@Francois-yj6ih11 күн бұрын
Njala
@Francois-yj6ih11 күн бұрын
Ek hou baie van al twee
@andresteenkamp328813 күн бұрын
Ek volg jou program en geniet dit vreeslik. Ook n jagter in murg en been. Geniet ook jou tradisie na elke bok wat geskiet is. Ek tel op dat jy jou kop vinnig lig na die skoot klap en dan weer agter die skope in beweeg. Poog om die skoot te volg deur die scope. Net my 5 sent. Hou aan met die great program
@pietskiet24313 күн бұрын
Altyd lekker om die te kyk. Geluk jong man. Ou tradisie loop voort'
@mattbrown414113 күн бұрын
Ander puik episode! Altyd geniet om julle jagdae ervaringe te kyk.
@duanlewis658315 күн бұрын
Die hengel saam Meyer 😂😂😂😂
@boervrou6815 күн бұрын
Great hunt! Can you please share the contact details of Dovedale Ranch?
@NicolaasSwanepoel16 күн бұрын
Beste Episode nog 👌
@eugenesamsonsa644516 күн бұрын
Great show. Sien uit na elke episode❤
@zandersnyman279216 күн бұрын
Hi, hoe kom mens in kontak met Dovedale?
@Douw-zo5qi17 күн бұрын
Jag
@tpgamer101918 күн бұрын
Vickus vd Merwe...hy is op n mooi manier baie snaaks
@JancoJoubert-s9j19 күн бұрын
Ek is n groot visserman, maar jag is nie net lekker nie, dis wie ek is!! So JAG!
@JancoJoubert-s9j19 күн бұрын
In die nuwe seisoen het ek van die jag saam met Jay in Namibië gehou!!🎣🔫
@HeraldSmith-h2k19 күн бұрын
Al jou episodes Adam Ek sal self graag n deel van jou en jou span Wil wees want jy weet net hoe om n man te laat tuisvoel in ons eie Suid Afrikaanse bodem
@hartmutpfeiffer629719 күн бұрын
Alle jag episodes in Namibia...ek dra nou selfs Patriot T-shirts danksy al jou Byt & Buskruit videos...ons volg elke episode en kan nie wag vir die volgende een...groetnis vannaf 'n afgetrede PH al die pad vannaf Walvisbay ❤❤❤
@jancovanderwesthuizen807019 күн бұрын
Rikus het ook nie eintlik beter as Regie geskiet nie Ek het my heel eerste bok ook nooit gekry nie
@jacquescoetzee46199 күн бұрын
Ons se niksi😂😂😂😂😂😂
@leemeyer637819 күн бұрын
Ek sal se elke 1 waar julle jag en kos op die tafel sit vir mense wat dit nodig het. Mag God julle seen.
@gustavschutte864820 күн бұрын
Njala
@georgelyell802420 күн бұрын
Die jag saam met Appel .
@LittleNinja201319 күн бұрын
Dit is waar
@dirkventer773520 күн бұрын
Die Jag by Mega Springbuck. Was intresant om bietjie meer te sien oor die beheer van kudde en die Koning Springbok was ñ eerste vir my. Geniet elke episode baie dankie!
@JadyJamesBrits20 күн бұрын
Die episode met Rikus Nel was my gunstelling baie dankie vir Al Jou mooite Adam tas my pa is n baie Groot fan van Jou en ek hoor jy bly in Pretoria ons bly naby musina en alldays 😂😂😂😂
@Durban405220 күн бұрын
That is not so easy becouse thay are all good videos and you are so down to earth. 👍 Best Regards from Copenhagen ,Denmark.
@hugh-deangoosen885620 күн бұрын
Hi Adam en span, die episode in langebaan waar julle op die huisboot ge slaap het en kreef ge eet het. Ek dink nou al lank waarheen ek my vrou gaan vat vir ons wittebrood en toe gee jy my die idee van n weskus avontuur waar ons kiep in n huisboot BAIE DANKIE! 💪
@JpGouws20 күн бұрын
Saam bakies met sy geweer en jay met die zebra jag
@Louisvanlill8621 күн бұрын
Dis goud!!!Dankie
@altusmaree472523 күн бұрын
Ek gaan seker soos n moungat klink,maar die manier hoe jul gedoen het is nie etiese jag in my opinie nie. Dis baie duidelik dat Regie totaal onervare is. So erg dat hy nie eers n skietstok kan hanteer nie. Hy slaag ook imo glad nie die skiet toets by die baan nie. Dan sal enige ervae jagter jou vertel dat n Blouwildebees die laatse bok wat n onervare jagter moet probeer skiet. Ek het daai kwes skoot al vroeg in die video sien kom, en so ook moes julle. Iewers in die veld het n BWB gely en waarskynlik stadig gevrek. Onverantwoordelik as jy my vra.
@JacquesBekker23 күн бұрын
Lekker boys! Ek dink daai 158 ton van die huisboot is `n bietjie wyd...seker 15.8 ton op die meeste...dan is hy nog vol groot cobbies en drank ook! 😂
@cornelswart557623 күн бұрын
Baie nice episode. Ek het opgetel dat die ou jag tradisie van Weitmans Heil/Wietman Dank nie gevolg was nie. Goeie episode nogsteeds
@HeinrichStumpfe23 күн бұрын
Midag oumat nooi ook vir my 😂
@MichielHorn-n4y26 күн бұрын
JAG JAG AL DIE PAD
@ihangrobler946927 күн бұрын
Jag
@JuanTerblanche-j7s28 күн бұрын
Hierdie maak my so trots voel om afrikaans te wees. Ons het soveel in ons land om te waardeer en julle manne is so bevoorreg om dit vir die wêreld ten toon te kan stel. Baie dankie