Dricus du Plessis en Ricus de Beer hengel die waters van Angola saam Adam Tas | Byt & Buskruit |

  Рет қаралды 88,998

Byt & Buskruit

Byt & Buskruit

Күн бұрын

Пікірлер: 37
@deonvanloggerenberg3711
@deonvanloggerenberg3711 8 ай бұрын
Dit was nou tops. Ek het die episode baie geniet. Dit is verseker n emmerskop lys.
@43LMNOP
@43LMNOP 8 ай бұрын
Dit was nou vrek lekker om te, dankie!
@vipergert
@vipergert 8 ай бұрын
Fantasties! Trek regtig aan 'n man se hartsnare.
@kevern11
@kevern11 8 ай бұрын
Nice man! Presies soos ons is. Baie geniet😁👌🏻
@jeanvanniekerkk
@jeanvanniekerkk 8 ай бұрын
Dricus- “hys nie Happy nie maar ek verstaan sy punt.” 🤣🤣🤣
@BendingRodz
@BendingRodz 8 ай бұрын
Besonders 🔥🙌
@Chilliwhip_Spearfishing
@Chilliwhip_Spearfishing 8 ай бұрын
Uitstekende video julle ouens!!!!
@seavale11
@seavale11 6 ай бұрын
dricus jy is awesome
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 8 ай бұрын
Lekker manne,lyk grand ,bly vir die uitdeel ,baie geniet
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 8 ай бұрын
Adam dit was nice😂😂
@acslbn1
@acslbn1 8 ай бұрын
Goeie program maar baie swak resolusie op my TV
@nicovanvuuren1828
@nicovanvuuren1828 8 ай бұрын
Kwanza Lodge is 'n wonderlike plek. Ek het al 'n paar grotes daar uitgetrek. Ek moet nog daar kom met Tarpon seisoen!
@dylandicks4591
@dylandicks4591 8 ай бұрын
Wie het gepee terwyl julle praat or die bier? ons hoor jou!
@Gac3la
@Gac3la 8 ай бұрын
What language are they speaking?
@BeskuitenBroffie
@BeskuitenBroffie 8 ай бұрын
Afrikaans
@Gac3la
@Gac3la 8 ай бұрын
@@BeskuitenBroffie thanks!
@paullandman
@paullandman 8 ай бұрын
Lagkassie😂😂😂
@MartunisHorn-ph1lp
@MartunisHorn-ph1lp 8 ай бұрын
Hoe Kom lyk all daai mense Soo kwad by die bar😢😂
@derrickc8366
@derrickc8366 8 ай бұрын
Lekke bra's!
@markvanderlinde849
@markvanderlinde849 8 ай бұрын
Do you think if Dricus takes a shit, Ricus goes with him
@JOATMOFA
@JOATMOFA 8 ай бұрын
My fok - so hulle het die naam "cuca" ge-commercialize! LOL Ja, nee - onthou die stop by die cuca shops baie goed - mahango bier (nie eers koud nie - maar tog so lekker)
@wes4743
@wes4743 8 ай бұрын
Is adam n kleurling?
@carlversus6566
@carlversus6566 7 ай бұрын
dis nou n kak vraag. NEE!
@GerhardusBoonzaaier-k5z
@GerhardusBoonzaaier-k5z 8 ай бұрын
Wat is n hamerjack
@pieterbezuidenhout4902
@pieterbezuidenhout4902 8 ай бұрын
Amberjack is vis spesie wat volop is in Angola se waters.
@GerhardusBoonzaaier-k5z
@GerhardusBoonzaaier-k5z 8 ай бұрын
Dankie pieter
@spearouys
@spearouys 8 ай бұрын
Pasop vir die Cuca in die blikke daai goed maak gemors met jou maag. Die bottels is tien keer beter. my nie vra wat nie maar hul preserveermiddel vir die blikke is gif.
@SC_Jaque
@SC_Jaque 8 ай бұрын
Ddp is overratted
@jpnel9009
@jpnel9009 8 ай бұрын
by becoming champ? okay bud
@SC_Jaque
@SC_Jaque 8 ай бұрын
@@jpnel9009 ja en jou channel gaan oor fortnite
@jpnel9009
@jpnel9009 8 ай бұрын
@@SC_Jaque uhm hoe lank terug was dit?
@SC_Jaque
@SC_Jaque 8 ай бұрын
@@jpnel9009 maar nog steets jy het fortnite gespeel hoe kry jy nie skaam nie
@jpnel9009
@jpnel9009 8 ай бұрын
@@SC_Jaque steeds* kry meer skaam oor daai spelling
Adam Tas en Toks van der Linde hengel in Zambië | Byt & Buskruit |
34:09
Lamborghini vs Smoke 😱
00:38
Topper Guild
Рет қаралды 69 МЛН
Op ’n Ernstige noot 021: Leon Schuster
1:21:52
Radioraps
Рет қаралды 123 М.
Die Beste Tomahawk Steak & Braaibroodjies! | Ons Gaan Nou Nou Braai!
17:12
ons gaan nou nou braai
Рет қаралды 9 М.
Lamb Champs Episode 5 - Moordenaarskaroo
19:42
SAAI
Рет қаралды 10 М.
How to catch Musselcracker!
20:25
HookingJuzza
Рет қаралды 32 М.
Steve Hofmeyr vang tuna in Mosambiek | Byt en Buskruit | S01E06
34:36
Byt & Buskruit
Рет қаралды 84 М.
Jonathan se visvang tips
5:25
Radioraps
Рет қаралды 1,3 МЛН
Bok van Blerk hengel saam met Adam Tas in Kosibaai | Byt & Buskruit |
31:21