Well Done R5!! Nog 'n brilliant song! #keepthemcoming🎸🎶😁
@lettieterburgh3452Сағат бұрын
Pragtig
@TanyaMichelleHartСағат бұрын
❤🍄❤️🌕
@WilnaRossouw-j7c4 сағат бұрын
Sien uit om te hoor Rudi 🫠
@griffisgaming480616 сағат бұрын
@nicholis doen vir ons Born to be my baby van bon Jovi,jy sal dit amazing doen,kom ons kry duisende likes sodat jy dit vir ons kan doen ♥
@shadegroenewald498622 сағат бұрын
Ek is nie iemand vir afrikanse musiek nie maar die is regtig mooi! well done julle!
@Japie.delportDelportКүн бұрын
Ek Hou.baie.van.jou.mesiek.dit.laat.my.ontspan.jy.is.my.gistilng.kuster.naar.yolandi.delport.van.elanspoort.173virgeet.my.nie.straat.pretoria
@PrestonZowitsky.wildlifeКүн бұрын
Love dit ,een van my gunstelinge nou
@AmeliaSteenkampКүн бұрын
J.B jy bly my beste Afrikaanse sanger 💯💯💯💯❤❤❤❤
@MagdalineCoetzeeКүн бұрын
Amen ❤❤❤
@ArnoArno-sc6rw2 күн бұрын
❤☺️😗🙏🏻
@lanakotze25052 күн бұрын
Jy's ń "give a f.... ou. Ek, glad nie ń afr musiek outjie nie, mar, jou musiek het aanklank.
@marelisedebeer17222 күн бұрын
Julle maak mooi! Van my naam weggooi in Secunda Eish n paar jaar pre-kids tot CTC l'24 onlangs. Jy bly a favorite🎉
@GretchenSmit-ty3er3 күн бұрын
So n mooi song! ❤
@ameliaswannepoel38393 күн бұрын
Juan jy is n wonder like siel beweeg net vorentoe
@hannesmulder67423 күн бұрын
Ons afrikaanse mense het die mooiste kultuur en mense in die hele wereld so trots op my taal
@daleseherbst7613 күн бұрын
Baie mooi song
@inspirational4You3 күн бұрын
Awesome song
@nardusbergh95463 күн бұрын
Jan Blohm sal trots wees op jou!*
@jeanluketerblanche59473 күн бұрын
Hi
@anrethaanretha-pp8hu4 күн бұрын
Love die song
@santiedewaalmalan85314 күн бұрын
❤Pragtig
@ruanrusn62474 күн бұрын
❤❤❤❤❤
@evelynmorales53884 күн бұрын
2wqrsfxx v 57t6yhghvb 0polkmn.8vfgtry55650plm..koj. gsaw
@theooberholzer28974 күн бұрын
Die musiek gee die woorde gevoel
@CorneVanZyl-z1p5 күн бұрын
wat n vkn skrywer....salf vir n gebroke hart😢
@FerdiVanwyngaard5 күн бұрын
EK IS TROTS OM IN AFRIKAANS TE LEEF!!! DIS N TAAL WAT NOOIT SAL UITSTERF NIE DIS N TAAL WAT MET JOU HART PRAAT DIT IS ONS TAAL!!! SO LAAT DIE VAN MUSIEK OOP LOOP!! JUAN BOUCHER JOU YSTER JY MAG MAAR HOOR!!! 🎉
@colinrossouw82205 күн бұрын
Juan, hierdie liedjie van jou is 'n treffer. Ek luister gereeld hierdie liedjie van jou, want ek mis iemand wat baie naby aan my was.
@DeoniVanZyl5 күн бұрын
Sjoe twee stemme besonders lief jul en Seën
@AlettaVanZyl-t1k5 күн бұрын
Lovit 🎉
@denzilhendricks13815 күн бұрын
Eks kleuring, maar die sal n classic bly...trots Afrikaans😢😢❤
@PietStemmet5 күн бұрын
Selfs ou piet skille se dis n treffer
@AndriesOlckers-gd2uz5 күн бұрын
Ek wens ek kan eerlikwaar eendag saam met hom kan spandeer
@magdalinefourie89655 күн бұрын
Love jou liedjie
@DanTheZombieGaming5 күн бұрын
Lekker man. Cool song. Dit die eerste keer gehoor op die reeks Die Faketeid.
@IreneLombardTichy6 күн бұрын
Next Level.... 🙌🏻 Well done!! ❤
@loganpietersenartist6 күн бұрын
Ek is baie bly julle geniet die nuwe snit, baie dankie vir julle support !! Liefde ❤❤
@marnicohen74456 күн бұрын
love dit my nuwe playlist song🤗❤️
@flipjanita6 күн бұрын
Awesome, Just for a laugh:Geen Refentsie geen beheer😂
@margaretjordaan78066 күн бұрын
Baie mooi. ❤ . Lank gewag vir die 1.
@liesbetjoubertstaff60296 күн бұрын
Ooo, dis so mooi!! Woorde, musiek, alles perfek!!
@susanbolton41036 күн бұрын
Jy is my gunsteling sanger.
@RadiostatsApp6 күн бұрын
Aww yeah!! Did you know that this track was played on Groot FM 90.5 in South Africa!