Steyn de Wet - Potifar Se Vrou

  Рет қаралды 2,014

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Пікірлер: 18
@davidwright7916
@davidwright7916 3 ай бұрын
Just what I needed to hear to make me smile and think again about the good things I have.
@stormvanvrede
@stormvanvrede 3 ай бұрын
Lekker tune my vriend ❤
@FrancoisLouwMusic
@FrancoisLouwMusic 3 ай бұрын
Ek stem saam met Stefan. Song gaan eintlik oor vergifnis met 'n bietjie humor.
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
As hierdie land en regering van ons die Here God met vrees gedien het sou so 'n Godslasterlike gemors nooit toegelaat gewees het nie. Al wat ons kan doen is om te bid dat die Here in elkeen wat in hierdie gemors betrokke is se lewens sal instap, hulle harte sal aanroer en hulle oe sal open sodat hulle om vergifnis dal smeek. Here open asb hulle oe en kom in elkeen se hart. Amen.
@amaris368
@amaris368 3 ай бұрын
Ek sien dit nie as lasterlik nie...n bietjie humor help baie!
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
@@amaris368 Humor se gat!
@djvanwyk4405
@djvanwyk4405 3 ай бұрын
🤘🏽😅
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
@@francoisesterhuysen996 Baie dankie. Ek dog ek staan alleen.
@condor1584
@condor1584 2 ай бұрын
Ek stem volkome saam.
@itumelengmakgetla1837
@itumelengmakgetla1837 3 ай бұрын
Hierie een is vuurwarm.
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
Ja omdat dit so naby die hel is.
@amaris368
@amaris368 3 ай бұрын
​@@williepretorius6277 okay Willie nou dink ek jys besig om ons te Troll!
@stephansenekal6266
@stephansenekal6266 3 ай бұрын
Leka Steyn. Altyd lekker om iets nuut van jou te hoor. Mense is altyd gou om te oordeel op wat hul hoor en sien, maar as hul jou werklik ken sal hul weet it's all for shits and giggles. Gooi hom chom
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
Arme onnosel!!
@stephansenekal6266
@stephansenekal6266 3 ай бұрын
@@williepretorius6277 korrek. Maar ons sit nie heeldag en comment op mense se talent en in komste nie. Hoop nie jy sê daai vir iemand wat op straat sing en n lewe probeer maak. Want dan ou maat moet ons vir jou bid
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
​@@stephansenekal6266Jou arme poepol. Dit is duidelik jy verstaan nie. Bid jy regtig?
@stephansenekal6266
@stephansenekal6266 3 ай бұрын
@@williepretorius6277 goeie more. Luister weer vanoggend na die liedjie
@williepretorius6277
@williepretorius6277 3 ай бұрын
@@stephansenekal6266 Dit is nie talent om met die Bybel se inhoud te spot nie. Dit is plein stupidgeit en/of onopgevoed.
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,9 МЛН
How to have fun with a child 🤣 Food wrap frame! #shorts
0:21
BadaBOOM!
Рет қаралды 17 МЛН
Непосредственно Каха: сумка
0:53
К-Media
Рет қаралды 12 МЛН
Whackhead prank: "Hello Mareika, it's Mareika"
13:13
Kfm 94.5
Рет қаралды 167 М.
Steyn de Wet - Veilige Berge
4:15
Steyn De Wet
Рет қаралды 8 М.
Nicholis Louw - Sandkasteel
4:23
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,5 МЛН
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
3:42
Wildebeest Brandewyn Vriende
Рет қаралды 716 М.
Arno Carstens - Nagblind (Official Music Video)
3:36
Arno Carstens
Рет қаралды 11 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 532 М.
Chris Steyn - Helemal (Amptelike Musiekvideo)
3:49
Chris Steyn
Рет қаралды 4,4 МЛН
JAN JAN JAN - Spyskaart (Official Music Video) ft. Liezel Pieters
6:23
Tant Hanna   Du Preez
5:07
dupreezlive
Рет қаралды 16 М.
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03