die liefde
5:07
9 жыл бұрын
Пікірлер
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 2 күн бұрын
Pragtig...
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Күн бұрын
Baie dankie❤
@solreinecke6084
@solreinecke6084 13 күн бұрын
man... spesiaal!
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 10 күн бұрын
Baie dankie Sol, kyk maar op janniedutoit.com - ek maak baie musiek en sal jou ondersteuning waardeer😊
@haroldjansen7427
@haroldjansen7427 Ай бұрын
2 / 3 legendes reeds verkas na die ander dimensie, klassieke Afrikaanse skat, dankie Jannie du Toit. Een van díe mooiste liedjies in my moedertaal.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Ай бұрын
Baie baie Harold, ek waardeer dit intens. Groete en mooi bly, jannie
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Ай бұрын
Hallo Jonathan, baie dankie hiervoor - dit bly vir my ook 'n besondere herinnering. Ek tree nou meer op as ooit tevore en ek het soos altyd die ondersteuning van mense soos jy nodig - kyk gerus op my webwerf www.janniedutoit.com ☺
@rikabuitendag797
@rikabuitendag797 Ай бұрын
Baie mooi.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Ай бұрын
Dankie Rika - dit was in 2009 en bly 'n winderlike herinnering saam met twee van my heel beste musiekvriende❤
@adroitghs777
@adroitghs777 2 ай бұрын
Ek hoop dat Christa pragtige klavier musiek kan hoor waar sy nou nou is. Ek mis Lucas ook.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 2 ай бұрын
@@adroitghs777 ek glo sy hoor dit ja en ons almal mis vir Lucas. Ons sing gereeld hulle altwee se liedjies en mense bly dit geniet
@SantaWessels
@SantaWessels 2 ай бұрын
So pragtig .. Dis nou mooi Afrikaans. 👏🏻🤗❤️
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 2 ай бұрын
Baie dankie Santa, ek waardeer dit. As jy wil sal ek inligting oor my optredes stuur - ek het nogal baie ander liedjies van die aard ook geskryf en tree wyd op. Stuur asb epos aan [email protected] Groete en nogmaals dankie, jannie
@adroitghs777
@adroitghs777 3 ай бұрын
Die klavier is meesterlik gespeel
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 3 ай бұрын
Verstommend!
@adroitghs777
@adroitghs777 3 ай бұрын
@@janniedutoit7229 Dankie vir hierdie praglied Jannie. Ons waardeer jou!
@tebraduplessis420
@tebraduplessis420 3 ай бұрын
Dit is Maandag oggend 3de Junie 2024 in 'n mistige koue RW met vlae reën. My hart het nie vrede nie. My boetie is 14 Junie 2023 van ons weggeskeur. Ek kan hom nooit weer bel nie, ons kan nooit weer as twee families saam gaan vakansie hou nie, ek gaan nooit weer helder lig in sy kinders se oë sien nie. Hy was ons boom wat skadu oor ons almal gegooi het. Dit raak net moeiliker, nie makliker nie. Dit is 'n pragtige lied, en ek weet mens kry die vrede v ons Hemel Vader, maar ons almal se splinterharte lê nog soos gebreekte spieëls op die grond.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 3 ай бұрын
Hallo Tebra, jou hartseer roer my en ek wens so dat daar 'n klinkklare antwoord op jou vrae en versugtinge was. Ek vertrou maar net dat die wonde oor 'n lang tyd stadigaan sal heel. Op die ou end besef ek maar net weer dat daar vir my geen ander hoop is waaraan ek kan vashou nie. Baie sterkte vir jou en jou mense. Waarvoor staan RW? Sal jy my asb antwoord op epos - [email protected]
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 4 ай бұрын
Uit Nieu Seeland, 2:30 in die oggend, ek sukkel om my weg te skeur van plekke soos die, dankie, al is dit lank gelede. Ek hoop daar is nog Afrikaanse kunstenaars wat hierdie soort van geleenthede skep, as daar is laat ons hier weet, hopelik kan ons op die Internet meedoen!
@thjacobs7976
@thjacobs7976 4 ай бұрын
Uitstekend
@patatdutoit26
@patatdutoit26 4 ай бұрын
Te min.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 4 ай бұрын
Hoe bedoel jy nou Patat du Toit? Ek is mal oor jou naam. Groete, tooitjie du toit
@jonathanvosloo
@jonathanvosloo 5 ай бұрын
As n gryskop bieg ek en erken dat die liedjie my trane laat rol. Pragtige duet en ewe pragtige begeleiding !!❤
@nadiavanzyl9923
@nadiavanzyl9923 5 ай бұрын
Pragtig!😢
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 5 ай бұрын
Baie dankie Nadia - ek waardeer dit. Groete en mooi bly, jannie
@careljohanndebruin4987
@careljohanndebruin4987 5 ай бұрын
Dankie. Kosbaar om daardie deel van ons Stad te sien. En Afrikaans, ons pêrel van groot waarde.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 4 ай бұрын
Dankie Johann. Stuur epos na [email protected] dan kan ons gesels, j
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 5 ай бұрын
Baie dankie vir 'n klomp mooi dinge wat julle sê. Ek hoop natuurlik om nog baie lank aan te hou sing. Wat altyd nodig sal bly is dat mense soos julle sal aanhou om te kom luister. Loer asb op www.janniedutoit.com - ek sal dit erg waardeer www.janniedutoit.com www.janniedutoit.com
@AhWillaAndFriends
@AhWillaAndFriends 5 ай бұрын
Lucas en Christa het 'n groot gat in Afrikaanse musiek gelos, maar so dankbaar dat Jannie nog die mooiste note op tower. Hierdie liedjie is nog deur al die jare een van my gunsteling liedjies.
@IngridGruen-xs3ef
@IngridGruen-xs3ef 5 ай бұрын
* WONDERLIK * ,❤❤❤EK VOEL DIE TRANE IN MY HART.🎉🎉🎉🎉
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 5 ай бұрын
🙏♥️
@barrysaayman
@barrysaayman 5 ай бұрын
Die rolbos onstuitbaar...
@barrysaayman
@barrysaayman 5 ай бұрын
Jy, oorlede Lucas en Christa in een opname. Fantasties, Baie dankie.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Ай бұрын
Baie dankie Barry, dit beteken vir my geweldig baie, jannie
@SantaWessels
@SantaWessels 5 ай бұрын
Besonders .. 👏🏻❤️
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie dankie Alta, ek waardeer dit. Ek vermoed dit was 1993 ☺
@altavanrensburg7027
@altavanrensburg7027 6 ай бұрын
Dit is Kuns.....in Afrikaans ❤
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie dankie Alta, dit bly 'n voorreg om die liedjie te sing
@xavierjulius907
@xavierjulius907 6 ай бұрын
Ek was 22 toe ek verlief raak op die Genre. Ek is nou 32 en Jannie se musiek speel nog daagliks in ons huis. Kom maak n draai in die Kaap
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Hallo Xavier, ek is 'n bietjie erg old school. Juis op pad Kaap toe met my kitaar oor 'n week of twee. As jy jou selnr en eposadres gee sal ek detail stuur. Whatsapp my dalk op 082-410-4046. Ek waardeer jou boodskap, jannie
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 2 ай бұрын
Ek is alweer op pad Kaap toe - kyk asb op my webwerf en kom maak 'n draai janniedutoit.com 😊
@wettenenrechten
@wettenenrechten 7 ай бұрын
Mmm het liedje loopt niet. Veel te grof en allerlei happen uit te taal. Gelukkig is het niet vals, dat moest er nog bijkomen.
@anitalab4126
@anitalab4126 7 ай бұрын
Beautiful
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie dankie Anita - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺
@HenryWelman
@HenryWelman 8 ай бұрын
Wat 'n ongelooflik mooi nalatenskap. Baie dankie Jannie!
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie dankie Henry - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺
@HenryWelman
@HenryWelman 6 ай бұрын
Dankie@@janniedutoit7229. Ek maak so.
@jacquesmostert3942
@jacquesmostert3942 8 ай бұрын
Ek toer saam hier uit Londen.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Dankie Jacques☺
@basievanheerden
@basievanheerden 8 ай бұрын
Baie mooi Jannie! Lekker om iets nuuts op jou kanaal te sien. Sterkte met die musiekjaar wat voorlê.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Dankie Maat, dalk moet ek by jou 'n draai by jou kom maak, dan laai ons nog 'n klomp ander goed. Sal jy asb op Whatsapp reageer - my kundigheid bly erg beperk☺
@basievanheerden
@basievanheerden 6 ай бұрын
Sal met groot graagte help waar ek kan.
@ynot5105
@ynot5105 8 ай бұрын
Lekker om weer iets v jou te hoor, Jannie; mis jou heelwat. Was 'n lekker-luister storie-vertel liedjie, dié! Hoop dit inspireer jou om meer te skryf/sing... Wie is die dames, wat saam met jou optree/toer?
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Dis dierbaar van jou - baie dankie. Ek gaan binnekort op toer - waar bly jy?
@diedericusdewit1685
@diedericusdewit1685 8 ай бұрын
Ons het vreeslik uitgesien na julle optrede by Slipperfields buite Port Elizabeth en was ons aangenaam verras met julle optrede. Uitstekend Al drie van julle was asemrowend as dit die regte beskrywing is. Voorwaar iets om vir n baie Lang tyd te "treasure" Ricus en Frances
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Wonderlik om te hoor - ek is binnekort weer in PE met my soloprogram OPPIEKITAAR. Stuur vir my 'n epos by [email protected] dan vertel ek meer
@renabrown2946
@renabrown2946 9 ай бұрын
Steeds my gunsteling kerslied. Verstaan nie waarom ek elke keer huil wanneer ek daarna luister.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Dit roer my ook steeds na al die jare - om dit te hoor of te sing
@MaryFont62
@MaryFont62 11 ай бұрын
Baie dankie. Heimwee na my land en mense brand in my hart. Anita uit Nederland.
@douw004
@douw004 11 ай бұрын
Dankie Jannie vir jou en die ander wat op die wyse verseker het dat ons vandag n oorvloed gehalte afrikaanse musiek kan geniet.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 4 ай бұрын
Baie dankie Douw, ek verstaan nie mooi hoe so 'n boodskap op hierdie oomblik by my uitkom nie, maar ek waardeer dit. Wil jy nie vir my 'n epos stuur nie, dangerous ons: [email protected] Groete en nogmaals dankie, jannie
@paulroos8517
@paulroos8517 Жыл бұрын
Julle is besonderse kunstenaars. Dankie vir die deel hiervan.
@paulroos8517
@paulroos8517 Жыл бұрын
Dit is besonders mooi! Mens kan sommige dele van die Bybel bevraagteken, soos die skeppingverhaal van die mens. Gedeeltes soos 1 Kor. 13 spreek van 'n inspirasie vanuit die hemel. Dit is woorde wat wyer span as die christelike geloof.
@claudedaubies7765
@claudedaubies7765 5 ай бұрын
Ek stem heeltemal saam !
@information5545
@information5545 Жыл бұрын
Wat 'n wonderlike samewerking was hierdie program nie - Jannie en Bert van den Brink!
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Жыл бұрын
Baie dankie - wat 'n voorreg was dit om my held se musiek saam met sy beskermling en 'n ewe groot bewonderaar te kon uitvoer. Nou ook al weer byne 10 jaar gelede
@Lirieke2Lyrics
@Lirieke2Lyrics Жыл бұрын
Andy Lubbe magnifiek
@flwhitehorn
@flwhitehorn Жыл бұрын
Ek onthou soos gister, was net voor die ‘94 verkiesing in Kollegepark se skoolsaal wat ons gebid het vir vrede en die lied gespeel het. Was so 8 of 9 jaar oud. Daar was ‘n gevoel van finaliteit... ‘n gevoel van oor ‘n drempel trap. Min het ons geweet hoe hierdie wêreld gaan uitrafel. Dis soos ‘n groen droogte en ons vra nog al die pad vir vrede.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Жыл бұрын
Dis gaaf om dit van jou te hoor. My held, Jules de Corte, het net na die Tweede Wêreldoorlog gesing: "wij zijn al zo lang onderweg naar de vrede toe - daarom zijn de mensen zo moe"
@HannelieSass
@HannelieSass Жыл бұрын
Afrikaans..een van die moeilikste tale maar ook van die mooiste tale wat daar is. Dankie vir ou herinneringe.
@Saturae
@Saturae 4 ай бұрын
Dis eintlik een van die maklikste tale. Vergelyk aar Engelse grammatika met die van Afrikaans. Kyk dan na Hongaars of Manderyns
@BIGMAMAUSA1
@BIGMAMAUSA1 Жыл бұрын
Beauty song 🎶. A lot of love ❤️ from Brasil 🇧🇷. I am crying 😭, I get emotion.
@aninaroux332
@aninaroux332 Жыл бұрын
Jy kan maar Lucas
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Please listen to the Spanish version: "Una cancion para ti" by Marta Gomez
@rethavanzyl5499
@rethavanzyl5499 Жыл бұрын
Ongelooflik!!! Kyk net die dans passies!!!
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Praat jy van die donkerkop outjie met die snaakse broek? ☺ Dit was so ongeveer in 1988 dink ek. Baie dankie. Loer asb by janniedutoit.com ivm my optredes wat om die draai is. Ek huppel nie meer so erg nie, maar sing nog lekker. Groete, jannie
@rethavanzyl5499
@rethavanzyl5499 Жыл бұрын
Ag dis so mooi!!! Dankie dat oom dit post❤
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie baie dankie Retha, ek is vreeslik dom met sosiale media, ek sal hulp moet kry - sien nou eers jou boodskap. Kan jy glo ek weet nie eers op watter platform ons is nie
@elnajohanssen9015
@elnajohanssen9015 Жыл бұрын
Ek sit op hierdie Saterdag oggend en sê dankie Here vir ore wat kan hoor. So pragtig en strelend mooi musiek en woorde wat my toevou in Jesus teenwoordigheid. Dankie Jannie en musikante wat jul gawes met ons deel. Shalom❤😢
@hennielubbe4147
@hennielubbe4147 3 ай бұрын
Te mooi spreek met jou hart
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 3 ай бұрын
Baie dankie - dis 'n voorreg om so 'n reaksie te kry rondom 33 jr nadat ons die opname gemaak het. Ek sing die lied nog gereeld. Groete en beste wense, jannie
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 Жыл бұрын
Ek soek met n seer hart die woorde v Andy se: Waar die laeveld........
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 Жыл бұрын
Hallo Stephan, ek kom hoogs toevallig hierop af. Stuur asb epos na [email protected] Ek behoort te kan help, jannie
@vaniareyneke4761
@vaniareyneke4761 Жыл бұрын
Dit is so mooi, die trane rol. ❣️❣️❣️
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺
@IlseFerreira5
@IlseFerreira5 Жыл бұрын
vandag gesien hoe hy dit sing. sjoe. wat n kunstenaar
@alidaviljoen89
@alidaviljoen89 Жыл бұрын
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie dankie liewe Alida, sien julle binnekort
@rethavanzyl5499
@rethavanzyl5499 Жыл бұрын
Dankie oom Jannie. Dis pragtig!!!!
@bokkieclaassen371
@bokkieclaassen371 Жыл бұрын
Devine