ONS TWEE - teks en musiek, Jannie du Toit MS SAMRO

  Рет қаралды 5,068

Jannie Du Toit

Jannie Du Toit

Күн бұрын

Uit die dvd JANNIE EN DIE TANNIE, saam met Christa Steyn in Augustus 2006 lewendig opgeneem in die Centurion-teater. Met dank aan André Calitz.

Пікірлер: 9
@douw004
@douw004 6 жыл бұрын
Soveel emosie in die lied.
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 жыл бұрын
Baie dankie Douw - dit is maar 'n emosionele ding ☺. Groete, jannie
@rethavanzyl5499
@rethavanzyl5499 Жыл бұрын
Ag dis so mooi!!! Dankie dat oom dit post❤
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Baie baie dankie Retha, ek is vreeslik dom met sosiale media, ek sal hulp moet kry - sien nou eers jou boodskap. Kan jy glo ek weet nie eers op watter platform ons is nie
@Mr193971
@Mr193971 5 жыл бұрын
So mooi en vol liefde, dankie daarvoor!
@xavierjulius907
@xavierjulius907 6 ай бұрын
Ek was 22 toe ek verlief raak op die Genre. Ek is nou 32 en Jannie se musiek speel nog daagliks in ons huis. Kom maak n draai in die Kaap
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 6 ай бұрын
Hallo Xavier, ek is 'n bietjie erg old school. Juis op pad Kaap toe met my kitaar oor 'n week of twee. As jy jou selnr en eposadres gee sal ek detail stuur. Whatsapp my dalk op 082-410-4046. Ek waardeer jou boodskap, jannie
@janniedutoit7229
@janniedutoit7229 2 ай бұрын
Ek is alweer op pad Kaap toe - kyk asb op my webwerf en kom maak 'n draai janniedutoit.com 😊
@mieliesdelampo595
@mieliesdelampo595 5 жыл бұрын
One sal boy all soon one by Jesus !
LIEDJIE-AAND, MARGARETASTRAAT 28 MET KOOS DOEP EN ANDER
8:58
Jannie Du Toit
Рет қаралды 9 М.
'n LIEDJIE VIR JOU - Teks en musiek Jannie du Toit
4:03
Jannie Du Toit
Рет қаралды 197 М.
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 51 МЛН
Fake watermelon by Secret Vlog
00:16
Secret Vlog
Рет қаралды 16 МЛН
Apple peeling hack @scottsreality
00:37
_vector_
Рет қаралды 126 МЛН
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
eNuus -- CHRISTA STEYN REMEMBERED
2:13
eNCA
Рет қаралды 3,7 М.
MADELEINE Jacques Brel - Nederlandse teks deur Ernst van Altena
2:44
Mathys Roets - Partykeer
4:21
Blixem Productions
Рет қаралды 76 М.
Ons Twee
3:09
Jannie Du Toit
Рет қаралды 1,4 М.
Ruhan du Toit & Tarryb Lamb - Shallow (Classics is Groot - 2019)
4:11
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 250 М.
DRIE-UUR IN DIE MôRE. Teks en musiek Jannie du Toit, MS SAMRO
3:19
Jannie Du Toit
Рет қаралды 2,3 М.
Jannie du Toit - Ons twee (Met lirieke)
3:10
Tillie
Рет қаралды 55
Lucas Maree - Droomvrou
4:34
Ruan Engelbrecht
Рет қаралды 59 М.
'n Liedjie vir Jou - Jannie du Toit & Karen Zoid
4:52
Karen Zoid
Рет қаралды 192 М.
The CUTEST flower girl on YouTube (2019-2024)
00:10
Hungry FAM
Рет қаралды 51 МЛН