Пікірлер
@michaelsataiwan
@michaelsataiwan 4 күн бұрын
Ek is so bly vir die raad wat jy gee, baie mense sukkel om uit daai babaskoentjies te kom as jy Jesus aangeneem het maar die wonderlike goed wat met ander Christene gebeur , dit gebeur nie met jou nie en jy wil begin twyfel en verloor hoop, maar dis soos jy sê as jy nie allereers die koningkryk soek nie dan mis jy die hele koningkryk want jy ken nie jou God nie en jy wonder maar hoekom kan Hy met Cindy so praat maar ek kan net nooit Sy stem hoor nie, hoekom wil Hy nie met my praat nie? Jy het baie mooi beskryf hoe jou lewe die kant toe gesweef het en dan daai kant toe en hoe meer jy probeer het om self jou genesing te bewerkstellig, hoe slegter het dit gegaan. Baie mense wat by drank en verdowingsmiddels betrokke is raak vasgevang soos wat jy was. Dan word dit n lang stryd en jy bly verloor, totdat jy dit vir die Here gee en vir Hom sê jy vertrou Hom daarmee, dan word die onmoontlike ‘n werklikheid. Dankie vir jou raad!
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 2 ай бұрын
AMEN ❤
@tinkavandeventer5851
@tinkavandeventer5851 2 ай бұрын
Fantasties
@mariabekker6470
@mariabekker6470 3 ай бұрын
Prys Sy Heilge Naam🙌
@spiritandtruthworshippers
@spiritandtruthworshippers 3 ай бұрын
Hallelujah alle eer to Abba Vader! ❤ Julle dames is amazing en so n blessing. Mag julle Bekers oor loop.
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 9 ай бұрын
WOW! jou eerlikheid van jou getuienis is fantasties!
@ladiesenrichmentclub
@ladiesenrichmentclub 9 ай бұрын
Thank you Lord Jesus for my life, and all my blessings. Bless those who believe in You. Amen
@user-oi8el2in6r
@user-oi8el2in6r Жыл бұрын
Hi Cindy
@user-oi8el2in6r
@user-oi8el2in6r Жыл бұрын
Wonderfull
@bibleandprayertime
@bibleandprayertime Жыл бұрын
I pray that God will help us through difficult times. If you are going through a difficult time, know that you are not alone, God is by your side. Amen
@charlenejackson5498
@charlenejackson5498 Жыл бұрын
Lief vir jou my nig, so dankbaar vir hierdie awesome getuienis ❤
@priscilladrake185
@priscilladrake185 Жыл бұрын
Mens man sien die Here se lig skyn deur Ilome want om deur te maak wat sy deur is sou mens nooit op mens sy eie kon doen. Dankie vir jou getuienis. Die Here is ons Herder en Hy sal die 99 skapies los om 1 skapie te gaan soek. xxx
@ericmcadam3650
@ericmcadam3650 Жыл бұрын
Wow. Ek voel so geseend met die getuienis❤️
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx 2 жыл бұрын
Getuienis begin eers op 07:30 vir almal wat gedruk is vir tyd. Blessings!
@pietervanzyl4928
@pietervanzyl4928 2 жыл бұрын
Hallelujah
@calliepohl8977
@calliepohl8977 2 жыл бұрын
God is ñ wonderbaar Heiland .Here baie, baie dankie. Dankie vir jou getuienis Vir God niks onmoontlik want,Hy is GOD.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
So wonderlik.Prys die Here.
@kostaskladakis8938
@kostaskladakis8938 2 жыл бұрын
Love the Afrikansers passion for the Lord!
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx Жыл бұрын
What a sweet thing to say, Kostas. The Afrikaner's passion for the Lord is a gift from Him.
@daisywilliams3233
@daisywilliams3233 2 жыл бұрын
Thank you JESUS.
@elmarievisser5743
@elmarievisser5743 2 жыл бұрын
♥️
@nitacloete8111
@nitacloete8111 2 жыл бұрын
Baie dankie, soo awsome testimony Cindy. To God all the glory. God bless!
@elizebethlabuschagne9379
@elizebethlabuschagne9379 2 жыл бұрын
Jy praat so waar..ek struikel met regeet..verslaaf aan lekker eet..ek weet dis verkeerd maar moet nou God vra om my te help soos met jou.. baie dankie vd awesome getuienis. Die battle is Syne..
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 9 ай бұрын
Waar kan ons jou kontak Cindy?
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 2 жыл бұрын
Hoe kan ons julle follow as julle terug is in SA?
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 2 жыл бұрын
Wow, Cindy jys awesome & what a testimony!!! Glory to God🙌🏻
@riascholtz3030
@riascholtz3030 2 жыл бұрын
Wonderlik om jou getuienis te luister en God se genade weereens te besef. Ek stem saam dat net Hy ons kan lei en leer en die weg wys. Dankie Jesus dat U haar nooit alleen gelaat het nie en nou tot U eer gaan gebruik.
@brendavanzyllaubscher1258
@brendavanzyllaubscher1258 2 жыл бұрын
Wow!! Watter pragtige jongman. God is in ons enigste hoop in hierdie wêreld.
@spreadingodswordthroughsong
@spreadingodswordthroughsong 2 жыл бұрын
Keep Shining Bright in this dark world Vernon! May God Bless you and Guide you and use you more for HIS glory! :)
@georgenorris1300
@georgenorris1300 2 жыл бұрын
AWESOME
@keenanmoses7481
@keenanmoses7481 2 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@almariekatzke7492
@almariekatzke7492 2 жыл бұрын
Inspirerende kind van God. Dankie liewe sussie!
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 2 жыл бұрын
🙌❤️‍🔥
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 2 жыл бұрын
Wat n pragtige, liefdevolle, onbeskryflike groot God dien ons nie? Hy is die Waaragtige ELOHIM van hemel en aarde... Laat ons Hom onophoudelik prys en eer bring!!! Dankie ABBA VADER! 🙏✝️🙏🙌🙌🙌
@brendabester7726
@brendabester7726 2 жыл бұрын
Baie mooi❤❤
@lanna1973
@lanna1973 2 жыл бұрын
Mooi ❤️
@antoinettevanzyl8268
@antoinettevanzyl8268 2 жыл бұрын
Jy is amazing - thank you for sharing your life story with the world...I remember all the parties we had in 2008...super proud of you. You go girl
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
Here help my om my roeping te vind 🙏🙏🙏
@conradiep
@conradiep 3 жыл бұрын
Well gedaan Anelia. Puik idee en produk.
@DD-ll6uw
@DD-ll6uw 3 жыл бұрын
Dankie Lize, die vyand wou jou dogtertjie se lewe steel. Maar God het groot planne vir haar lewe. Herrinner haar daagliks daaraan en wy haar toe aan God. Dankie dat jy jou storie deel, hou aan daarmee! Groete
@remnantmom151
@remnantmom151 3 жыл бұрын
Ek weet hoe jy voel!Ek het ook my man getrou toe hy nog nie wedergebore was nie.Ons het Matthew gehad en UK toe immigreer,Ian het nie werk gehad nie en ek het my beroep van 18jaar verlaat.Ons was maand in Engeland en swanger geraak met tweeling!Sterkte Ursula met jou ministry en in New Zealand.Dink aan julle en ons staan saam in gees🙏🏻❤️
@ursulaminnaar8708
@ursulaminnaar8708 3 жыл бұрын
Hi Liezel. Baie dankie vir jou comment. Sterkte vir julle ook! ❤️
@remnantmom151
@remnantmom151 3 жыл бұрын
@@ursulaminnaar8708 ❤️
@remnantmom151
@remnantmom151 3 жыл бұрын
Die Here seen jou Ine Mari!❤️ons is ook expats in UK en het self die Here se goedheid beleef
@remnantmom151
@remnantmom151 3 жыл бұрын
Wow awesome!Ons dien ‘n amazing God wat is,wat was en sal wees en vir ons sorg en omgee!
@ilsesteyngrand7472
@ilsesteyngrand7472 3 жыл бұрын
Baie mooi boodskap dankie Zelda