Anelia deel haar getuienis en hoe sy haar Virtuele Begrafnis diens begin het.

  Рет қаралды 1,653

Bible and Prayer time

Bible and Prayer time

3 жыл бұрын

Anelia se oupa is in Mei 2020 in die Wes-Kaap oorlede. In Junie skryf haar ouma via Whatsapp: “Ek kon nie eers my maat groet nie… ek kon net vir oulaas by die hospitaal se ingang my elmboog teen syne druk. Hy het in sy laaste oomblikke na my geroep en ek kon nie daar wees nie.”
Na aanleiding van hierdie onbewustelike roep na hulp, ontwikkel Anelia en Andri ‘n “virtuele gedenkdiens”. Bydraes kom van reg oor die wêreld: sy dogter en kleinkinders in Australië, familie oor die hele land, die NG Gemeente uit sy geliefde tuisdorp. Op hierdie besonderse wyse vergader almal een Sondag om 10:30 - elk in hul afsonderlike sitkamers - om afskeid te neem.
‘n Skrale plaasvervanger, maar in hierdie tragiese omstandighede kon dit tog troos bied - sodanig dat dit ons roeping geword het om hierdie troos aan ander te skenk.

Пікірлер: 1
@conradiep
@conradiep 3 жыл бұрын
Well gedaan Anelia. Puik idee en produk.
Bybel tyd se Getuienis tyd met Karen
25:26
Bible and Prayer time
Рет қаралды 876
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 44 МЛН
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 1,9 МЛН
Can You Draw A PERFECTLY Dotted Line?
00:55
Stokes Twins
Рет қаралды 113 МЛН
Sharon deel haar spesiale getuienis met ons
35:46
Bible and Prayer time
Рет қаралды 6 М.
Vernon Barnard deel sy getuienis en gesels oor sy sang loopbaan.
33:04
Bible and Prayer time
Рет қаралды 1,3 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 5 М.
Lize Blignaut deel haar getuienis
25:29
Bible and Prayer time
Рет қаралды 9 М.
Ursula Minnaar deel haar Spesiale getuienisse met ons.
29:07
Bible and Prayer time
Рет қаралды 2,2 М.
Liezel Freeman deel haar spesiale getuienisse met ons.
20:51
Bible and Prayer time
Рет қаралды 2,8 М.
Ilome deel haar getuienis met Bybel Tyd kykers.
52:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 2,3 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 11 М.
BYBEL TYD se GETUIENIS TYD met Ine Mari
14:22
Bible and Prayer time
Рет қаралды 428
Marinda gesels oor haar boek 'Tyd saam met God'
16:00
Bible and Prayer time
Рет қаралды 157
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 44 МЛН