Dit is volbring. (www.kniel.co.za)
29:12
Maak erns met God. (www.kniel.co.za)
51:16
Vergewe en vergeet. (www.kniel.co.za)
38:11
Openbaring - Deel 2 (www.kniel.co.za)
1:37:27
Openbaring - Deel 1 (www.kniel.co.za)
1:21:10
Wees tevrede. (www.kniel.co.za)
34:47
Aanvaar Sy genade. (www.kniel.co.za)
45:47
Wees ’n wenner. (www.kniel.co.za)
40:42
Пікірлер
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 2 күн бұрын
Snaaks genoeg(paradox of ironie) die oggend van my kar ongeluk het n swart hond ewe skielik in een van whatsapp vensterjies verskyn. Ek is glad nie bygelowig nie en is baie lief vir God skepping maar daardie prentjie of foto het my aandag getrek. Daardie dag net na 12 het ek my enigste karretjie afgeskryf ek het ongedeund uitgeklip. Dit kon so anders gewees het. Ek waardeer my asemhaal.
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 2 күн бұрын
Stephan, ek kan sien jou passie was die woord en ek bedank jou vir al die tyd wat jy ingesit het en al jou navorsing en kennis om baie vreugde te bring na die wat na jou luister. Wat n plesier. Baie dankie❤
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Trompie
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Ek het kar sleutels nodig
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Kom ek gee n voorbeeld. Ek het n swart kat kos gegee in Henley en n ruk daarna het ek n droom gehad waar n swart kat deur die venster oor my spring ek was bly om hom te sien en gese hallo blackie en hy get vir my gese dankie vir die kos❤
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Maar soos ek gese het daaris die goeie creation waar n dier net n skepping van God is en mens het liefde sodra daar vrees is word so iets Satan
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Iemand wat deur die hof is sal weet wat die Satan is
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Yip daar iets van twee wat dieselfde lyk een is goed een is sleg maar mens kan dit nie met die natuurlike oog sien nie.
@HeloGirl-w2n
@HeloGirl-w2n 3 күн бұрын
Ek hou van jou bril.
@hannatjiekruger538
@hannatjiekruger538 19 күн бұрын
Dankie vir ptagtige uitkeg
@JohKatsten
@JohKatsten 25 күн бұрын
SO PRAGTIG BAIE Dankie
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Die 6 seels is God se raadsplan met sy skepping. Dit is 6 dae of 6 000 jaar. Die 7de dag is die sabbatsrus van die 1,000 jaar vrede. Die 8ste dag is ewigheid. Die wederkoms vind aan die einde van die 6de dag (6de basuin) plaas. Die basuine is n waarskuwing van die verval op die aarde. Die mens moes die aarde bewerk en bewaak maar hy het die aarde vergiftig. Nes de seels, loop die basuine ook deur vanaf die begin van die skepping tot die wederkoms Tydens die basuine is daar n derde brand, see, varswater en lugbesoeding, maar met die uitgooi van die bakke wat die nadraai van Armageddon se groot aardbewing is, is dit 100% besoedeling. Die 5de basuin wys heen na demoniese magte wat die goddelose mense gaan dwing om die merk van die dier te neem.Die 5 maande neem ons na 35 /5 = die laaste 7 jaar voor die wederkoms. Die skerpioene se giftige angels wys hoedat die goddelose mense gemerk gaan word, met n naald of naalde. Die 6de basuin berig die oorlog van Armageddon waartydens Jesus se wederkoms gaan plaasvind. Die klein boekie wat Johannes moet preek is die Evangelie en wel deur die twee getuieniskerk. Dit is waarom Johannes sou bly totdat Jesus weer kom, hy bly lewend deur sy getuienis wat uitgaan. Net soos wat Johannes die Doper in die plek van Elia die pad voor Jesus se aardse bediening reggemaak het, maak die kerk die pad voor Jesus se wederkoms reg. Die tempel en die altaar wat Johannes moet meet wys heen na Jesus en sy gelowiges. Hulle is die tempel van God. Hy meet om te sien of die gelowiges al volheid bereik het. Vir 42 maande word die tempelberg deur die heidene vertrap onderwyl, in dieselfde tydperk, 1,260 dae, die Evangelie verkondig word. 1,260 is n simboliese getal van God se beskerming oor die Evangelie. Net soos wat Hy Maria en haar Kind in die Egiptiese woestyn beskerm het, beskerm Hy ook sy kerk te midde van wrede vervolging. Die tydlyn strek vanaf Johannes se tyd tot Jesus se wederkoms. Wanneer die volheid van gelowiges bereik is, kom Satan deur sy laaste Antichis as n instrument in sy hand, op om die oorlog van Armageddon te lei. En wanneer die oorlog op sy felste woed roep Jesus vanuit n wolk die gelowiges na hom toe. Die wat reeds dood is staan op uit hulle grafte om saam met die nog lewendes op te vaar. Verdwyn hulle dadelik in die hemel in? Nee, hulle talm eers saam met Jesus in die lug en op die berge van Israel en die wereld want elke oog sal hom sien. Die agtergeblewe Jode en sommiges uit die nasies gaan vir Jesus as die gekruisigde Messias herken. As hulle God dan in rouklaag en in geloof aanroep gaan Hy hulle beskerm om vir 1, 000 jaar in vrede op die aarde te bly (Sag 12-14). Sodra die bestemde getal van die agtergeblewenes tot geloof gekom het, gaan die opgevaarde heiliges saam met Jesus in die hemel in verdwyn waar hulle vir 1,000 jaar saam met hom oor die aarde gaan regeer. Die opgevaardes gaan die groot aardbewing en laaste 7 plae vryspring. Die aardbewing gebeur in dieselfde uur as die opvaarding en die bakke wat die nadraai van Armageddon se aardbewing is, tref net die mense met die merk van die dier. Na die 1,000 jaar vrede word Satan wat vir 1 000 jaar gebind was sodat hy nie meer oorlog kan bewerk nie weer losgemaak. Hy verlei weer die nasies vir oorlog maar hierdie keer verslind God hulle met vuur uit die hemel. Hierna is dit die wittroonoordeel wanneer die mense wat nie deel gehad het aan die opstanding tydens Jesus se wederkoms nie, nou gaan opstaan. Die mense wie se name nie in die boek van die Lam opgeskryf is nie, gaan na die vuurpoel. Hierna daal die gelowiges wst saam met Jesus regeer het, as die bruid en Nuwe Jerusalem, neer op n nuwe aarde. Hierna is dit ewigheid.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Jammer ek het per ongeluk alles uitgevee. Last my asb toe om net weer my verstaan van die seels, basuine en skale kortliks te verduidelik. Die eerste 6 seels loop van die begin van die skepping af deur tot by die wederkoms van die 6de basuin. Met die 7de seel word daar 7 basuine aan 7 engele gegee. Die 7 basuine vind in dieselfde tydlyn as die 6 seels plaas en word as 'n waarskuwing aan die mens gerig. Die eerste 4 basuine waarsku oor "n derde brand, see, varswater en lugbesoedeling. Die 5de basuin berig die pyniging van die mense sonder God se seel. Dit sluit die eerste wee, af. Die 6de basuin berig die oorlog van Armageddon, Jesus se wederkoms en 'n groot aardbewing. Die 7de seel sluit die tweede wee af Die 7 skale wat die nadraai van Armageddon se groot aardbewing is, word net op die mense met die merk van die dier uitgegooi. Dit sluit die derde wee, af. Let op, die 6de seel, 6de en 7de basuin en die 6de en 7de skaal, berig dieselfde groot aardbewing wat gaan gebeur tydens Jesus se wederkoms.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Ruiter op die WIT perd. Hier is 'n vertalingsfout. Die ruiter op die wit perd het slegs 'n boog en nie 'n pyl en n boog nie.(OV en Grieks noem slegs n boog). 'n Pyl vat jou na oorlog toe terwyl 'n boog jou na Jesus se heerlike verskyning neem. Eseg 1:28: Als die gedaante van die boog wat in die wolk is op "n reendag, so het die glans rond- om gelyk. So het die verskyning van die heerlikheid van die Here gelyk. WIT PERD: Regverdigheid en reinheid. OORWINNING: Die ruiter op die wit perd het die dier, valse profeet en die konings van die aarde oorwin (Op 19: 19-20). Die ruiter op die wit perd is Jesus. Die valse profeet is nie 'n oorwin- naar wat uitgaan om te oorwin nie. Hy is 'n verleier wat uitgaan om die mense te verlei om die Anticris se merk te neem en hom te aanbid. RUiter op die ROOI perd: Die Antichris, 'n oorlogmaker. Rooi wys heen na oorlog en geweld. VYANDSKAP: Hy bring vyandskap want die vrede word deur hom weggeneem.As dit valse vrede was, sal hy wat ' n voorstander van valse vrede is, dit nie wegneem nie. SWAARD: Die ruiter kry 'n wapen om mee oorlog te maak. OORWINNING: Hoewel die dier die gelowiges in die slag van Armageddon oorwin het, het Jesus en sy kinders die finale oorwinning behaal toe hulle die dood oorwin het. RUITER OP DIE SWART PERD: Die valse profeet wat die mense verlei om die valse godsdiens en ekono- mie van die Antichris aan te hang. Swart wys simbolies heen na duisternis, goddeloosheid, ongeregtgheid en korrupsie teenoor Jesus se regverdige lig. RUITER OP DIE VAAL PERD: Die Duiwel - Hy mask vir hom siele vir die dood en doderyk bymekasr. 5de Seel: Martelare vir Jesus se Naam. 6de Seel: Wederkoms en Armaged- don se groot aardbewing. Mat 24:29: Na die verdrukking sal daar "n groot aardbewing kom en dan sal die teken van die Seun van die mens, in die hemel verskyn.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Tydlyn van die 7 seels: vanaf die begin van die skepping tot die wederkoms.Op 3:14: Dit se die getroud en waaragtige gesture, die begin van die skepping van God. Tydskaal van die 7 seels: Dag 1, 1ste seel: Christus se vrede van die skepping. Dag 2, 2de seel: Satan bring onvrede gerald tree in Dag 3, 3de seel: Satan se geldmag, korrupsie tree in. Dag 4, 4de seel: Satan se wereldoorheerding, dood. DAG 5, 5de seel: Martekare sterf vir die Evangelie. 6de dag 6de seel: oorlog wederkoms en aardskud- ding. Dag 7, 7de seel: 7 waarskuwingsbasuine word aan 7 engele gegee.(vind in dieselfde tyd as die seeks plaas. 1ste basuin: 1/3de gras en bome verbrand 2de basuin: 1/3de seebesoedeling. 3de basuin: 1/3de varswaterbesoefeling. 4de basuin: 1/3de lugbesoedeling. 5de basuin: pyniging van mense sonder God se seel. 6de basuin:
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Jammer verrvolg: (Eerste wee) 7de basuin: Wederkoms, aardbe- wing. (Tweede wee) 7 Skale of 3de wee;: Nadraai van Armageddon se groot aardbewing 1ste skaal: bose swere aan mense (chemiese oorlog) 2de skaal: 100% seelewe dood. 3de skaal: 100% riviere vergiftig. 4de skaal: hitte verskroei die mense. 5de skaal: Aarde in duisternis. 6de skaal: nasies word versamel vir oorlog van Armageddon. 7de skaal: Dit is verby - weder- koms, aardbewing.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Daniel se eindtyd het volgens Nebukadnesar se droombeeld met Babilon begin wat dan verder uitbrei na die 4de dier, die laaste Antichris wat die oorlog van Armageddon gaan lei. Jesus leer in Mat 24:14: Hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word aan die hele wereld tot 'n getuienis vir al die nasies en dan sal die einde kom. Paulus sluit in Rom 11: 25 hierby aan: Want ek wil nie he broeders, dat julle hierdie verborgenheid nie moet weet nie, dat die verharding ten dele oor Israel gekom het totdat die volheid van die heidene ingegaan het... God het 'n volheidsgetal bepaal wat moet ingaan voordat die wederkoms kan plaasvind. Op 11 sluit hierby aan: Wanneer hulle (twee getuienis as die kerk in Christus) hul getuienis (evangeliesending) voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom (Satan deur sy laaste Antichris) teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak... So, wanneer sluit die genadedeur? Wanneer die volheid van die heidene ingegaan het. Die gelykenis van die 10 maagde sluit hierby aan: Die deur sluit voor 5 maagde wat nie olie het nie (simbolies nie wedergebore met die Heilige Gees is nie). 'n Ander leidraad is Luk 21:20: wanneer julle Jerusalem deur leers omsingel sien, dan is sy verwoesting naby. V24: Jerusakem sal vertrap word deur die nasies totdat die tye van die nasies vervul is. V27: En dan sal hulle die Seun van die mens sien kom in 'n wolk, met groot krag en heerlikheid, en as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op omdat julle verlossing naby is. Die Bybel gee vir ons 'n tydlyn van Jesus se wederkoms: Met die blaas van die laaste, of 7de basuin (1Kor 15:52). Wat openbaar die 6de basuin? Die Antichris se oorlog van Armageddon waarin 'n derde van die wereld se populasie gaan omkom. So wanneer vind die wederkoms plaas? I) sodra die evangelie aan die ganse wereld verkondig is. Ii) Wanneer die volheid van die heidene ingegaan het Iii) Onderwyl die oorlog van Armageddon rondom Jerusslem woed.
@betsgreef5522
@betsgreef5522 Ай бұрын
Ja, ek bestudeer graag die profetiese boeke oor die eindtyd en maak ek Jesus se belofte in Openbaring, "salig is hy wat die woorde van die profesie lees, dit hoor en bewaar wst daarin geskrywe is " my eie. In Jes 29:1-2, verklaar God dat Israel se feeste sy kalender, is. Nie net die 7 hooffeeste is 'n aanduiding waar ons nou in tyd staan nie, maar ook die Sabbatsfeeste. Oor die jare het God so baie verborge dinge aan my openbaar. Kom ons kyk bv. na die Sabbatsfeeste en die 7 sewetalle van Daniel. Die 70 x 7 getal in Daniel dui n kort sowel as n lang periode aan. Lang periode: Die Sabbatsfeeste is in 1485 vC ingestel toe Israel in Kanasn aangekom het (ek kan die tyds- berekening deel). 1485 minus (7 × 490) = 1945 nC. Dit is die jaar toe die 2de Wereldoorlog beeindig is. 1946 was 'n jubeljaar. 7×490 =3,430 jaar. Voeg 70 jubeljare hierby, dan is dit 3,500 jaar nl. "n tyd: 1,000 jaar, tye: 2,000 jaar en "n halwe tyd: 500 jaar. En kyk 'n bietjie wat lees ons in Daniel 12:7: Toe sweer die man (Jesus) by die Ewig-Lewende: 'n tyd, tye en 'n halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het, sal al hierdie dinge vervul word. Die engelse weergawe lees: When the power of the holy people has been finally broken, all these things wiil be completed. Met die beeindiging van die Tweede Wereldoorlog waartydens 6 miljoen Jode omgekom het, was die mag van die heilige volk finaal gebreek. In 1948 roep die Jode die Staat van Israel uit, wat die laaste tydperk voor Jesus se wederkoms vir ons open. Ook die kort periode van 70x7 talle klop perfek. Hierdie tydperk sluit 3 van die 4 diere wat Daniel gesien het, in en is vervul in die Medets/Perse, Alexander die Grote, die Griekse regeerders na hom en die vroee tydperk van Rome. Die 4de dier wys heen na die laaste Antichris wat eers ongeveer 2,000 jaar later, sy verskyning gaan maak. Hy gaan uit een van die laaste 4 koninkryke nl. Griekeland/Macedonie, Asie, Egipte of Rome, te voorskyn tree. Omdat Esegiel 38 verklaar dat hy uit die verre noorde gaan kom, kan ons aanneem dat dit uit Sirie, Tyrkye, of Rusland gaan wees. Hy gaan tussen 10 bondgenote, wat alreeds aan bewind is, opkom. En as hy dan 3 van hulle ontwortel bly daar 7 oor, met hom no 8. Soos wat Jesus tereg leer: "Wie soek sal vind" en na jare se soeke kan ek my studies nou met groot vrymoedigheid met enigiemand wst belangstel om dit te lees, deel. 4
@ireneleroux2990
@ireneleroux2990 Ай бұрын
AMEN AMEN AMEN SHALOM
@SpatsieBarnard
@SpatsieBarnard Ай бұрын
Baie dankie Prof. ❤
@ireneleroux2990
@ireneleroux2990 Ай бұрын
AMEN AMEN AMEN SHALOM DANKIE
@ireneleroux2990
@ireneleroux2990 Ай бұрын
@lorrainecharmaine6430
@lorrainecharmaine6430 2 ай бұрын
Duisende dankie dat u die woord so goed ken en uitle. Verstaan skrif gedeeltes dieper en ook beter. seen bid ek u toe om ons oe en ore oop te maak dat ons ❤gevul kan word met die Heilge Gees amen
@TAPKRUGER
@TAPKRUGER 2 ай бұрын
Dr. Joubert Ek het baie respek vir u en erns oor God. Tog is my beskeie mening dat u en baie Protestante teoloe n sluier oor die oe het as dit kom by u verklarings oor profesiee, Israel en die wederkoms. Lees gerus Amir Tsarfati se boek "Discovering Daniel" en luister na Dr.John Lennox se videos op U-tube. Sterkte en seen.
@hennierudolph2153
@hennierudolph2153 2 ай бұрын
Prys die Here.
@andriestaljaard311
@andriestaljaard311 3 ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/laLVY6mKat6GgqM Satan's Name Is "God" - Part 1 of 2 Exodus 3: 13 And Moses said to the Elohim, Behold, I shall come to the sons of Israel and say to them, the Elohe of your fathers has sent me to you; and they will say to me, What is His name?What shall I say to them? 14 And Elohim said to Moses, EHYAH ASHER EHYAH (I AM THAT I AM); and He said, You shall say this to the sons of Israel, EHYAH (I AM) has sent me to you.3 15 And Elohim said to Moses again, You shall say this to the sons of Israel, YAHWEH, the Elohe of your fathers, the Elohe of Abraham, the Elohe of Isaac, and the Elohe of Jacob, has sent me to you. This is My name forever, and this is how I should be remembered from generation to generation. (Deut 6:13, Ex 20:7)
@betsgreef5522
@betsgreef5522 3 ай бұрын
Daar is nie 2 wederkomste nie, skegs een. En of jy nou se wegraping of opvaarding of opstyging ens is irrelevant. Almal verwys na dieselfde gebeurtenis. Wanneer vind die wederkoms plaas? Met die blaas van die laaste of 7de basuin. Watter gebeurtenis openbaar die 6de basuin? Die slag van Armageddon wanneer n derde van die wereld se populasie gaan omkom. So wanneer die Antichris se oorlog erg woed, roep Jesus se stem uit die wolk die gelowiges op na hom. In dieselde uur is daar n groot aardbewing wanneer Jesus en sy opgevaardes op die Olyf en die berge van die wereld verskyn (elke oog sal hom sien).Sodra die bestemde agtergeblewenes tot geloof in Jesus as die Messias gekom het (sag 14) verdwyn die opgevaardes saam met Jesus in die hemel in waar hulle vir 1,000 haar saam met hom oor die aarde se 1 000 jaar van vrede, gaan regeer. Die agtergeblewenes wat God in rouklaag en geloof gaan aanroep gaan deur Hom in die slag van Armageddon beskerm word om vir 1,000 jaar in vrede op die aarde te leef. Sag 14: God se Gees van genade word oor hulle uitgestort.
@louisvanwyk4152
@louisvanwyk4152 3 ай бұрын
Ek het al gewonder oor sekere kwessies wanneer die grens van Heiligskennis geskend word Hoe moet ons oor hierdie saak dink om nie Heiligskennis te pleeg wat sonde is.
@elsabeweiermans4122
@elsabeweiermans4122 3 ай бұрын
Ek luister graag na prof Stephan en die eKerk leraars wat die Woord en veral lesings oor Openbaring so mooi verduidelik. Luister oor en oor daarna. Baie dankie
@AnitaVanZylEllis
@AnitaVanZylEllis 3 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie tyd woord, kosbaar.
@louisvanwyk4152
@louisvanwyk4152 3 ай бұрын
Lliiiooiiío
@wilenekoorzen5561
@wilenekoorzen5561 5 ай бұрын
Die evil eye is EVIL. Die "spiderman" teken weer nie evil af nie. Dit beteken "hail satan". Vra enige satanis. Mag die God van Hemel en Aarde help dat hierdie vals leering nie op ore val wat mislei sal word nie. Mense, bid asb vir onderskeiding. Vir julle self en vir hierdie dominee. Kyk gerus: kzbin.info/www/bejne/b5XTaoh9bNqrp6Msi=aBROpxPWCE-ZC-4w
@KarenErasmus-i6o
@KarenErasmus-i6o 5 ай бұрын
preek baie goed
@KarenErasmus-i6o
@KarenErasmus-i6o 5 ай бұрын
fantasties en so interessant
@naomilubbe6074
@naomilubbe6074 7 ай бұрын
Danki vir lering ek raak al meer “gehook”
@pikkievanniekerk4202
@pikkievanniekerk4202 7 ай бұрын
Ingrypende boodskap......baie dankie Prof. 🙏
@louisesmith9619
@louisesmith9619 8 ай бұрын
Hpekomse Roomse Katolieke, hul is Rooms Katolieke. Wanneer ek sê ek is n christen, dan sê hulle, hulle is Rooms katolieke. Is hulle christene?
@devcar97
@devcar97 8 ай бұрын
Die man se goed is altyd stok oud. 8 tot 10 jaar!!!
@estelleloubser3283
@estelleloubser3283 8 ай бұрын
Amen. Ek gaan by Jesus die ewigheid deurbring. Hom eer en worship
@estracrouse2955
@estracrouse2955 9 ай бұрын
Fantasties Prof Stefan Joubert 🙏🏻
@alidasmit7990
@alidasmit7990 9 ай бұрын
8iii❤i ❤i❤❤❤❤iiiu❤zzzzzzzffzfTfFfttfaa in bby
@chriserasmus
@chriserasmus 9 ай бұрын
Baie dankie Stefan. Vandat ek jou bydraes luister het baie vir my duidelik geword. Die wonderlike voorreg om permanent in ons Hemelse Vader se teenwoordigheid te wees, is die maklikste besluit wat ek ooit in my lewe gemaak het.
@willieburger-qq3id
@willieburger-qq3id 7 ай бұрын
W,❤
@chriserasmus
@chriserasmus 7 ай бұрын
Ek het een van Stephan se vriende "ontmoet" Barry Tolmay preek so nu en dan hier by ons gemeente in Westville.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 10 ай бұрын
Amen!
@signstudio6710
@signstudio6710 10 ай бұрын
11addddddddadaddgaaaddaagaafaadafagaaaadafagadafaafadadgafaaaaddadaddffdddddadddddadddddffadgaafaaaafgafddddddddagdddaddddddddddfdddgdfadddfgsfddddaaaaagddddddddgddfdfdgafdfddddgsdfddaddfaaaaafaaaddddddddddddaddddagaadddffaddadddddddddddddfddfg off ddfddddaggafddddfaaafgaafgsafdgdddd diff fd off aagaggddfaagaaaafafaaaaaadadaddd het FF FF fdddddfdgsfd FF ddd FF DD ddgaddddafaadfdgagdafddgsdd DD fdggda FF dddfadddddfaggadadaddddadafddddd FF ddddd df dgaaaadddaadfdddddddddddffgad FF adgafaddaaaaddddddddddgaddddddadddddddgadddaadafdggddddddddaddd DD ddaaagddddddaddgad DD dgdddddagdddddddddagadddddddddddddddddddgadddaddddddddddaddfddddddddfddddhddadddadddddd df ddaaadda DD ddddddaddaaaddggaaaddddfdddgsdddddgsdddf FD ddfdddddddddddaaddfddddddddddddaadadddaaddgsddaaaddgsdaddafadaaafgaaadadddddfddfddddddfdddadddddgaadaaaddddddddfdadfdddgafdddddd FF dfdgadddddadgadd FF dddddddddddddddadddddddafdddddgdddgadddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddfadddddaaddfdddddddddddgadadgdagaaaaddddddddagdaagaaadddddddddddagaaaagdddagddddddgaddddddaaaaagagaddaaadgaddddddffddddaadadddddaddddadadaadddddddddddaaaddddddddddgaaaaddddadaddddddddddddddfgggadddddddaddfafddagaaaddddddddddadaaddaaadddddddddgaadgsgadddddddaaadddddddddddddaaaaddaddddddddaddgaaddfagaddaddgsfddddddddddddgddaddddfddaaddddddddadaadaadddddagfdfdddfdddddgadddddddgaadadgsdagagaaaadddddddag FF ddddddddddddddddddddddddddg FF da FF dddfdgadddddddgaddfdddfdddddadaddgdddadaaadaadd FF ddaddddddfdddd FF adaddagaaaddddddddddadddddddddddddgdfgddddd DD ddddddddddadddfgagadddddgafdddaddddaaagaddddddgaddddddddddddddddadddaddddddddfgaadddaddddddddddddaddddddadaaaaddaddddddddaddgaddddddfdadddaddddadddaddadddddddddaaddadddddddddddagaddddddddddddag DD ddddaddgaddddddddddddddddddadddgdddadaadadgadadgaaagdadddddadadgadadaddddd df dddddddddadadddddadddddadadaddddddddddddddddadddgfddddddddddddddgadddddaddddddddddddddddddddddgaddddddddddddddaagadddddaggddddd FF dddgagagaadddddgadadaaadadddagadddadddddddaaddddaddddfddddddddddhddddddddaadfddddadddddddgadadddaaddddagaaafdaaaagadddddddddaddddddddadaaaa DD aagdddddddddddddddddagaadddddddddddddgadaddddaddgadaaddhadddgaadddddddaddddgadddddaddddddddddddddaddddagddddddddadadaaaadddddadddddddddddadddadddddddddddadddddaddgdddgaaddddddadaadaddddadddddadadddddaddaaaada DD addddddddddddadddddddddddgaadaddgadagaadaddddddddfdaaagdddadddddddddaaadgadddddddddddddddddddddddaddddadadddddddaddddddddddddddgadddadaagdddddddgagaaaaaaadddddddddddadddddddddddaaagaadddddaadaafgagagadddddddddddddaddddddddddadddddddddddddddddadgsf do FF do football dga do f df dddd FF d FF FF dddddddddddd df dgadddddddddddd df dddfdddddddfddaddd DD ddddddddddd FF ddd FF dgadddddfdffd df ddd DD dddddadddgadddddddd df ddd df f FF dd of dddddddddddg do ddddddddddddddddddddddddddfdga dat dd die dddddddddgadddddddddgsdddddaaddddddd dit ffdddddddaadddd of of of ddddgsddd die ddd sy ddddfadddddddddddddddddgadd of d of dfdd of fdgfddddddddddddddddddddfdddddfd die dddd die dddddddddddddddddddddddddddddddagdddddddddddaddddddddddddddaddddddddddddddddaddada dd dddaadddddaddgaadddddaadgaadaddddaadddddddddddddaddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddddagdddddddddddddaddddddadadaaddadddddddddddddddddddddddddddddddddadddafadaaaaddadaddddddaaaddddddddddddasadadddaddddaadaaddadadfadddffadaaddddddaddddaadadafaadadaddddaaadddadddfdaadddaddaddadaadafdaaddaddaaddddadaddaaadaadddadaaddaasaddddadaddasddddfadaadaaadfafafadddaaaaaaaddadddaadddaaadddaadaadddaafdddddddadaddddaaadadaaddadaadddddadddaafddddaddadfdafdaaffddddaaadaaasdaddadadddsddaaadadddddadaaddadddddddddddaddaadaadaaddaadddadddfdaadadaddaddaadddddaddddafaaddadaddadaaaadsddadaaaadadddaaafdafaaadaaadadaaaddaddfafdfddadadsaaafffddddafdddddadddaaadafaaaadadddaadfaafdasdadddadadaaddadaadaaadddaddsfdaafasfdaaaffdadadaddaddddaddaddaddaafadadadadddaadddaddaddadaadsaddsddsdafadddasdadddadaadaaddadddaddadddfdfddddfdaaddddadddadadaaaadaaaddddddaddfaddaadfaddaddaaaaddaaadadafafdfddddadadddasdaddaasafffdfadaddaddaddadddddaaaddaddaddasaddaadddaaaaafadaddadddaaddddaadafdadfdadaaadaaddadfaadadadaddadffgaaaafddaddaddaaddddddaadsa adds aadddadadsaaadfaaddadaadsadaadadadaddadddaadaadaaddaadadddadadfdaaaddaaaasadaaaadsadfdadddaaaaaaadaadaafdaadadaadadfdad adds daadddafdaffddaddfaadfaaadadddddaaaa as aaasadddaaaddaddadafdaad as faafddaaaaaaffdaadddadfdaddaafddaadadaaaaffadadaaadsaffaafsaaasfaafadafafadddddddadadaddaaaddaaafdaaaadffaaaaaaaffaaaafaaaaaffdaddddadddadaafddda as adaa affordable fasaaaaafffaaaafasaaaffdfaaffdadafda adds fafadadadffaffasfaafffsffaafaaafaaffadadddadddfaddddddddfaaff affairs afaaadffaadad as adaaaaddddddfdaaaadddaaafafadaaaffaafaaaaaasaaafdaaffaffdaadddddffdaadafddddddaaaadaaaadddddaadd as fddaaaafafffaafaadaadaadaddaadddfddddaaaddaaaa as daaadaddddaadadfadafafafaaffafaafffaf SA adddddadaafddfdddadafdaadfaaaadaadadadd adds adaaaaaaaffssaafaaadafffaddaafadda as aadddadaaaaffad as dasafdsaafafadsaaaafff ga faffadfdafadadddfdddfdfafaddfaaadddaafddddadfaadafafaffaaafafaffadd as sfadaaadfddfd as afaafaffdafaafffsaaaaddd adds dadadaadffdaaaffafdfffasfaaffaffafffadfaaddadddadadddadaaa as daadddd Addo die affaaaafaaad adds dddddffaaddddddddfadaaadfd aan fdasafdaafadfafaafaafaaaddddd and dddad as ddadaddda as dadadfdaddaaadffafasfaaaafsafdaafafadaa as adadaddad as fd add aafffaaafaaaffsafsaaasafafaadaffdddaadaaadadafaddfadfffdd add FF afafdfffaafaffafffafaafafadfdafafafaaaddaffdaaaaadfadddddafada DD saffafffaaaffafsaasfaaffaadaasadaaaffa DD daafaaaaaaasfffsadaffaaafffaaasadffaadaaff add ffafaasfafaadffdaaadffaddaffaffaadaffdfdafaada as FF asssffafasaaaafadddadfdaddfdfaafafaaffsfaaaaaaafsffaffddaddda at fdddaffafadadadadda add addddddddaafafdaa DD daddddaffaaasasafffdaa DD dddaaaddadadaddddaddadaaaaa as ffadfaass fa aaaaafdadffddadaaaadd as dafddaadadadadfdaaafafafaaffaaf as adadafddddfaadaadadadddafdaddaaf adds aaaaassffafaafsaffffdafaafaafd add add aaafdfaaaaffafffssfaaaasfdaafffafaafasfffaadddddddddd FF FF g it is in it jk no no no no no no no no
@pietsanvenero9756
@pietsanvenero9756 10 ай бұрын
Die vier winde skip jy en se dit het niks te doen met die Bybel As jy nie weet wat dit beteken gaan Leer weer wat dit betekin alles in die skrif het a betekenis Geen betekenis van waar God sy woord gebryk as a symbol Gaan Leer weer die skrif Sorry maar wat in die Bybel staan is die woord van God en nie jou dink of gedagtes nie 😢
@elsaoliver9073
@elsaoliver9073 Жыл бұрын
Baie innig dankie vir hierdie insig. Amen
@elsaoliver9073
@elsaoliver9073 Жыл бұрын
Hoogs interesssant en oneindig leerbaar insiggewendn Prys ons Almagtige Here
@emmaneulrooi-cn8kf
@emmaneulrooi-cn8kf Жыл бұрын
Ek waardeer die mooi woord wat die Here deur u preek God se seen oor u lewe
@atkruger7840
@atkruger7840 Жыл бұрын
Staan Sterk saam met die Woord.
@estelleloubser3283
@estelleloubser3283 Жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi verduideliking, ek luister met groot entoesiasme! ❤️
@doreenhelena3714
@doreenhelena3714 Жыл бұрын
Ds. Jy praat snert en leer die kinders verkeerd. Al hoe Om evil af the weer is Om te bid en Jesus te vra Om jou te lei en beskerm. Niks van amulette en evil eye nonsense ni. Waar het Jy dit in Di Bybel raak gelees. Bewys met geskrifte uit Di Bybel waar Jy aan jou stront kom