Stephan, ek kan sien jou passie was die woord en ek bedank jou vir al die tyd wat jy ingesit het en al jou navorsing en kennis om baie vreugde te bring na die wat na jou luister. Wat n plesier. Baie dankie❤
@elizewannenburgthe38942 жыл бұрын
Amen en Amen Baie dankie vir Afrikaanse goeie Lering xx Dankie Grote Heilige God van Gister Vandag en More 💖 ❤ 💕
@zeldabothma9416 Жыл бұрын
Dankie Jesus, dat dr. Stephan deur U wysheid en krag in hierdie boodskap U Almag verheerlik om te wys oor hoe n Christen moet optree waar Satan net ter sprake is. Dankie dat U al oor 86 jr lank die duiwel wegjaag, as U in swakheid U Krag volbring en vrees wegjaag.
@AltaVanheerden2 ай бұрын
Dankie v lering in Afrikaans ,ons waardeer dit dis n bestiering v d Vader@@zeldabothma9416
@andreverster94174 жыл бұрын
Dankie Prof Stefan Joubert oor jou duidelike wysheid en insig oor di sieklike bose hond..het dit nog nooit geweet nie.!!!
@alidavanbuuren7031 Жыл бұрын
Fantastiese lering. Ek sal Baie graag lid van die e Kerk wil word. Sal I asb Vir my die nodige inligting stuur. Baie danki
@gesinamynhardt Жыл бұрын
Dankie vir die preek bly dit word uiteengesit mens verstaan nie altyd nie .
@altakruger90912 жыл бұрын
Praise God
@HeloGirl-w2n29 күн бұрын
Snaaks genoeg(paradox of ironie) die oggend van my kar ongeluk het n swart hond ewe skielik in een van whatsapp vensterjies verskyn. Ek is glad nie bygelowig nie en is baie lief vir God skepping maar daardie prentjie of foto het my aandag getrek. Daardie dag net na 12 het ek my enigste karretjie afgeskryf ek het ongedeund uitgeklip. Dit kon so anders gewees het. Ek waardeer my asemhaal.
@hennierudolph21533 ай бұрын
Prys die Here.
@louisesmith96198 ай бұрын
Hpekomse Roomse Katolieke, hul is Rooms Katolieke. Wanneer ek sê ek is n christen, dan sê hulle, hulle is Rooms katolieke. Is hulle christene?
@marthievandermerwe40582 жыл бұрын
🙏🙏
@sawomensvoiceforvictory57232 жыл бұрын
Dis Waarom Paulus en Jesus op vele geleendhede getuig en geleer het dat ins nie Volgens letter kan leef NIE maar moet leef dmv die Heilige Gees (Ruach Hakkodesh. Want nie eers slimsre teologie lan die Waarheid sien sonder die Gees van Openbaring soos Jesus verduikdelik het in Joh 3 en toe weer gesé het hoe om te leef in Joh 14:6-7 en Hand 1:7-8, en Paulus verklaar dat die letter (teologie) food mask, maar Net die Heilige Gees maak lewend. 2 Cor 3:5-6 en Lee's dan weer ver 17. Dus met Alle respek waarsku ek die slim manne wat teologie gesag het om self ondersoek te doen en hul nie te beroep hul hul geleendheid. Mag Ruach Hakkodesh en Eloihim jul help om nie so blind soos Nikkodemus te wees.