09 June 2019
5 жыл бұрын
Herlewing tent bediening
6 жыл бұрын
Herlewing tent bediening
6 жыл бұрын
Herlewing tent bediening
6 жыл бұрын
Herlewing Tent Bediening
6 жыл бұрын
Пікірлер
@mirandaerasmus8233
@mirandaerasmus8233 7 ай бұрын
Ja dis mos pinkster
@eltonesau9792
@eltonesau9792 10 ай бұрын
😂
@WestKatambo
@WestKatambo 10 ай бұрын
Jesus hallelujah praise Hom oo Jere.the spirit Of God was in this tent.
@IsabelStallenberg
@IsabelStallenberg Жыл бұрын
@IsabelStallenberg
@IsabelStallenberg Жыл бұрын
Hlo as julle n preek het van pastoor Diedericks die Honde van die hel asb Ek soek dit Ek dink hy het Dai preek in rawsonville gepreek stuur dit vi my asb
@nicolettesmith6170
@nicolettesmith6170 Жыл бұрын
Amen dis die ware evangelie
@mirandaerasmus8233
@mirandaerasmus8233 Жыл бұрын
Mooi so Godsmanne julle lyk soos manne van God want julle is netjies geklee met daai das teenaan. Ja baie keer speel jou voorkoms ook n belangrike rol
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Goeie saad gesaai.Kan help as mense nie die saad wou ontvang nie.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Eina.Slaan met die sweep.
@dorothypotts6433
@dorothypotts6433 2 жыл бұрын
Prys die here kinders van die here prys hom Amen
@delenehaai6889
@delenehaai6889 2 жыл бұрын
Ek skaam my vi julle. Ek is ingeseën in Spadereën
@delenehaai6889
@delenehaai6889 2 жыл бұрын
Julle maak die kerk se naam sleg1 , die is nie Spadereen nie
@tristanlewis3828
@tristanlewis3828 Жыл бұрын
Dai kerk is nie spadereen nie dis 'n pinkster kerk dai spadereen mense het dai pinkster kerk besoek
@delenehaai6889
@delenehaai6889 2 жыл бұрын
Ek was Spadereen dit is nie die Spadereen van my kinder dae nie
@delenehaai6889
@delenehaai6889 2 жыл бұрын
Die HERE sal julle straf
@delenehaai6889
@delenehaai6889 2 жыл бұрын
Ons maak die reën HEER ons maak vir Spadereên
@johannesbasson3043
@johannesbasson3043 Жыл бұрын
​@@delenehaai6889❤
@CameronGolding-j8t
@CameronGolding-j8t 2 ай бұрын
@@delenehaai6889 kan julle nou nie n begrafnis by woon nie ? nee man
@leneray3424
@leneray3424 2 жыл бұрын
I am so emotional 😢 😭 Die Here is die Here....Die Angels celebrate...
@livepreachings7144
@livepreachings7144 11 ай бұрын
the anointing of God
@gresley769
@gresley769 2 жыл бұрын
Take me back to my roots🥺#Goosebumps
@stoffelstoffel3183
@stoffelstoffel3183 2 жыл бұрын
Ek kanie vanmidag anvaar wat ek nou hier die video sien is dit suster Diedericks se begrafnis dit was my mentore en nogsteeds is Bonnievale nog dag na dag op die pad van geloof want Ps. Diedericks se woord an Bonnievale het redding kom bring deer die jare an Louie die Ander broer ek ken hulle uit AGS pinkster Park ons was buurmense an my Ps Chris MA is huistoe dus hoe jy haar genoem Jimmy Sweggart se lied an jou van vir troos woord Book my mension next to Jesus
@brendonswanepoel2286
@brendonswanepoel2286 2 жыл бұрын
Die krag van die Here was daar..watte voorreg was dit nie...om op so wyse kan toetsiens se vi so n wonderlike geestelike moeder..wiese waarde ver bô korale was..danki Here vi di ou evangelie van krag en redding!!😇🙏🏾
@barbaraallinolivier-swart7377
@barbaraallinolivier-swart7377 2 жыл бұрын
Amen pastor 🙏
@karenannjansen4545
@karenannjansen4545 3 жыл бұрын
Amen
@bensonharold3207
@bensonharold3207 3 жыл бұрын
O Jesus daai more kom stap os daar in ek keni die mense nie maar toe hle die lied daar vat tot nou 5 Oktober 2021 voel ek daai 😢 atmosphere wit en swart en bruin het saam gedien ekt dit nog nooit gesieni ek was so vrede in my hart so moet dit wees mense
@niklaasmouton7341
@niklaasmouton7341 3 жыл бұрын
AMEN!!!!...
@ricardodirks3182
@ricardodirks3182 3 жыл бұрын
Hi Stanley het u nie nog preke van Pst diedericks nie asb? Greetings in Jesus name
@abrahamvanschalkwyk1618
@abrahamvanschalkwyk1618 3 жыл бұрын
die woord vandie here seklap die hande stamp die voete dis totvferheerliking god onsgaaan jiug juig huis toe halleluja àaaaamenie
@abrahamvanschalkwyk1618
@abrahamvanschalkwyk1618 3 жыл бұрын
die woord is net diewaarheid kom sy poorte in met n gejubel erken dat dieheregod is aamen
@claudchadwill3935
@claudchadwill3935 4 жыл бұрын
Sjoe!!!! What a home going service die Here bly die Here 😃😃😃
@milkanamases9741
@milkanamases9741 4 жыл бұрын
Pinksterbediening
@milkanamases9741
@milkanamases9741 4 жыл бұрын
Lieflike begrafnis,my siel verlang na die Here
@mervynkoopman4643
@mervynkoopman4643 4 жыл бұрын
My siel verlang Na egtheid
@eliaserrooi279
@eliaserrooi279 4 жыл бұрын
UIT DIE AARDE TOT BINNE IN DIE HEMEL OOH AS JESUS AS JOU PERSOONLIKE SALLIGMAKER AAN GENEEM HET IS DAAR EN KRY JY DIE' SMAAK NERENS NIE NET ALLEEN BY GOD.I'VE BEEN SERCHING FOR YOU ALL MY LIFE AND NOW THAT I'VE FOUND THEE YOUR HOLLINESS I WOULD NEVER LET YOU GO.THANK YOU ABBA FATHER FOR YOUR UNDESERVED LOVE WHO IS JESUS CHRIST AS DIT NIE VIR JESUS WAS NIE VADER WAT SOU VAN ONS GEWORD HET? MY TRANE LOOP VAN ONEINDIGE DANKBAARHEID DAT EK TOT BESEF KON GEKOM HET DAT U VAN ONS MENSE VERWAG INRUIL VIR U SEUN DAT ONS MOET BEKEER .EN DAT U WOORD SE NET TO DIEGENE WAT JESUS AANGENEEM HET IS DIE MAG GEGGE OM GOD SE KINDERS GENOEM TE WORD.DIT IS N BESONDERE VOORREG OM U KIND GENOEM TE KAN WORD MAG SY NAAM GEEER WORD TOT IN ALLE EWIGHEID HALLELUJAA TOT BINNE IN JERUSALMA. ALLE VREDE KINDERS VAN DIE ALMAGTIGE VADER DIE SKEPPER VAN HEMEL EN AARDE DEUR WIE ALLEEN ALLES TOT STANDE GEKOM HET,DIE HERE SEEN U.SHALOMA SHALOM.
@ivankwaien7270
@ivankwaien7270 4 жыл бұрын
Amen Pastoor is opreg...uitverkies Is dar nie nog preke nie?
@ivanskrywer5134
@ivanskrywer5134 4 жыл бұрын
Apostle C.Diederick laat my dink aan my wyle Apostle Gertjie I. Foster Ai hy was n waare man God.
@peacejen8732
@peacejen8732 4 жыл бұрын
IDIOTS
@pinksterman1064
@pinksterman1064 4 жыл бұрын
Ek Hou daarvan as die saak so deurkom. Dit is nou pinkster.
@aseknie
@aseknie 4 жыл бұрын
ek het die diens baie geniet, was geseend om die blourok tannies ook te sien
@rew3363
@rew3363 4 жыл бұрын
Can you imagine the feast in heaven with all the trillions of angels and worshipers praising God, Jesus and the Holy Spirit
@charlesbesmos2576
@charlesbesmos2576 4 жыл бұрын
Ek kyk hieride diens en my trane loop van verlanke na so n bediening....Dit is waarlik n herlewends diens gewees...Here ek prys u!!!!
@drbailey9349
@drbailey9349 4 жыл бұрын
Here, hoe velank my siel vanaand na so n diens, dankie Jesus vir U teenwoordigheid
@renevanwyk7231
@renevanwyk7231 4 жыл бұрын
.
@emmaavarile6414
@emmaavarile6414 4 жыл бұрын
Dis hoe n kind van die Here se begrafnis moet gehou word vol blydskap want sy het haar wedloop voleindig
@ivanskrywer7685
@ivanskrywer7685 5 жыл бұрын
Die ou Evangelie, ons het dit so Onvang by Apostels Gerrit Ignatius Foster.... Ae dit stig my
@marlonvanrooyen6304
@marlonvanrooyen6304 5 жыл бұрын
Jesus Jesus Jesus o Die soetste Naam😭😇🙏
@christelleisaacs1676
@christelleisaacs1676 5 жыл бұрын
Amen pastoor👏👏👏
@melvinkarunga2670
@melvinkarunga2670 5 жыл бұрын
Halleluja
@christopheralfonso2577
@christopheralfonso2577 5 жыл бұрын
Vrede Tent bediening is goed om weer vi Pastoor C Diedericks live te sien...be hou di Gesonde saak
@marlonnero1118
@marlonnero1118 5 жыл бұрын
Glory to God...when the praises go up the glory comes down....thank you Sir!
@ravensmead10
@ravensmead10 5 жыл бұрын
Die dienaar is baie ywerig en is baie lief vir die Here maar kort 'n bietjie wysheid. Moet leer om waaksaam te wees met sekere uitsprake. Hou die kerk gesond maar Preek die Evangelie van Jesus Christus.
@xandrematthyse100
@xandrematthyse100 5 жыл бұрын
Die evangelie streel niemand....die evangelie pas by niemand an nie jy moet maar anpas....hou so aan pastor
@ivanskrywer5134
@ivanskrywer5134 4 жыл бұрын
Xandre ek stem saam
@ryneldocornelius9063
@ryneldocornelius9063 3 жыл бұрын
Amen xander ons preek ni in die guns van mense nie God se woord is n twee snyende swart
@marlonnero1118
@marlonnero1118 5 жыл бұрын
Thank you Jesus....Sir we appreciate this very much...please upload more...God bless you!
@JuanHorn
@JuanHorn 5 жыл бұрын
AMEN!!!!!!
@geraldmaarman760
@geraldmaarman760 3 жыл бұрын
Amen so ken ek die saak
@LuphumloJoka
@LuphumloJoka 6 жыл бұрын
Our Father in ONE ! I dont understand the WORDS but can sense the HOLY SPIRIT #2019
@brunleyswarts2937
@brunleyswarts2937 6 жыл бұрын
Geloof sy die Here...Amen - Boetie Brunley Spadereen Internasionaal - Sending van Suid Afrika. Pragtig hoe die mens die Liewe Heer dien.Ay dis mooi!!!!
@shaunb2335
@shaunb2335 5 жыл бұрын
Boetie Bruney! Ek hoop dit gaan goed. Groete van die voorheen Eldo's volk.
@timkoopman7915
@timkoopman7915 6 жыл бұрын
Amen so so blessed
@jhrliqueolkers7022
@jhrliqueolkers7022 6 жыл бұрын
LIEFLIK IN DIE HERE WAAR IS DIE GEBIED WIL GRAAG GAAN BESOEK
@stanleycyster9168
@stanleycyster9168 4 жыл бұрын
Robertson