Die krag van die Here was daar..watte voorreg was dit nie...om op so wyse kan toetsiens se vi so n wonderlike geestelike moeder..wiese waarde ver bô korale was..danki Here vi di ou evangelie van krag en redding!!😇🙏🏾
@WestKatambo10 ай бұрын
Jesus hallelujah praise Hom oo Jere.the spirit Of God was in this tent.
@rew33634 жыл бұрын
Can you imagine the feast in heaven with all the trillions of angels and worshipers praising God, Jesus and the Holy Spirit
@drbailey93494 жыл бұрын
Here, hoe velank my siel vanaand na so n diens, dankie Jesus vir U teenwoordigheid
@renevanwyk72314 жыл бұрын
.
@LuphumloJoka6 жыл бұрын
Our Father in ONE ! I dont understand the WORDS but can sense the HOLY SPIRIT #2019
@eringeorgia53646 жыл бұрын
Ai Here my siel aanbid u. Dit roer my hele binneste💃
@bensonharold32073 жыл бұрын
O Jesus daai more kom stap os daar in ek keni die mense nie maar toe hle die lied daar vat tot nou 5 Oktober 2021 voel ek daai 😢 atmosphere wit en swart en bruin het saam gedien ekt dit nog nooit gesieni ek was so vrede in my hart so moet dit wees mense
@delenehaai68892 жыл бұрын
Ek skaam my vi julle. Ek is ingeseën in Spadereën
@leneray34242 жыл бұрын
I am so emotional 😢 😭 Die Here is die Here....Die Angels celebrate...
@livepreachings714411 ай бұрын
the anointing of God
@mervynkoopman46434 жыл бұрын
My siel verlang Na egtheid
@brunleyswarts29376 жыл бұрын
Geloof sy die Here...Amen - Boetie Brunley Spadereen Internasionaal - Sending van Suid Afrika. Pragtig hoe die mens die Liewe Heer dien.Ay dis mooi!!!!
@shaunb23355 жыл бұрын
Boetie Bruney! Ek hoop dit gaan goed. Groete van die voorheen Eldo's volk.
@jevanosampsonjevanosampson64336 жыл бұрын
Looof die Here 👏Dit roer my siel om te sien dat mense nog die Almagtige so prys!!!!!!THERE IS TRUELY VICTORY IN THE BLOOD OF OUR CHRIST(LORD JESUS)!!!!
@dorothypotts64332 жыл бұрын
Prys die here kinders van die here prys hom Amen
@aseknie4 жыл бұрын
ek het die diens baie geniet, was geseend om die blourok tannies ook te sien
@xandrematthyse1006 жыл бұрын
Wonderlikm..sit preek dienste op van pastor Chris hoof sal gseent wees om hom hoog indie troonkamers tehoor
@melvinkarunga26705 жыл бұрын
Halleluja
@michaelmarthinus13386 жыл бұрын
daar is nie vir Herlewing tend bediening nie aan die brand glory krag vuur heilige Gees
@milkanamases97414 жыл бұрын
Lieflike begrafnis,my siel verlang na die Here
@timkoopman79156 жыл бұрын
Amen so so blessed
@charlesbesmos25764 жыл бұрын
Ek kyk hieride diens en my trane loop van verlanke na so n bediening....Dit is waarlik n herlewends diens gewees...Here ek prys u!!!!
@jhrliqueolkers70226 жыл бұрын
LIEFLIK IN DIE HERE WAAR IS DIE GEBIED WIL GRAAG GAAN BESOEK
@stanleycyster91684 жыл бұрын
Robertson
@stoffelstoffel31832 жыл бұрын
Ek kanie vanmidag anvaar wat ek nou hier die video sien is dit suster Diedericks se begrafnis dit was my mentore en nogsteeds is Bonnievale nog dag na dag op die pad van geloof want Ps. Diedericks se woord an Bonnievale het redding kom bring deer die jare an Louie die Ander broer ek ken hulle uit AGS pinkster Park ons was buurmense an my Ps Chris MA is huistoe dus hoe jy haar genoem Jimmy Sweggart se lied an jou van vir troos woord Book my mension next to Jesus
@michaelmarthinus13386 жыл бұрын
dankie Here ma se diens was onder die krag salwing. broer u moet altyd n video opsit
@shaunprins70186 жыл бұрын
Waar het die begrafnis plaas gevind ?
@tristanlewis38104 жыл бұрын
@@shaunprins7018 Gaansbaai
@delenehaai68892 жыл бұрын
Julle maak die kerk se naam sleg1 , die is nie Spadereen nie
@tristanlewis3828 Жыл бұрын
Dai kerk is nie spadereen nie dis 'n pinkster kerk dai spadereen mense het dai pinkster kerk besoek
@delenehaai68892 жыл бұрын
Ek was Spadereen dit is nie die Spadereen van my kinder dae nie
@delenehaai68892 жыл бұрын
Die HERE sal julle straf
@delenehaai68892 жыл бұрын
Ons maak die reën HEER ons maak vir Spadereên
@johannesbasson3043 Жыл бұрын
@@delenehaai6889❤
@CameronGolding-j8t2 ай бұрын
@@delenehaai6889 kan julle nou nie n begrafnis by woon nie ? nee man