My hartjie is ok seer want hierdie song het op my my ouma se begrafnes Gespeel so sorry om dit te hoor Tannie elsa
@Francois-r7t4 күн бұрын
So Engle is N werklikeid
@rorysullivan49136 күн бұрын
Will always miss his voice. Beautiful music meant so much to me when I was overseas
@corrievanrooyen4984Ай бұрын
Wat kyk Steve op sy sel die hele tyd terwyl hy sing, is dit die woorde van die liedjie??
@Martian702Ай бұрын
👍👍👍👍👍❤❤❤❤❤❤
@KurtKichansАй бұрын
What does this s9ng mean english
@vanessaburger2729Ай бұрын
Theuns Jordaan, jou stem eggo tot in ewigheid. Mooiste lied ooit ❤
@ZoeJ0YАй бұрын
100% raw beauty
@KurtKichansАй бұрын
How can i find out about the song in english
@jean-paulsermeus892 ай бұрын
Leren kennen de verdomde corana tijd wat een prachtige stem lang leve Zuid africa groetjes uit België.
@KurtKichansАй бұрын
What was the name Me of song in english
@jeannemarieplumecocq59452 ай бұрын
❤
@andyanderson37652 ай бұрын
Mooi😂 dankie
@DinaRoets2 ай бұрын
pragtige song
@AbLaghuwitz2 ай бұрын
Prachtige stem en een prachtig mens rust zacht
@heatherkoekemoer39332 ай бұрын
Ai Theuns ek mis jou❤
@jean-paulsermeus892 ай бұрын
Één prachtige stem een goddelijke artiest leren kennen tijdens de corona periode helaas reeds heengegaan ❤❤❤love him
@DinaPretorius-z5p3 ай бұрын
❤ Dit was die beste liedjie ooit. Ons mis jou baie Theuns jordaan
@alidawhite54613 ай бұрын
Ek Kan ure na Theuns SE liedjies luister so so mooi
@naomiwagener99053 ай бұрын
Ek het soveel verlange in my na die mense vir wie ek lief is. Die video laat die trane loop. Loof die Vader, loof Jesus en loof die Heilige Gees. God sal ons nooit alleen los nie. Niks kan ons skei van die liefde van God nie.
@francis35253 ай бұрын
Je le découvre seulement maintenant,une voix extraordinaire,comme je vous comprend .....
@namibkaalvoetkind76313 ай бұрын
Surtout pour ceux qui comprennent l’émerveillement de vivre pleinement
@ivicaloncar21473 ай бұрын
Heavenly music incorporated in peaceful loneliness of Namibia !!!
@yvonnevanstaden51754 ай бұрын
From South Africa thanks for sharing❤
@alidawhite54614 ай бұрын
Theuns jou liedjies is so so mooi Kan ure na hulle luister
@maartenandrenejooste57094 ай бұрын
Dankie Hemelse Vader vir Engele soos Theuns wat ons harte kon aanraak. Heilig Heilig Heilig is U grote naam . Drie enige God. Jesus Christus Vader Seun en Heilige Gees 🙏🏻🙏🏻
@katiegerber9245 ай бұрын
😢lost a great singer 😢 Very beautiful voice lost to the world Amen He is singing in Haven ❤
@maruisgreyling19415 ай бұрын
Die video is ook baie mooi met baie herrineringe van Uis toe hy nog ongeskond was😢❤
@lukasvisagie95135 ай бұрын
Dankie Johan, pragtig beskryf in sulke mooi Afrikaans. Ons het baie in SWA gereis, met ompaaie, op pad na familie in Gobabis. Tussen Grunau en Keetmans, 'n verlate leë stuk pad, was die Vingerklip, in die omgewing van Narubis (dink ek, kan nie mooi onthou, maar iewers voor Keetmans), altyd 'n welkome afdraaiplek, totdat dit omgeval het! Ek onthou die dag, ons was in Gobabis toe ons moes hoor die Vingerklip het omgeval. Wat 'n jammerte, dit was baie meer van 'n "vingerklip" as die een by Outjo. Sal ek ooit vergeet hoe mooi Brukkaros altyd in die verte was?
@JohanTheron-jm7lt5 ай бұрын
Dankie my ou Suidwes vriend wat die mooi van ons Skepper en ons ou Namibland sien...ken en waardeer...jou skryf ...stem en fotos bring n traan in die oog...dan se ek Here,dankie dat U my in hierdie wonder land geplant het...moenie ophou waarmee jy besig is nie...dit sal n sonde wees om dit nie te doen nie...en hoe verduidlik jy so n sonde aan kelkiewyn en gecko...as hierdie sketse van jou in boekformaat is...laat weet asb...want dit is n moet in elke natuurmens se boekrak...
@riaanbotes35095 ай бұрын
op brandberg groot geword
@ivanbetsy47255 ай бұрын
❤ pragtige woorde , lief sy stem. Mis jou Theuns 🧡
@francvancanvas6 ай бұрын
Jou musiek of byklanke bederf jou video
@maruisgreyling19416 ай бұрын
Ekt nog daar geslaap in die hotel in die 80,s
@maruisgreyling19416 ай бұрын
Dankie vir pragtige roete en fotos
@maruisgreyling19416 ай бұрын
Dankie dis pragtig,
@annetjewn6 ай бұрын
My vingers moet voel hulle moenie net raak nie My voete moet swerf anders maak ek nie saak nie Wat in die wêreld is liefde As ons stil sit? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Die dak is vol gate en die deure val om Maar deur gate en goeters sien mense die son So drink maar die water al lyk dit soms vuil Want daar's modder vol hartseer wanneer mense huil Daar's niemand daar buite wat hoor as ek praat Maar wie is my God as ek uit roep vir raad? My klere is vol skeure waardeur my hart bloei Maar sonder die skeure kan my liggaam nie groei My vingers moet voel hulle moenie net raak nie My voete moet swerf anders maak dit nie saak nie Wat in die wereld is liefde As ons stil sit? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
@idaerasmus96176 ай бұрын
Pragtig
@dannypreiss35186 ай бұрын
❤
@eduarterbarbosadasilva26776 ай бұрын
Esta música é linda 😢😢❤
@martinvanvuuren7 ай бұрын
Luister gerus na Anja se verwerking op KZbin Altyd vyftig, oor Theuns man 😢
@RosetAbrie7 ай бұрын
❤
@synnveskar-58407 ай бұрын
❤️🌹
@idaerasmus96178 ай бұрын
Fantasties!
@RosetAbrie9 ай бұрын
Pragtig!
@suzettelouw118410 ай бұрын
Dankie Namib Kaalvoetkind..... die musiek... Theuns se kosbare beautiful stem... die fotos die fotos. O ek hoop ek sien julle in Oktober vir lang gesels aande by 'n hardekool vuur ❤❤❤❤
@lukasvisagie951310 ай бұрын
Pragtig, maar sê vir ons wie is die sangeres and plaas die woorde op die skerm.
@betsmaritz272210 ай бұрын
Ja ons mis vir Theuns in wese maar dankie tog vir youtube. Sy stem was spesiaal asook sy liedjies se woorde. Ons salueer jou Theuns Jordaan met n traan.
@lukasvisagie951310 ай бұрын
Wens so ek kan 'n slag my gat gaan neerplak op 'n stuk Namib-sand! Dalk eendag, dalk in my volgende lewe!
@andreolivier296810 ай бұрын
Baie geluk en baie mooi vertel. Die werk verdien 'n akkolade. Dankie Johan.
@namibkaalvoetkind763110 ай бұрын
Dankie Andre, die volgende deel gaan visvangstories wees uit ons Hentiesbaai.
@ZoeJ0Y10 ай бұрын
Ag dis salf op wonde van verlange. Eg en reg. Ek beaam. Dankie dat jy hierdie kosbaarheid beskikbaar maak
@namibkaalvoetkind763110 ай бұрын
Van die skribbels kom juis uit verlang wonde. Jy's reg, dit help.
@Godisnotjesus196710 ай бұрын
Solank as julle agter die katolieke "jesusgod" wegkruip, sal die ware GOD(EL ELYON) en die SEUN Yahushua haMassiach hulle doof hou! Wat intussen op Putsonderwater gebeur is irrelefant!