Ek onthou nog alles soos gister. Toe daar nog hope lewe was.
@namibkaalvoetkind76313 жыл бұрын
Rasheeda, net murasies het oorgebly om te vertel van wat was. Hoekom skryf jy nie iets soos "'n Dag in die lewe van Goageb" nie? Iets van sy mense.
@rasheeda59873 жыл бұрын
Dit klink soos ñ goeie idee. Maar ek is eintlik van Bethanie. Ons moes altyd daar verby ry. Die petrol stasie, die hotel, die busse en motors wat daar sou stop om vol te maak, die trein. Om te dink dat daar vandag rerig geen lewe is nie. As besighede die geleentheid sien glo ek dit sal weer blom soos wat dit was.
@XplorAfrica2 жыл бұрын
Hi Raheeda, kan ek jou asb skakel? Ek wil meer uitvind van Goageb.